Page 1 of 1

ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Mon Nov 24, 2014 8:44 am
by pietpetoors
I see Thys' Broodblik is in the December issue of the WegRy on page 77

Well done Thys!! :yahoo:

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Mon Nov 24, 2014 8:47 am
by Omo
:thumbup: :thumbup:

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Mon Nov 24, 2014 9:01 pm
by Mud Dog
Congrats Thys & "Broodblik"!! :thumbup: :thumbup: :D:

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Mon Nov 24, 2014 9:45 pm
by Froll
:thumbup: :thumbup:

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Tue Nov 25, 2014 12:01 am
by 4x4BEES
Nou gaan oom Thys kla oordat nie sy JEEP is nie. :lmao: :lmao: :lmao:

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Tue Nov 25, 2014 7:16 am
by ThysdJ
Gerrie het omtrent my agterent blink gelek vir daai storie... :twisted: :twisted: :twisted: Dis eintlik half amazing dat hulle so gesukkel het om mense te kry wat in die tydskrif wou wees? Toe flans ek maar gou die storietjie bymekaar en stuur 'n paar fotos. Gerrie het die taalversorging reggekry. :thumbup: :thumbup:

Nee Kevin, ek het die storie ook ingestuur sodat die manne op die forum(s) kan sien ek is nie NET 'n Jeep man nie. Deep down is daar baie Hilux geite in my, maar ek besef sy tekortkominge en limitasies.... :twisted: :twisted: Hy is wat hy is, en hy sal nooit wees wat hy nie kan wees nie...

Aan die ander kant is en bly my Jeep Wrangler koning in die klou-en-grou afdeling.... Die belangrike hier is dat elke voertuig sy gebruik het, en dat mens nie die een met die ander kan vergelyk nie... :thumbup: :thumbup:

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Tue Nov 25, 2014 7:22 am
by Omo
ThysdJ wrote: Die belangrike hier is dat elke voertuig sy gebruik het, en dat mens nie die een met die ander kan vergelyk nie... :thumbup: :thumbup:
Dit is darm baie waar wat jy daar se Thys :celebrate:

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Tue Nov 25, 2014 10:32 pm
by Fire & Ice
ware woorde. Baie geluk

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Wed Nov 26, 2014 7:10 am
by 4x4Maniac
Geluk ou Thys, jy is nie alleen in daai een nie. Ek is ook maar en bly n Hilux man, weet waar is sy tekortkome maar is nog steeds lief vir hom.

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Wed Nov 26, 2014 7:14 am
by swartvark
Baie geluk Thys. :thumbup:

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Wed Nov 26, 2014 7:19 am
by Masekind
Baie geluk

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

Posted: Wed Nov 26, 2014 9:46 am
by Thunder02
Congrats on the article :clap: :clap: :clap: