Nog 'n Blou Bulle een

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
User avatar
Gordz
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jul 24, 2007 10:20 am

Nog 'n Blou Bulle een

Post by Gordz »

Meraai is die klaagster in n verkragtingsaak teen Gatiep. Sy lewer
getuienis in die getuiebank soos volg:

"Nei djou Onner, ek staan nogal soe en eitkyk by my venstetjie na onne
toe en ek sien die "Blue Bulls bus" verby kom.

Skielik, soos djy kan sê HABANA, verskyn Gatiepie hier vlak agter my. Hy
klap die venstetjie van boe af agter my nek. Vas! En daa staat ek toe -
ek kan nie bewieg nie.

Djou Onner (en sy pik 'n traantjie) toe violate hy my somme van agter
af!"

Gatiepie se prokureur kom aan die beurt tydens kruisondervraging en vra
vir Meraai waarom sy dan geensins geskree het tydens die daad nie. Haar
antwoord volg ewe kordaat:

"Nei djou Onner, netnou dink die mense ek support die Bulls !"
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by BenHur »

Watchit, Oppas :!: :!:


:twisted: :twisted: :twisted:
User avatar
Gordz
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jul 24, 2007 10:20 am

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by Gordz »

No way, thats Unfair!!!! Get it away :oops: :oops:
Image
User avatar
Gordz
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jul 24, 2007 10:20 am

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by Gordz »

Ah, That Feel much much better!!! :mrgreen:
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by BenHur »

:twisted: :twisted: :twisted:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by ToyX4 »

Ek sien n sekere moderator misbruik sy magte :twisted:


PROVINCE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by BenHur »

Hoorie jy bly in die North West nie Western province nie :twisted: :twisted: :wink:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by ToyX4 »

benhur wrote:Hoorie jy bly in die North West nie Western province nie :twisted: :twisted: :wink:
En raai waar is ek gebore :?: Clue: dis nie in die Kaap nie :mrgreen:
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by BenHur »

ToyX4 wrote: En raai waar is ek gebore :?: Clue: dis nie in die Kaap nie :mrgreen:
Seker in die hospitaal
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by ToyX4 »

Seker in die hospitaal
:lol: :lol: :lol: :lol:

In n hospitaal in Pretoria

Maar my pa het mos belowe hy sal my reg groot maak :twisted:
PROVINCE!!!!!!!!!!!!!!!
Om daardie selfde rede het hy vir my in my eerste jaar van swot n 1978 Alfa GTV 2 liter gekoop :shock:

Ek sien die phantom is weer bedrywig :evil:
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by BenHur »

Mmm lyk my jou pa het jou nie sleg groot gemaak nie, net jammer jy het groot sleg geword :wink: ek meen jy skree dan vir WP en al en dit nadat jy so belowend weg gespring het in 'n hospitaal in Pretoria :lol: :lol:


Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by Niel »

Riaan, jy is n wyse man. way beyond your years 8) Province :!: :!:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Nog 'n Blou Bulle een

Post by BenHur »

Hoe weet jy as 'n kar wat jy wil koop horing oud is?

As hy 'n bumper sticker op het wat lees:

"WP - Curry Cup Kampioene" :shock: :shock: :shock:
Post Reply

Return to “Humor”