Page 1 of 1

Daihatsu Terios 75000km diens

Posted: Mon Feb 02, 2015 9:17 am
by NathanX4
Goeie dag almal

Ek is hier van die vaal driehoek en moet my vrou se terios in boek vir sy diens. Ek het raak gelees dat Daihatsu Vereeniging uiters swak diens gee.
Nou my vraag is, waar gaan boek ek hom in? Of gebruik ek 'n ander plek vir sy diens?

Re: Daihatsu Terios 75000km diens

Posted: Wed Feb 04, 2015 8:14 am
by Mammabeer
HI
Het vir jou n PM gestuur.

Re: Daihatsu Terios 75000km diens

Posted: Wed Feb 04, 2015 8:16 am
by NathanX4
Dankie

Re: Daihatsu Terios 75000km diens

Posted: Tue Feb 10, 2015 8:11 am
by Mammabeer
Het jy toe reggekom Nathan?

Re: Daihatsu Terios 75000km diens

Posted: Tue Feb 10, 2015 8:18 am
by NathanX4
Ja dankie. Ek kan net nie glo hoe duur hulle is nie. R1600 vir 'n olie filter en olie? :shock2:
Hulle wou my nog R550 vra om die twee "wipers" te vervang. :shock2: :shock2:

Ek is nogals bang vir die 90000km diens, wou nie eers vra nie, want dit is al die filters.

Re: Daihatsu Terios 75000km diens

Posted: Tue Feb 10, 2015 8:29 am
by Mammabeer
Die 90 000 km diens was so R3900 verlede jaar Julie..... ek moet nou vir die 105 000 km diens boek en ek is te bang.....lol.

Martha en Thinus is competent darem- baie beter as wat die Eddie ou was....