Paar nice pics van waar ons elke naweek hier in die Laeveld rondry.
Enjoy.

CasKru wrote:Congrats... smaak vir my ek sal die WegRy moet gaan koop om die fodies te kyk
Gerrie, moenie ou Cassie so cheap vat nie. Jy weet, 'n ou moet eers kan lees voor dat hy enige tydskrifte gaan koop. Jy sal vir Cassie dalk kan tempt as jy vir hom 'n box crayons saam met die tydskrif gee....Gerrie wrote:CasKru wrote:Congrats... smaak vir my ek sal die WegRy moet gaan koop om die fodies te kykCas, moenie vir my sê dis al rede hoekom jy WegRy sal koop nie?
![]()