Die Dooie Perd - teorie

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Die Dooie Perd - teorie

Post by Niel »

Hierdie wysheid van 'n Noord-Amerikaanse Indiane-stam word
van geslag tot geslag deurgegee.

"As jy ontdek dat jy op 'n dooie perd ry, is dit die beste
om af te klim en 'n ander perd op te saal."

In Suid-Afrika se korporatiewe-, onderwys- en regeringsinstansies
word meer gevorderde strategieë gebruik, soos:
1. Koop 'n sterker sweep.
2. Verander die ruiter.
3. Stel 'n komitee aan om die perd te bestudeer.
4. Stel 'n kommissie aan wat ander lande besoek om te kyk hoe hulle dooie
perde ry.
5. Verlaag die standaarde sodat dit 'n dooie perd kan insluit.
6. Herklassifiseer die dooie perd as "lewend gestremd."
7. Stel kontrakteurs aan om die dooie perd te ry.
8. Span verskeie dooie perde saam in om die dooie perd se vertoning te
verbeter.
9. Verskaf bykomende fondse en/of opleiding om die dooie perd se prestasie
te verbeter.
10. Doen 'n produktiwiteitstudie om vas te stel of ligter ruiters die dooie perd
se prestasie sal verbeter.
11. Verklaar dat aangesien die dooie perd nie gevoer hoef te word nie, dit
goedkoper is, laer omsetkoste vereis en dus 'n aansienliker bydrae lewer tot
die eindresultaat van die ekonomie as wat met sommige ander perde die
geval is.
12. Hersien die verwagte vertoningsvereistes vir dooie perde.
EN NATUURLIK:
13. Promoveer die dooie perd tot 'n toesighoudende posisie.
As jy dit alles verstaan, is jy beslis 'n Suid-Afrikaner.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Die Dooie Perd - teorie

Post by JohanM »

:lol: :lol: :lol: :clap: :clap: :clap: :clap:
Johan Marais
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Die Dooie Perd - teorie

Post by Piesang »

:think: :think: :roll: :roll: :shock:
Kan jy dit weer herhaal ons het nie so mooi gehoor
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Die Dooie Perd - teorie

Post by Bosvark »

Ek dog dis die dooie perd onder die KZTE se bonnet wat jy beskryf
n vark bly maar n vark
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Die Dooie Perd - teorie

Post by ThysdJ »

Bosvark, jy praat van die "Dooie KZTE" teorie?? :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: Die Dooie Perd - teorie

Post by Rampie »

Wie se die perd is dood?
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Die Dooie Perd - teorie

Post by JohanM »

So wie gaan die veearts gaan roep?? :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Johan Marais
User avatar
Vissie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Thu Jan 22, 2009 5:08 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Fortuner V6 4x4
Real Name: Hennie

Re: Die Dooie Perd - teorie

Post by Vissie »

Een ronte is baie goedkooper as n vearts :twisted:
LaeVeld 4x4 Klub
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Die Dooie Perd - teorie

Post by JohanM »

:clap: :clap: :lol: :lol:
Johan Marais
Post Reply

Return to “Humor”