Page 1 of 1

Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Tue Jul 05, 2011 8:40 pm
by Pietman
My bakkie en my tjom en ons klub is van BL 26 tot BL 33.

Paar nice pics van waar ons elke naweek hier in die Laeveld rondry.

Enjoy. :dance1:

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Tue Jul 05, 2011 9:02 pm
by Niel
Nice Pieter baie nice fotos

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Tue Jul 05, 2011 9:11 pm
by Mud Dog
Congrats! :thumbup:

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Tue Jul 05, 2011 9:40 pm
by OOOOMS
Nog nie kaan gehad om deur die boekie te blaai nie..... :oops: :oops:

Maar baie geluk :thumbup:

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Wed Jul 06, 2011 6:10 am
by CasKru
Congrats... smaak vir my ek sal die WegRy moet gaan koop om die fodies te kyk :D:

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Wed Jul 06, 2011 6:17 am
by OOOOMS
Wat ek wil weet is hoekom ry die LR voor.....?

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Wed Jul 06, 2011 6:55 am
by ThysdJ
Nice fotos, nice storie en baie mooi plek... julle is bevoorreg daar in die Laeveld.. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Wed Jul 06, 2011 9:08 am
by Pietman
Hi Mark
Die man van WegRy het saam met die Landie gery.

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Wed Jul 06, 2011 10:06 am
by OOOOMS
Pietman wrote:Hi Mark
Die man van WegRy het saam met die Landie gery.
Chap, in daai geval is dit seker OK.... :wink2:

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Thu Jul 07, 2011 8:56 am
by Pietman
Hier's so paar prentjies...

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... post825446" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Thu Jul 07, 2011 9:54 am
by andrevt
baie baie nice :clap:

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Thu Jul 07, 2011 10:16 am
by Gerrie
CasKru wrote:Congrats... smaak vir my ek sal die WegRy moet gaan koop om die fodies te kyk :D:
:boss: Cas, moenie vir my sê dis al rede hoekom jy WegRy sal koop nie? :beg: :shock2:

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Thu Jul 07, 2011 3:35 pm
by Family_Dog
Gerrie wrote:
CasKru wrote:Congrats... smaak vir my ek sal die WegRy moet gaan koop om die fodies te kyk :D:
:boss: Cas, moenie vir my sê dis al rede hoekom jy WegRy sal koop nie? :beg: :shock2:
Gerrie, moenie ou Cassie so cheap vat nie. Jy weet, 'n ou moet eers kan lees voor dat hy enige tydskrifte gaan koop. Jy sal vir Cassie dalk kan tempt as jy vir hom 'n box crayons saam met die tydskrif gee....


-F_D

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Thu Jul 07, 2011 8:00 pm
by Polarbear2008
Pieter wel gedaan.

Te oordeel aan die aantal Hiluxklub lede wat in die uitgawe is, kon hulle dit maar die Hilux4x4 klub-uitgawe genoem het! :)

Wys net ons is NIE 'n klomp WEB WHEELERS soos sekere mense probeer se nie!

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Fri Jul 08, 2011 7:41 am
by pietpetoors
Cool! Ek het daai gesien, baie mooi fotos. Goed om te weet dit is een van ons!

Re: Pietman WegRy Julie 2011

Posted: Fri Jul 08, 2011 10:50 am
by andrevt
baie great