Page 1 of 1

skok brekers vir terios 1.5

Posted: Sat Feb 26, 2011 8:29 am
by leonard1409
ek het 'n 2007 terios 1.5 4x2 die agter skok brekers is maar aan die sagte kant en stamp deur weet enige iemand watse skok brekers die karre vat want niemand kan my se nie en die agente vra 'n R1000.00 vir een

Re: skok brekers vir terios 1.5

Posted: Sat Feb 26, 2011 2:21 pm
by Mikem1
Hi Leonard
I did a vehicle last year also battled but we used anorther shock.
Give me the details open and closed lengths and the mounting features eg eye eye or pin eye.
Or give me a call.
Regards
Darrell
Mikem
0826564473