Page 1 of 1
Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Wed Apr 18, 2012 11:52 pm
by Niel
Pieter, baie geluk met die bord vir n pan deksel idee
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 2:14 am
by Johannes van die See
Ons moet hom herdoop na "Piet Makaplan" toe......
Lekker Pieter, jys n wenner!
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 6:36 am
by OOOOMS
Lekker en baie geluk Pieter
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 7:03 am
by CasKru
Ek het dit seker mis gekyk. Geluk Piet
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 7:20 am
by Tokkie
Geluk Piet.
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 7:33 am
by jacques kotze
Goeie werk Piet
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 7:34 am
by ROOFER
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 9:36 am
by arnize2
Geluk Pieter. Ek het dit sowaar ook misgekyk.
Sal vanaand kyk.
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 10:20 am
by Mud Dog
Well done Pieter!
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 11:42 am
by pietpetoors
太感谢你了。你们必须尝试它,它工作得很好
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 11:52 am
by OOOOMS
pietpetoors wrote:太感谢你了。你们必须尝试它,它工作得很好
Plesier china
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 12:24 pm
by CasKru
pietpetoors wrote:太感谢你了。你们必须尝试它,它工作得很好
Ek sal bietjie gaan kyk en dit self uit probeer
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 3:33 pm
by Ali3n
pietpetoors wrote:太感谢你了。你们必须尝试它,它工作得很好
祝贺。
我会尝试,但我相信它可以很好地工作。
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 3:45 pm
by KOBUSL
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 7:49 pm
by Donkey
Well done Pieter
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 11:25 pm
by Doom
Ek moet my plig doen en julle vermaan dat geen kras taalgebruik op hierdie forum toelaatbaar is nie
. Dit sluit jou ook in, Pieter
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Thu Apr 19, 2012 11:46 pm
by 3 Blind Monkeys
Julle maak ons dommies kop krap met hiedie blerri chinese, maar het dit uit gewerk. Geluk Pieter sal hom try.
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Fri Apr 20, 2012 8:55 am
by KOBUSL
Die stukkie Chinees wat ek geskryf se net : man van plek by see doen goed in boek van donkiekarre. ( Dis antieke Chinees )
Om te verstaan lees mens van onder na bo, van regs na links. Maar dit weet almal mos.
In gewone taal : ! reteiP kuleg sleeV.
Re: Piet Petoors a winner in wegry
Posted: Fri Apr 20, 2012 11:11 am
by pietpetoors
Baie goed Kobus, dankie