Page 1 of 1

Hi almal

Posted: Wed Jan 05, 2011 2:19 pm
by Spyker7
Hi almal. Ek is nuut hier by Hilux4x4. Ek ry tans n 2000 Daihatsu Rocky 2.8TD.

Re: Hi almal

Posted: Wed Jan 05, 2011 2:31 pm
by Blaps
:thumbup: Welkom welkom, daar is ander manne van sasol ook op die forum, jy sal dit geniet hier :thumbup:

Re: Hi almal

Posted: Wed Jan 05, 2011 3:44 pm
by Bulletjie-3
Baie welkom. Ek vertrou jy gaan dit geniet hier.

Re: Hi almal

Posted: Wed Jan 05, 2011 3:54 pm
by Mud Dog
Welcome Rudolf! :thumbup: Maybe in time we will persuade you to get a Hilux! :D: :D: ;-)

Re: Hi almal

Posted: Wed Jan 05, 2011 7:04 pm
by 2.8 d/cab SFA
welcome lloks neat

Re: Hi almal

Posted: Wed Jan 05, 2011 7:45 pm
by CasKru
Welkom Rudolf. Hoop jy geniet dit hier

Re: Hi almal

Posted: Wed Jan 05, 2011 9:25 pm
by Mammabeer
Hi Rudolf!

Ek is seker ek het al die kar van jou in die dorp gesien...

Ek het die blou LWB Terios in die dorp.....

Welkom hier!

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 6:42 am
by Spyker7
Mammabeer jy behoort my te ken, ek is oom Dirk Prinsloo se seun, ek was saam met hom so rukkie terug in Vaalpark toe julle met die 4x4's gespeel het. Sover ek weet, is ek nou die tweede persoon in Sasol met n Rocky. Ons ken die oom met die ander een, hy kom gereeld by die ou oom wat langs ons bly. Sy Rocky lyk net soos myne. Ek en Alien met die swart Terios hier op die forum is ook beste vriende, ek het juis al vir my pa gesĂȘ ek moet hom aan jou voorstel, as jy dalk n bullbar soek vir jou Terios.

Mud Dog, to be honest, my dream 4x4 is a SFA Hilux, but the price on some of these bakkies are too much for me at this stage and the ones I can afford is sometimes total wrecks. There is a real neat one here in town at the moment, it's a 1993 2.2 DC 4x4, but for R84 000, that's a little to much for me right now. The Rocky is perfect for me now, from what I've heard, they can go where any other 4x4 can go.

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 6:49 am
by Mud Dog
Mud Dog, to be honest, my dream 4x4 is a SFA Hilux,
At least your heart & mind is in the right place! :lol: ;-)

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 6:53 am
by Spyker7
Well Mud Dog, my other car is a Toyota, hope that counts as well! :lol: It's a 2008 Toyota Yaris Sedan.

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 8:56 am
by Mammabeer
Klein wereld!

Ek onthou jy was saam met jou pa nou die dag!

Onthou jou en jou broer goed!

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 9:15 am
by Ali3n
Hi Spike, Bly om te sien jy is nou ooke hier. Ek was nou die dag daar toe jy nog geslaap het toe wys jo pa my jo kar. Lyk bja mooi en netjies. Ons moet nou plan maak om te gaan speel. Het hy n daztek chip in? Ek het die sticker agter gesien. Jy sal hom geniet, ek weet dit sommer...

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 11:22 am
by Traveler
Rudolf baie welkom :mrgreen: :mexwave:

Darem tel dit dat Toyota Daihatsu besit. Die Rocky is vreeslik capable. Op 'n stadium het my hart met 'n lang punt getrek vir 1.

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 3:24 pm
by bosjakkals
Welkom Rudolf
Ek wil my verstout en se ek dink jou Rocky het nogal baie meer Toyota bloed in as wat baie dink, vergelyk die Nuwe Terios en die Toyota Avanza se drive train ---- dit is dieselfde :| so wat nou ???

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 3:39 pm
by Traveler
bosjakkals wrote:Welkom Rudolf
Ek wil my verstout en se ek dink jou Rocky het nogal baie meer Toyota bloed in as wat baie dink, vergelyk die Nuwe Terios en die Toyota Avanza se drive train ---- dit is dieselfde :| so wat nou ???
Die Avanza en die Terios se floorplan is dieselfde.

Wel, die huidige Terios loop op die vorige RAV se drive train, en word in Japan verkoop as 'n Toyota Rush.

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 3:47 pm
by Traveler
Look at 96% the same for Toyota, Daihatsu and Subaru. All the same anyway.

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 3:56 pm
by Ali3n
Traveler wrote:
bosjakkals wrote:Welkom Rudolf
Ek wil my verstout en se ek dink jou Rocky het nogal baie meer Toyota bloed in as wat baie dink, vergelyk die Nuwe Terios en die Toyota Avanza se drive train ---- dit is dieselfde :| so wat nou ???
Die Avanza en die Terios se floorplan is dieselfde.

Wel, die huidige Terios loop op die vorige RAV se drive train, en word in Japan verkoop as 'n Toyota Rush.
Kyk na die Perodua Nautica. Selle kar ook. Kyk onder die kan spiels, Daar staan Toyota. Toe die eerste Avanza's hier af gelaai was het hy Daihatsu badges ens op gehad en toe by die fabriek vervang met Toyota badges. Ek voel Daihatsy is net Toyota se goedkoper maak wat presies dieselle kwaliteit is. Dalk bietjie minder maar min of meer die selfde... Ek voel my Terios is n BABY FORTUNER... :mrgreen:

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 4:05 pm
by bosjakkals
Ek voel my Terios is n BABY FORTUNER... :mrgreen:[/quote]

My vrou se (Terios) sticker op die spaarwiel se" As ek groot word wil ek n Prado wees"

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 4:43 pm
by CasKru
Toyota owns 51.2% of Daihatsu and Fuji Heavy Industries, the parent company of Subaru, is currently in a partial partnership with Toyota Motor Corporation, which owns 16.5% of FHI.

Re: Hi almal

Posted: Thu Jan 06, 2011 5:09 pm
by Spyker7
Hi Alien. Ek weet nie regtig nie, links onder die dash sit n grys boksie, of dit die chip is weet ek nie :think: , ek wil hom na steves toe vat om uit te vind. Dankie vir almal se verwelkomings! :dance1:

Re: Hi almal

Posted: Tue Mar 08, 2011 12:12 pm
by Spyker7
Ons geniet hom! :yahoo:

Re: Hi almal

Posted: Tue Mar 08, 2011 1:04 pm
by ThysdJ
Nice Rudolph.. ek like daai Rocky.. :thumbup: :thumbup:

Re: Hi almal

Posted: Wed May 25, 2011 11:25 pm
by Spyker7
Dankie Thys.

Ekt nou n paar Hella Comet 550 spots opgetsit, sal fotos later laai.

Re: Hi almal

Posted: Mon May 30, 2011 2:05 pm
by Spyker7
Spotlights

Re: Hi almal

Posted: Mon May 30, 2011 2:07 pm
by Spyker7
Spotlights