Page 1 of 1

The insiration for my Terios

Posted: Fri May 13, 2011 9:35 am
by Ali3n
Please excuse the picture but I took the picture from a picture. This is what is my motivation for my terios.

Re: The insiration for my Terios

Posted: Fri May 13, 2011 9:58 am
by OOOOMS
Mooi man, nou moet jy nog net 'n 3' lift kit / mudz en low range fit op joune :thumbup:

Re: The insiration for my Terios

Posted: Fri May 13, 2011 10:04 am
by Ali3n
Jip, dis in my 5 jaar plan. :crazy: :mrgreen:

En dan in plaas van die spieltjie opi neus moet ek daai snorkel by jou kry!!! :mrgreen:

Re: The insiration for my Terios

Posted: Fri May 13, 2011 10:30 am
by OOOOMS
Alien1147 wrote:Jip, dis in my 5 jaar plan. :crazy: :mrgreen:

En dan in plaas van die spieltjie opi neus moet ek daai snorkel by jou kry!!! :mrgreen:
:lol: :lol: :lol: Gesels maar, ek luister :thumbup:

Re: The insiration for my Terios

Posted: Fri May 13, 2011 10:48 am
by Johannes van die See
Wow, ek is baie beindruk!
Go for it tjom, jou lorie gaan cool lyk as jy klaar is met hom.

Re: The insiration for my Terios

Posted: Fri May 13, 2011 10:57 am
by Ali3n
Johannes van die See wrote:Wow, ek is baie beindruk!
Go for it tjom, jou lorie gaan cool lyk as jy klaar is met hom.
Ek het self so gedink. Dit gaan net ongelooflik baie tyd, geld, bloed en sweet kos maar ek sien uit na die taak.