raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

dagse kerels,

ek's einde julie maand oppad zambia toe vir 'n paar weke :yahoo: die konsessie is op die kafue rivier en ek ken glad nie die area nie...

wat ekke asseblief van julle af nodig het is raad, in enige form :beg: maar mees belangrik is: wat maak ek seker is reg op my tipper? ek vra vir al die veteraan over-landers, wat is belangrik? en wat vat ek as spare saam? goed wat maklik kalf, of wat al gekalf het met julle waar julle iewers diep in die bos sit! :(

enige raad en advies sal waardeer word! :thumbup:

goed gaan.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by OOOOMS »

Lekker man!

Ek het 'n lang lys maar glo nie dit sal werk vir jou nie.

1) Gaan julle oor die pond?
Maar seker jy het die oorspronklike voertuig gapiere, brief van die bank, en versekerings maatskappy asook police clearance papiere.

2) Grens Bots / Zambia
As jou doktor 2 pille voorskryf vir geduld, neem x6 saam :lol: :lol: :lol: Pond maak 17h00 toe, so jy moet voor 16h00 daar wees!

3) Onderdele:
Fanbelt, tools (spanners / sockets), en 'n paar ander goed, sal later uitbrei :thumbup:
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

THANKS MARKUS! :thumbup:
ekke wag in spanning...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by OOOOMS »

Sleep julle 'n waantjie?
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

nee, gelukkig nie...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by OOOOMS »

Lees so lank hier, dit sal jou besig hou vir 'n ruk :thumbup:

http://www.hilux4x4.co.za/checklist.php" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

ja nee kyk! dis omtrent 'n lys... :blink:

markus, watse goed op my tipper moet ek dalk vervang? of check en seker mak dat dit reg is? ek't al goed soos die water pomp vervang, remme en clutch se master en slaves vervang, gaan nou 'n carb kit koop en die carb ook sommer doen, maar wat nog?

dankie vir die help my maat, ekke waardeer dit! :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by OOOOMS »

Hmmmm, spaar fanbelt (neem een saam), brake pads (veral voor!), spaar branadstof filter, maak seker propshaft is gegries.

Moet ook nie jou spaar sleutels vergeet nie, dit mag dalk handig te pas kom :wink2:

Maak vol voor jy oor gaan Zambia toe, brandstof is vrek duur daar :twisted:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by ChrisF »

Troskie by OutdoorWareHouse het hulle nogal n handige checklist.

Meer vir die "papiere" wat jy kan nodig kry by die verskillende buurlande. En dan ook n kort seksie oor die meer algemene goed.

Skynbaar het AA ook so checklist, maar ek het dit nooit loop opsoek nie.

GENIET !!
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by Ou vale1 »

Maak seker jy het reflective tape op jou voertuig, 2 wittes voor en 2 rooies agter. By die grens gaan jy min. R80 betaal daarvoor. Gewone reflectors word nie aanvaar nie. (gaan wissel 'n 50 USD en maak 'n klompie goeie copies vir al die padblokades)
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by OOOOMS »

x2 wit reflektors voor, en x2 rooies agter
brandblusser x1
2x driehoeke
safety jackets
User avatar
warthog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 846
Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie
Location: Barberton, Mpumalanga

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by warthog »

Bernard, vat vir jou 'n sakkie saam met
1. 1 stel wheelbearings vir elke as;
2. Wheelbearing grease- 2 blikkies- sulke grys grease;
3. 6 van elk van die volgende:
3.1 8x100; 10x100; 12x15 boute met dubbel die moere en dubbel die "locknuts" wat daar by pas;
3.2 2 lengtes elk 8mm, 10mm en 12mm threaded bar;
3.3 dubbeld soveel washers as moer en locknuts;
3.4 net soveel spring washers as moere en locknuts;
3.5 boor (elektries whatever jy kan saamvat);
3.6 Boorpunte (bits) van elke grootte ten minste 3;
3.7 Flat bar-m ten minste 2 lengtes,
3.8 Ordentlike ystersaag- (of grindertjie asjy 'n generator saampiekel)

Ek is seker die ander kan nog bylas
Hennie
ImageImage

Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly. Leave the rest to God.
Jos 24:15: "As for me and my house, we will serve the Lord"
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

kerels!

moerse baie dankie!!! :dance1:

daar's nou klomp goed by waaraan ek nie gedink het nie, JULLE'S YSTERS!

as daar nog is, laat weet asseblief...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by OOOOMS »

troskie3 wrote:kerels!

hengse baie dankie!!! :dance1:

daar's nou klomp goed by waaraan ek nie gedink het nie, JULLE'S YSTERS!

as daar nog is, laat weet asseblief...
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

UITSA!

finale reelings is nou getref! ekke spring die 30ste julie weg, en dan is dit 3 weke se jag en visvang! KERELS!!! :yahoo: :dance1: :yahoo: :dance1: :yahoo:

is daar dalk nog iets waaraan iemand kan dink wat vir my belangrik gaan wees?
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by Traveler »

Baie belangrike raad: Julle moet dit vreeslik geniet. :mrgreen:

Wat word gejag??
Image
Image

Know what you don't know.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by OOOOMS »

Julle sal dit beslig geniet :thumbup:

Indien ek aan iets dink sal ek beslis laat weet :wink2:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by Mud Dog »

Enjoy!! :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

heinrich, ekke jag nie self nie, ek gids vir twee buitelandse groepe, tussen die twee groepe is daar 4 van die groot 5 al bespreek en klomp vlaktes wild, nie renoster nie.

ek's seker ek gaan dit geniet, glo nie ek't veel ander keuse nie!

weereens, thanks vir al die raad! :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by OOOOMS »

troskie3 wrote:heinrich, ekke jag nie self nie, ek gids vir twee buitelandse groepe, tussen die twee groepe is daar 4 van die groot 5 al bespreek en klomp vlaktes wild, nie renoster nie.

ek's seker ek gaan dit geniet, glo nie ek't veel ander keuse nie!

weereens, thanks vir al die raad! :thumbup:
Gelukkig vir jou want jy gaan bietjie sukkel om hom op jou 'van' te laai....... :lol: :lol: :lol:
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

bump (tyd raak al hoe minder, dalk nog iets?) :thumbup:
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by witmamba »

Ja, bly uit die Kafue rivier uit! - baie seekoeie en plat honde. Gaan kyk dan ook sommer na 'Lake Kashiba', 'n 800m diep sinkgat - baie mooi. As daar 'n paadjie op jou GPS is wat korter lyk maar deur die bos gaan, ignoreer hom en bly op die pad. Lekker land met baie potensiaal. Geniet hom en bly so dag of twee in 'Maramba Lodge' op Livingstone - baie goedkoop en mooi. :cooldude:
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

hans,

ekke hoop jy's reg oor die seekoeie en plat honde, want toevalig is altwee spesies op my klient se wish lists!

dankie daarvoor my maat! :thumbup:
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

oright kerels...

die olie lekke op my voor en agter diffs is reg gemaak.
carburator is ge overhaul (loop nou BAIE beter!)
splinter nuwe heavy duty vere voor en agter (east rand spring works, goeie werk teen uitstekende pryse - THANKS TRAVELER heinrich!)
nuwe universals gister gekoop en vol service kit

ekke ry oor 11 dae, kan nie meer wag nie, glo ek's nou reg vir die lang pad...

vinnige vraag, is daar 'n sekere plek waar die rooi en geel reflective tape voor en agter geplak moet word? dalk 'n foto van iemand?

moerse baie dankie vir julle help! :thumbup:
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

hoe lyk dit dan nou dat daar nog nie een forum lid is wat al oor die grens was nie? :naah:

en vandag uitgevind dat die branch se gat nie gesweis kan word nie want hy's al gaar! nuwe een van brospeed af, R1500,00 :blink:

nie baie geld op sy eie nie, maar met die hoeveelheid wat ekke nou die afgelope paar maande spandeer het, maak elke 50cent seer... :blackeye:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by OOOOMS »

Gedink jy is al terug...... :o:
Ek gebruik sommer die reflector van die AA rooi en oranje blokkies, maar mens kan seker sticker tiepe ook gebruik.

Het jy al jou geel koors inspuiting gekry, en hoeveel was dit?
Hoor daar is 'n te kort in ZA oor die massas wat gaan kry het......
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by Bulletjie-3 »

Hi Bernard. n Paar dinge wat ek kan uitwys :
Ons het met die N1 gery en met die 561 by Martinsdrif ingegaan Botswana toe - teerpad is mooi.
Daardie Ellisras Vaalwater pad is nag - jy wil hom nie ry nie.
Botswana -Op die Francistown Nata Kasane pad kry jy manne wat jaag - n mens moet wakker ry en hou die truspieeltjie maar dop. Hou by die spoedgrens al wys hy 60 km/u. Ons is anderkant Nata afgetrek en moes 600 Pulla op die spot betaal. Na Nata is daar padwerke waar die grondpad redelik sleg is.
Ons is Zimbabwe om na Zambia. Met ons terugkoms vanaf Zimbabwe by Botswanagrenspos is al die yskaste en voertuie binne-in vir die eerste keer deursoek. Van die vrugte wat ons nie daar kon klaar eet nie, eiers , maalvleis en tamaties is gevat ( uie en aartapels nie - miskien was dit nie op die spyskaart daardie dag nie. )
Zambia - Diesel ( ongeveer R12/l ) is duurder as petrol. Dagtemperatuur was so 25 C en aande so 9 C
Algemeen - vriendelikheid werk by die grensposte en moenie haastig wees nie. Moet se alle personeel was hoflik en vriendelik selfs die spietkop. Miskiete het party van die mense gewerk ne, en die Peaceful sleep het oortyd gewerk.
Veilig ry en geniet dit.
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

dankie markus, nee nog nie vir geel koors nie, ek't maandag 'n doktors afspraak dat ek my malaria pille kan kry, dan sal ek by hom hoor.

everdt, dankie vir daai inligting my maat, dit help baie! ons moet ongelukkig groblersbrug deur gaan, sal maar mooi ry op die vaalwater pad...
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by Bulletjie-3 »

Nerens is daar gevra vir my geelkoors bewys nie.
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by Thunder02 »

OOOOMS wrote:Lekker man!

Ek het 'n lang lys maar glo nie dit sal werk vir jou nie.

1) Gaan julle oor die pond?
Maar seker jy het die oorspronklike voertuig gapiere, brief van die bank, en versekerings maatskappy asook police clearance papiere.

2) Grens Bots / Zambia
As jou doktor 2 pille voorskryf vir geduld, neem x6 saam :lol: :lol: :lol: Pond maak 17h00 toe, so jy moet voor 16h00 daar wees!

3) Onderdele:
Fanbelt, tools (spanners / sockets), en 'n paar ander goed, sal later uitbrei :thumbup:

Mark do u know what the cost of the ferry is now days,and if taken a trailer with?
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: raad asseblief... ZAMBIA TOE!

Post by troskie3 »

neil,

soos wat ek hoor is die ferry nie duur nie, ongeveer R200,00.

weereens, dis wat ek hoor.
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”