Page 1 of 1

Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 9:58 am
by Ali3n
Okay, after an 8 month battle for time :aggresive: I finally got my rock sliders done. :yahoo: Built out of 70 x 50 x 4 mm rectangular tubing for the impact point and 40 x 2.5 mm round bar as a step. This I think was the hardest (all by myself with a helping hand every now and then from my wife, thanks :thumbup:) to build but I feel it was worth the blood, sweat, WORDS :twisted: and wait. I have gone with rubberizing for the finish to match the bulbar but once I have started building and completed my off-road bumper (front and rear) which will be powder coated, I will take them off and sand blast them and also have them powder coated. Any comments good or bad are more than welcome. :thumbup:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 10:04 am
by OOOOMS
Eita....netjies Dawie.... :lol: :lol: :lol:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 10:05 am
by Ali3n
OOOOMS wrote:Eita....netjies Dawie.... :lol: :lol: :lol:
Ag baie dankie Gawie :lol: :lol: :lol:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 10:12 am
by OOOOMS
Alien1147 wrote:
OOOOMS wrote:Eita....netjies Dawie.... :lol: :lol: :lol:
Ag baie dankie Gawie :lol: :lol: :lol:
Nou toe, sien jou vanaand Willem :thumbup:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 10:19 am
by CasKru
Baie netjies

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 10:21 am
by OOOOMS
Kobus, waar is step 1, 3, 2? Ek kry dit nie oppi web site nie? :banned:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 10:35 am
by Ali3n
OOOOMS wrote:Kobus, waar is step 1, 3, 2? Ek kry dit nie oppi web site nie? :banned:
Gerhard, Step 1 was die 50mm lift.
step 2 was die bullbar
step 3 was die spotlights
en nou step 4 maar ander goed wat sover gedoen is is die in dash DVD, CD, TV, Ipod, GPS. Extra electrical points front and back. A/T tyres and the Stickers (Which I feel could still be the best upgrade sofar :laugh2: ).

Still on the TO-DO list. Snorkel (by jou kry). Breathers, Diff lockers rear, Low range conversion, Branches and free flow, Chip, Roof rack, Off-road bumpers front and back with decent recovery points, Winch, 15" rims and tyres and anything else i can't think of now... :mrgreen:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 10:59 am

Sjoe Johan...dit gaan 'n mean masjien word....pas op Hilux'ers hier kom Terri... :mocking: :lol: :tease:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 11:06 am
by Ali3n
OOOOMS wrote:

Bertie, Ek probeer net respek verdien met my baba TOY. :cooldude: :laugh2:

Its gonna be outa this world!!! :laugh2: Hence the name!!! :mrgreen:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 11:16 am
by OOOOMS
:thumbup: :thumbup: :thumbup: Sien uit na die finale produk :wink2:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 12:02 pm
by oxydog
Moet mens sunscreen ophê as jy al daai spots gelyk aansit?

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 12:16 pm
by Ali3n
oxydog wrote:Moet mens sunscreen ophê as jy al daai spots gelyk aansit?
Nee, mens het een van daai pakke nodig wat hulle gebruik om maan toe te gaan. :lmao: En daar moet nog 2 op kom om my nommerplaat mooi toe te maak. :twisted: :twisted: :laugh2:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 12:27 pm
by oxydog
:lmao:
Lyk awesome.

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 7:41 pm
by Thunder02
Alien1147 wrote:
oxydog wrote:Moet mens sunscreen ophê as jy al daai spots gelyk aansit?
Nee, mens het een van daai pakke nodig wat hulle gebruik om maan toe te gaan. :lmao: En daar moet nog 2 op kom om my nommerplaat mooi toe te maak. :twisted: :twisted: :laugh2:
I know why u have so many spots,to evaporate the water in front of u so u don't have to drive through it :tease: :lmao:
We know what happens when u do. :yahoo:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 7:49 pm
by OOOOMS
Alien1147 wrote: Still on the TO-DO list. Snorkel (by jou kry). Breathers, Diff lockers rear, Low range conversion, Branches and free flow, Chip, Roof rack, Off-road bumpers front and back with decent recovery points, Winch, 15" rims and tyres and anything else i can't think of now... :mrgreen:
Sjoe Johan...dit gaan 'n mean masjien word....pas op Hilux'ers hier kom Terri... :mocking: :lol: :tease:[/quote]
Bertie, Ek probeer net respek verdien met my baba TOY. :cooldude: :laugh2:

Its gonna be outa this world!!! :laugh2: Hence the name!!! :mrgreen:[/quote]Is hy al op?

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Tue Jul 26, 2011 8:14 pm
by Thabogrobler
Vertel meer oor die Low range mod?

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Wed Jul 27, 2011 7:30 am
by Traveler
Daai Rocksliders is verseker iets unieks as dit kom by 'n Terios, en dit lyk baie besonders.

Ek dink jy moet bietjie vir Leisure Wheels of vir Ali by WegRy laat weet van jou monstertjie, daai Terri-aLien is verseker 'n artikel werd.

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Wed Jul 27, 2011 8:58 am
by Mud Dog
Yip, it's looking good! :thumbup: ;-)

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Wed Jul 27, 2011 9:05 am
by Ali3n
Thabogrobler wrote:Vertel meer oor die Low range mod?
Wel dit gaan beslis die moelikste en langste upgrade wee swat ek gaan doen. Ek het al met so paar mense gesels net om advies ens te kry. Daar is so paar opsies wat ek het soos wat dit vir my verduidelik was maar as eenige iemand weet van iemand wat ek moontlik kan kontak wat my nog meer advies kan gee sal ek bly wees.

Opsie 1 is om die oorspronklike 1500 enjin en ratkas uit te haal en te vervang met n 1.9 TDI Audi enjin (klein enjin) en n ratkas van die ou Daihatsu Rocky of Jimny. (baie beperkte spasie). Blykbaar in die omgewing van so R30 000

Opsie 2 is om net die ratkas te vervang. In die omgewing van so R10 000 en dan net die oorspronklike 1500 te chip en die Terios off-road se branches en freeflow op te sit wat so R2000 is.

Opsie 3 maar nog te min al uit gevind is om net n transfer case in te sit en n kort stok in te sit soos wat van die mense doen as hulle n extra lae rat in sit saam met hule oorspronklike lae rat.

Ek sal meer navorsing moet doen om te kan sien wat moontlik is en wat sal kan werk en wat in die ou einde goedkoper sal uitwerk. Only time will tell.

Dankie vir al die kompliment mense. Dit lat my voel dis ales die moeite werd om aan te gaan met my projek. Dit vat wel baie baie lank maar ek is baie trots op dit en die feit dat ek amper al die werk aleen doen maak my net meer trots. Julle is almal great!!!
:thumbup: :thumbup:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Wed Jul 27, 2011 9:11 am
by Ali3n
Traveler wrote:Daai Rocksliders is verseker iets unieks as dit kom by 'n Terios, en dit lyk baie besonders.

Ek dink jy moet bietjie vir Leisure Wheels of vir Ali by WegRy laat weet van jou monstertjie, daai Terri-aLien is verseker 'n artikel werd.
Ek het nog nooit aan so iets gedink nie maar baie dankie. Dit is vir my awesome om te dink daar is mense wat dink dit is n artiekel werd. As ek so iets wou doen weet ek nie hoe om te begin nie of selfs wie en hoe om hule te kontak nie. Eks maar net n ou "Pencil Pusher". :mrgreen:

And thanks to Mark i got my snorkel and hopefully I will be able to install it over the weekend. Thanks Mark!!! I think thats his name. :think: :laugh2: :laugh2:

Thanks again for all the compliments! :thumbup: :thumbup:

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Wed Jul 27, 2011 5:30 pm
by Thabogrobler
Mmmmm... het iemand anders al so conversion gedoen?

Re: Step 4 complete - Custom Rock Sliders installed

Posted: Thu Jul 28, 2011 11:18 am
by Ali3n
Thabogrobler wrote:Mmmmm... het iemand anders al so conversion gedoen?
Ek het al gesoek op die internet en het al gebel met baie mense gesels maar niemand weet van iemand wat so mod al probeer doen het met so voertuig nie. Inteendeel al wat ek hoor is dat ek die eerste is wat hule van weet wat so baie mods op n Terios wil doen. Kyk, as dit nie gedoen kan word nie is dit ook fine maar dis goed om te weet.