Amarok in Atlanatis

VW Amarok related discussions
Post Reply
rudiger
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat Apr 17, 2010 8:18 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Hilux DC 4.0 4x4
Real Name: Rudi

Amarok in Atlanatis

Post by rudiger »

Ek het die naweek die kans gehad om met die Amarok rond te ry. Baie lekker voertuig. Beter hantering en brieke as my Hilux! :oops: Die dash is nie vir my so nice soos almal rave nie. Hy het nie genoeg cupholders nie en die vrat op die dash is stupid.

Kraglewering is nie sleg by die kus nie, maar dit raak maar dun as jy oor 140km/h gaan. Teen 160km/h raak hy ook maar raserig en los op die pad soos my Hilux.

Op die sand loop hy baie lekker. Ek dink die voor bumper is te laag en sal vinnig skade opdoen. Daar teen oor het ek my Hilux gery dat die nudge bar terug druk teen die bumper sonder enige skeure of covers wat uitpop. :thumbdown:

Die twee dinge wat maak dat ek nie Amarok sal koop nie is die swaat koppelaar (en ek ry 4.0l V6!) en die engin gaan nie hou nie.
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Amarok in Atlanatis

Post by Polarbear2008 »

Lees gerus die 4-way shoot-out in die nuutste WEGRY. Dis baie interessant dat hulle al 4 teen dieselfde roete gery het en so appels met appels kon vergelyk! Good news is die Hilux is nog steeds BETER!!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Post Reply

Return to “Amarok”