I need your opinion on our planned trip, please?

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

I need your opinion on our planned trip, please?

Post by ToyX4 »

A friend and I are planning to go to Nam this coming August.
We'll be taking our families with, and we'll be 2 vehicles.

We don't want to drive everyday, so we'll be staying at one place for 3 or 2 nights, and explore the surroundings from there.
My youngest will be one year old, and his youngest will be 6 months old.

He worked out the route, but I need your opinions, as the distances seem to far away for one days driving. We'll have to point and shoot, with only the neccessary stops.

Day 1 - Ottosdal to Ai Ais 946km
Day 4 - Ai Ais to Sossusvlei 700km
Day 6 - Sossusvlei to Swakop 660km
Day 9 - Swakop to Okaukuejo Etosha 552km
Day 11 - Okaukuejo to Namutoni Etosha 142km
Day 13 - Namutoni to Buitepos Bots 814km
Day 14 - Buitepos - Ottosdal

I have not looked at a map yet, and have no idea of the roads we'll be travelling.
Please give your input as we need to finalise.

Thanks
ImageImage
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by OOOOMS »

Raan, Riaan, Riaan.... dit is rybaar in 14 dae....volgens MapS is dt so ongeveer 4350km, ave so 310km per dag wat jy gaan moet ry.(dis m... baie....!!!)

IMO is dit betjie te veel as jy weer Nam toe wil gaan saam met Ma en die kinners...... :shh:

Ek sou aanbeveel en dis maar my opinie sny eerder Etosha gedeelte uit, dis nogal 'n wye draai, spandeer eerder meer tyd Suid van Windhoek, Noord is weer 'n ander trip vir 'n ander dag.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by OOOOMS »

Net as 'n vb. nou Dec het ons 7500km gery 26 dae, gee jou 'n ave van so 288km per dag.

Ons het net by 3 plekke gedurende die trip vir 2 aande geslaap. Die ander tye was 1:1. En daar was dae wat ons 700 - 900km gery het.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by CasKru »

My opinie is dat Elton John skeef is :twisted:
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by ThysdJ »

Riaan ek stem saam met Mark, jy gan baie bum-sore wees na daai lang afstande. en die kleintjies gaan knorrig raak, en jy weet wat doen mamma dan... :scared: :scared: Ook as jy so ver op 1 dag travel mis jy die nice goed langs die pad, en raak jy te haastig om te stop en fotos te neem. Doen eerder net die suide, daar is oorgenoeg om jou besig te hou vir 14 dae en selfs meer. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by Hi-Hilux »

Soos Mark gese het, as jy regtig alles wil sien wat Namibia jou bied moet jy dit deel in noord en suid. Doen die suide, dis net so mooi en baie om te sien en doen die noorde op n volgende trip. As jy eers eenkeer in Nam was sal jy weer terug kom om nog te sien, so jy sal die noorde kom sien....hoekom dink jy bly ek nou in Nam? Hou julle beplande dae en spandeer dit eers in die suide en sien soveel as moontlik. En my eerlike opinie, en ek dink Mark sal saam stem...Etosha panne is nie so mo&rse soos Nat geo en die poskaarte dit maak nie....
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by Niel »

Riaan, moennie dat die ouens jou bang praat nie.

Ok in alle erns nou.
Die trippie klink lekker en ek sien jy bly meer as 1 dag op plekke. Die grondpaaie is goed maar ek sou se dat as jy moet jaag gaan jy short kom en daar is nie baie voertuie op die paaie nie. Maak die jol n bietjie langer as jy Etoshia wil inpas. Ek en die baas het in 1 go van Etoshia tot in die Kaap gery en ek sal dit nooit weer doen nie en het die hele vakansie op gedinges. Ons was vrek moeg en die diere langs die pad was erg lastig tussen Keetmans en Grunau.

Vat dit rustig en maak eerder 2 trips
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by FUDGES »

Ek se ook split dit in 2 trips.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by ToyX4 »

Dankie menere.
ImageImage
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by OOOOMS »

Nou dat ons jou planne opgevoeter het .... laat weet wat jou nuwe planne gaan wees.....jammer :wink2:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by Johannes van die See »

Tjom
Ek se koep n airoplane vir daai lang trip!
My naat salie dit maak om so lank te sit nie!
Wie ga na jou hoeners kyk as jy so lank weg is?
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
cheetah
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 519
Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
Real Name: Anton

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by cheetah »

Riaan, probeer om nie in die aand te ry op daai paaie nie, dus meer veilige in die dag, ek stem saam, die Suide van Namibie is net so mooi en daar is baie kamp plekke.
Ons gaan die Noorde doen Junie/Julie, voorspoed met jou trip en kyk uit vir die donkies langs die pad, as jy eers eenkeer daar was, gaan jy elke jaar terug.
Ry maar rustig en verken die natuurskoon. :idea:
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by HennieJ2 »

Ek sal dit selfs in 3 vakansies deel - 1 suid 2 noord (1 links en 1 regs) Selfs die noorde is te wyd vir een vakansie

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: I need your opinion on our planned trip, please?

Post by Doom »

Net om jou nou nog verder te laat dink : Buitepos maak 23h59 toe en eers weer 06h00 oop. As jy Ottosdal toe gaan, gaan jy sekerlik deur Ramatlabana en hy maak 21h30 toe.
Nou as ek van hier af ry (Windhoek) ry ek tot by Kang, slaap daar oor en dan die volgende dag weer tot in Viljoenskroon. Kang is presies in die helfte en jy wil nie daai pad in die donker ry nie!! :naah: :naah:

Onse ou landjie is baie mooi en alles, maar ek vra mooi: moenie hom onderskat nie, hy KAN genadeloos wees en dan het jy niks van sy mooigeid nie, net 'n ondervinding wat jou negatief gaan maak.
So, jy het baie goeie raad hierbo gekry, veral met die kleingoed wat julle by julle gaan he.

Asb, hou ons ophoogte van julle planne. Ek is seker Trevor kyk ook met valkoe deur die verkeer vir 'n voertuig met daardie stiekkertjie op. Hulle is maar min in ons geweste, maar die hoop beskaam nooit.

Geniet dit. :thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”