Trivia game

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Trivia game

Post by Gerrie »

ForYota wrote:
Gerrie wrote:
ForYota wrote:Jap, maar ek moet bieg ek het nie die een geken nie, my sussie is n pilot, en sy het met daai goedjies leer vlieg hehe..

Question 11

Wat is winderig, nat en koud?
Uhm, die Kaap in die winter?

:lmao: :lmao: :lmao: Korrek ja
Vraag 12:
Hoekom het 'n brandweerwa rooi lere?
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Trivia game

Post by KOBUSL »

Lank lank gelede was daar 'n man met 'n plan. Almal het altyd weggehol as daar probleme was en dinge het gebrand, veral as die brande op die dakke van dinge en geboue was. Hy het gesien ape gebruik takke van bome om te klim , dus het hy 'n boom afgesaag en net die takkies korter gesny, en siedaar, 'n leer.

Hy was egter 'n ou wat gehou het van reis. Op een van sy toere het hy deur Europa gereis, en dit baie geniet. Hy het besluit om Rusland ook te besoek, aangesien dit 'n baie geheimsinnige land was waarvan maar min bekend was. Daar het hy toe ook gesien dat hulle dieselfde prinsiep as hy gebruik het om op te klim, maw 'n paal met stompies aan. Hy het ook opgelet dat hulle die kontrepsie aanmekaar bind, en dit dan ladderski noem.

Terug by die huis het hy toe besluit om ook sy stompe aanmekaar te bind, en die konsep het goed gewerk, soos ons dit vandag ken. Hy het nie die eer vir homself geneem nie, maar die Russe vernoem. Omdat hy nie hulle naam wou gebruik nie , en ons in die westerse wereld ken die Russe as die rooies, het hy toe maar besluit om die ladderski's rooi te verf.

Dis hoekom brandweerlere rooi is. Dink ek.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Trivia game

Post by Gerrie »

KOBUSL wrote:Lank lank gelede was daar 'n man met 'n plan. Almal het altyd weggehol as daar probleme was en dinge het gebrand, veral as die brande op die dakke van dinge en geboue was. Hy het gesien ape gebruik takke van bome om te klim , dus het hy 'n boom afgesaag en net die takkies korter gesny, en siedaar, 'n leer.

Hy was egter 'n ou wat gehou het van reis. Op een van sy toere het hy deur Europa gereis, en dit baie geniet. Hy het besluit om Rusland ook te besoek, aangesien dit 'n baie geheimsinnige land was waarvan maar min bekend was. Daar het hy toe ook gesien dat hulle dieselfde prinsiep as hy gebruik het om op te klim, maw 'n paal met stompies aan. Hy het ook opgelet dat hulle die kontrepsie aanmekaar bind, en dit dan ladderski noem.

Terug by die huis het hy toe besluit om ook sy stompe aanmekaar te bind, en die konsep het goed gewerk, soos ons dit vandag ken. Hy het nie die eer vir homself geneem nie, maar die Russe vernoem. Omdat hy nie hulle naam wou gebruik nie , en ons in die westerse wereld ken die Russe as die rooies, het hy toe maar besluit om die ladderski's rooi te verf.

Dis hoekom brandweerlere rooi is. Dink ek.
Hehehehe. Snaaks, maar nope... :boss:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Trivia game

Post by ThysdJ »

Hoeveel punte gerrie?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Trivia game

Post by Gerrie »

Ek sou sê 4....
Dis 'n lang antwoord...
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Trivia game

Post by Cleaner »

Ek kan nie onthou dat ek al ooit rooi lere op 'n brandweerwa gesien het nie? Dis gewoonlik houtlere wat bruin is, of aliminuim lere wat blink of silwer is. Brandweer wa's is rooi, nie hulle lere nie.

Maybe is die fixed lere wat uitstoot se onderkante rooi, maar die lere self, ek dink nie hulle is rooi nie
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Trivia game

Post by Gerrie »

Dis nie so ernstige en feitlike vraag nie, maar ek sal maar die antwoord gee:
'n Brandweerwa het ses wiele. Ses en ses is twaalf. Twaalf duim is 'n voet, 'n voet is so lank soos 'n liniaal. 'n Liniaal is in Engels 'n ruler. Queen Elizabeth is 'n ruler, en die Queen Elizabeth is ook 'n skip wat op die see gevaar het. In die see is daar visse. Visse het vinne. Die Finne (van Finland) het teen die Russe baklei en die Russe het Rooi Leer... daarom het 'n brandweerwa rooi lere.

Ek gee oor aan KobusL, want hy was die naaste...
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Trivia game

Post by Cleaner »

Gerrie wrote:Dis nie so ernstige en feitlike vraag nie, maar ek sal maar die antwoord gee:

OMW :banned: Rooikaart vir jou! :twisted: :twisted:
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Trivia game

Post by Thabogrobler »

Wie ookal al die bollie uitgedink het, kan verseker nie snags slaap nie!!!
Gerrie wrote:Dis nie so ernstige en
feitlike vraag nie, maar ek sal maar die antwoord gee:
'n Brandweerwa het ses wiele. Ses en ses is twaalf. Twaalf duim is 'n
voet, 'n voet is so lank soos 'n liniaal. 'n Liniaal is in Engels 'n
ruler. Queen Elizabeth is 'n ruler, en die Queen Elizabeth is ook 'n
skip wat op die see gevaar het. In die see is daar visse. Visse het
vinne. Die Finne (van Finland) het teen die Russe baklei en die Russe
het Rooi Leer... daarom het 'n brandweerwa rooi lere.

Ek gee oor aan KobusL, want hy was die naaste...
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Trivia game

Post by ThysdJ »

Gerrie wrote:Dis nie so ernstige en feitlike vraag nie, maar ek sal maar die antwoord gee:
'n Brandweerwa het ses wiele. Ses en ses is twaalf. Twaalf duim is 'n voet, 'n voet is so lank soos 'n liniaal. 'n Liniaal is in Engels 'n ruler. Queen Elizabeth is 'n ruler, en die Queen Elizabeth is ook 'n skip wat op die see gevaar het. In die see is daar visse. Visse het vinne. Die Finne (van Finland) het teen die Russe baklei en die Russe het Rooi Leer... daarom het 'n brandweerwa rooi lere.

Ek gee oor aan KobusL, want hy was die naaste...
Die joernalis in jou kom uit Gerrie.. :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Hoekom is 'n lemoen oranje?? Sodat hy makliker kan rol?? :celebrate: :celebrate: :celebrate:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Re: Trivia game

Post by Warrior »

Kobus - nou waars jou volgende vraag ???? :siffler:

n Bietjie meer feitelik asb. :beg:
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Trivia game

Post by KOBUSL »

Wat was Twenty Century Fox se eerste leeu se naam ?
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Trivia game

Post by Cleaner »

KOBUSL wrote:Wat was Twenty Century Fox se eerste leeu se naam ?
Nie seker oor sy naam nie, maar ek weet hy het sy handler opgevreet! :blink:

Hoeveel punte?

Mufasa?
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Trivia game

Post by KOBUSL »

Ek glo Mufasa het sy hanteerder opgvreet ( hoop hy het sooibrand gekry ) maar dis nie
die antwoord nie.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
MOFASA
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3095
Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
Real Name: Johno
Club VHF Licence: X119
Location: Kempton Park

Re: Trivia game

Post by MOFASA »

KOBUSL wrote:Wat was Twenty Century Fox se eerste leeu se naam ?
Leo the lion :think:
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP :yahoo: ..... You wouldn't understand....
ImageImageImage[rimg=206x128]
User avatar
MOFASA
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3095
Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
Real Name: Johno
Club VHF Licence: X119
Location: Kempton Park

Re: Trivia game

Post by MOFASA »

What is the name of the formula one driver who was born in East London, South Africa.
He clocked up a total of 246 carreer points????????

I think this one is worht 4 points
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP :yahoo: ..... You wouldn't understand....
ImageImageImage[rimg=206x128]
optirite
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 720
Joined: Fri Feb 13, 2009 12:00 pm
Town: Hartbeespoort Dam
Vehicle: 1993 80 Series Land Cruiser (3UZ-VVTi)
Real Name: Mike
Club VHF Licence: J91
Location: Hartbeespoort Dam

Re: Trivia game

Post by optirite »

Jody Schecktar

If a mute swears, does his mother wash his hands?
Image kiss kiss
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Re: Trivia game

Post by Warrior »

Sorry ek val hier in , ma wat was die Leeu se naam toe : Leo ?

of het ek iets gemis ??? :surrender:
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Trivia game

Post by KOBUSL »

Warrior wrote:Sorry ek val hier in , ma wat was die Leeu se naam toe : Leo ?

of het ek iets gemis ??? :surrender:
Nee, die leeu se naam was nie Leo OF Jody Schecter nie. :roll:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
MOFASA
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3095
Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
Real Name: Johno
Club VHF Licence: X119
Location: Kempton Park

Re: Trivia game

Post by MOFASA »

KOBUSL wrote:
Warrior wrote:Sorry ek val hier in , ma wat was die Leeu se naam toe : Leo ?

of het ek iets gemis ??? :surrender:
Nee, die leeu se naam was nie Leo OF Jody Schecter nie. :roll:
The first lions name was leo.......... I'm 100% sure
And Jody Schecter was the answer to the next question.........
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP :yahoo: ..... You wouldn't understand....
ImageImageImage[rimg=206x128]
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Trivia game

Post by KOBUSL »

MOFASA wrote:
KOBUSL wrote:
Warrior wrote:Sorry ek val hier in , ma wat was die Leeu se naam toe : Leo ?

of het ek iets gemis ??? :surrender:
Nee, die leeu se naam was nie Leo OF Jody Schecter nie. :roll:
The first lions name was leo.......... I'm 100% sure
And Jody Schecter was the answer to the next question.........
Leeu se naam was Slats.

Goed so, op die onderwerp van spoed : wie was die volgende Suid Afrikaanse wereldkampioen in die wereld van binnebrand masjienerie ?
Word te vinnig oud en te stadig wys.
Post Reply

Return to “Humor”