Rugby tyd
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Rugby tyd
Die grappie kom seker van ‘n Vrystaat ondersteuner.....
Op pad na die Curriebeker-eindstryd veroorsaak 'n dronk vrou wat poedelnakendkaal op haar rug langs die pad lê, 'n verkeersknoop.
'n Bul-ondersteuner stop, klim uit, haal sy hoed af en sit dit op haar mees strategiese plek in 'n poging om die dame se waardigheid te beskerm.
'n WP-ondersteuner sien die gebaar, stop, klim uit en sit sy hoed oor haar borste.
Die hoed is egter nie heeltemaal groot genoeg nie en mens kan nog die buitekante van haar borste sien.
Natuurlik wil geen Haai-ondersteuner deur 'n WP- of Bul-ondersteuner uitgestof word nie, en 'n Haai-ondersteuner stop ook, klim uit, skuif die WP-hoed om net een bors te bedek, en bedek die ander bors met sy Haai-hoed.
Die polisie daag op en die 3 manne word gevra om te bly as getuies.
Die senior polisieman lig eers die WP hoed op, sit dit terug en skryf toe notas neer, daarna die Haai hoed en nog notas word neergeskryf.
Hy lig die Blou Bul hoed op, kyk, sit die hoed terug en skryf nog notas.
Weer lig hy die Blou Bul hoed op, Kyk en skryf weer notas neer.
Met die 3de keer se oplig van die Blou Bul hoed raak die Blou Bul -ondersteuner wat sy laerskoolseun saam met hom het, bietjie ontsteld oor die duidelike skending van privaatheid en vra vir die polisie-offisier:
"Luitenant, jy het nou al 3 keer gekyk, wat is so snaaks?"
"Wel," sê die polisie-offisier, "ek is maar net baie verbaas - gewoonlik sien mens 'n ppol onder 'n Blou Bul hoed."

- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Rugby tyd
Sorry Chris you lost me on the "poedelnakendkaal", even in die woorde boek gekyk vir die woord, en kry dit nie daar nie..
-
- High Range 4WD
- Posts: 95
- Joined: Tue Dec 13, 2011 7:42 pm
- Town: LANGS DIE ORANJE RIVIER
- Vehicle: 1994 2.2 Hilux
- Real Name: Lehan
Re: Rugby tyd
Husband: 'Hey babe, next month is February, you know what that means?'
Wife: 'Yah babes, its valentines month.. The month where guys show off their romantic side and how much their girls mean to them.'
Guy: 'No idiot, its Super Rugby time!!

- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Rugby tyd
Must be a blonde thing!GI Jane wrote:Sorry Chris you lost me on the "poedelnakendkaal", even in die woorde boek gekyk vir die woord, en kry dit nie daar nie..
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Rugby tyd
Val, it works like this; they have to think of as many Blue Bull jokes as possible, 'cause in a few months time they have to shut up for another 11 years.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Rugby tyd
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Rugby tyd
Don't tell me you found the word in the woorde boek, die woord bestaan nie. Maar baie dankie dat iemand my ingelig het, oor wat dit beteken....Mud Dog wrote:Must be a blonde thing!GI Jane wrote:Sorry Chris you lost me on the "poedelnakendkaal", even in die woorde boek gekyk vir die woord, en kry dit nie daar nie..
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Rugby tyd
ChrisF wrote:Die grappie kom seker van ‘n Vrystaat ondersteuner.....
Op pad na die Curriebeker-eindstryd veroorsaak 'n dronk vrou wat poedelnakendkaal op haar rug langs die pad lê, 'n verkeersknoop.
'n Bul-ondersteuner stop, klim uit, haal sy hoed af en sit dit op haar mees strategiese plek in 'n poging om die dame se waardigheid te beskerm.
'n WP-ondersteuner sien die gebaar, stop, klim uit en sit sy hoed oor haar borste.
Die hoed is egter nie heeltemaal groot genoeg nie en mens kan nog die buitekante van haar borste sien.
Natuurlik wil geen Haai-ondersteuner deur 'n WP- of Bul-ondersteuner uitgestof word nie, en 'n Haai-ondersteuner stop ook, klim uit, skuif die WP-hoed om net een bors te bedek, en bedek die ander bors met sy Haai-hoed.
Die polisie daag op en die 3 manne word gevra om te bly as getuies.
Die senior polisieman lig eers die WP hoed op, sit dit terug en skryf toe notas neer, daarna die Haai hoed en nog notas word neergeskryf.
Hy lig die Blou Bul hoed op, kyk, sit die hoed terug en skryf nog notas.
Weer lig hy die Blou Bul hoed op, Kyk en skryf weer notas neer.
Met die 3de keer se oplig van die Blou Bul hoed raak die Blou Bul -ondersteuner wat sy laerskoolseun saam met hom het, bietjie ontsteld oor die duidelike skending van privaatheid en vra vir die polisie-offisier:
"Luitenant, jy het nou al 3 keer gekyk, wat is so snaaks?"
"Wel," sê die polisie-offisier, "ek is maar net baie verbaas - gewoonlik sien mens 'n ppol onder 'n Blou Bul hoed."
excelent
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Rugby tyd
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"

- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Re: Rugby tyd
Val,GI Jane wrote:Sorry Chris you lost me on the "poedelnakendkaal", even in die woorde boek gekyk vir die woord, en kry dit nie daar nie..
Don't tell me you found the word in the woorde boek, die woord bestaan nie. Maar baie dankie dat iemand my ingelig het, oor wat dit beteken....
poedelnakend = stark naked (Groot Woordeboek Afrikaans-Engels, English-Afrikaans)
kaal = naked
poedelnakendkaal is just to emphasize total nakedness