Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Modder »

Ons beplan 'n trip Namibie toe vir 2-21 Januarie 2012.

Ons wil graag die suide van Namibie doen en nie hoër as Windhoek opgaan nie.
Wil in Richtersveld begin.

Enige advies sal wardeer word...
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Johannes van die See »

Alec
Ek is seker jy sal meer as genoeg hulp by Mark (0000MS) kan kry.
Hy's een of ander Guru, net soos baie van die ander oomies hier!
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by OOOOMS »

Alec, bring bier, droe wors (ja daai lekker wors wat jy self maak) dan kan ons chat.... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Traveler »

Alec, ek sal met graagte my roete ook deel. Ander opsie is om my trip report van April te lees.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Modder »

Ek weet OOOMS is die guru, sou graag net bietjie die ander manne se insette wil hoor.

Heinrich, ek het al so paar gelees, sal joune gou opsoek. Maar jy kan vir my detail email as jy nie omgee nie.

OOOMS, ek sal binnekort by jou uitkom...
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Johan Kriel »

Lyk my daars nie baie hilux's wat Namibia toe kom nie. :D:

Van die Richtersveld ry oor die pond by Sendelingsdrift en werk noord maar so wes as moontlik tot by Susosvlei, dan kan jy Windhoek toe kom oor Spreets hoogte of een van die ander passe deur die Khomas Hochland, en dan gaan jy deur die Kalhari terug. Maar Google al die besinswaargehede langs die pad (must see ens). Dit sal jou maklik 14 dae neem om die trip toe doen, Duviseb? Kasteel, wilde perde van die Namib,Naukluftpark, Seriem etc.

Die 'Weg' het vroer die jaar n 'Namibia' uitgawe uitgebring, daar is baie inligting as jy dit in die hande kan kry. Jy sal by hulle dalk ook nog n kopie kry, ek sien hulle se jy kan bestel verkope@meadia24.com, Anselle Hoffman
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by ChrisF »

Alec loer bietjie hier:
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=83043" onclick="window.open(this.href);return false;

ons het die trippie BAIE geniet.

Julle gaan natuurlik nou in die warm seisoen, maar ons kan mos nou ook nie almal ons verlof kies nie .... GENIET !
Racing snake
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 414
Joined: Sun Jan 30, 2011 12:51 pm
Town: Randburg
Vehicle: Fortuner
Real Name: Brian

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Racing snake »

Alec. Are you planning on camping or staying in B&b's. Ifyou are doing the B&B thing, give Quiver tree lodge a miss. Bethanie guest house is the find of the year. Looks like crap from the outside but inside it's fantastic.
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Modder »

Dankie manne vir al die inligting.

Ek is besig om aan 'n roete te werk. Sal dit hier post sodra ek 'n idee het en dan hoor wat jul se...
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Modder »

Ok, na 'n konsultasie met die Guru (Oooms) woensdag, het ons sover die roete as (nog nie gefinaliseer nie):

Richtersveld
In by noordeoewer hek
Dan canyon roadhouse
Rosh pinah
Oranjemund
Aus
Luderitz
Helmeringhausen
Sesriem/soususvlei
Solitaire
Guab pass
Kuiseb canyon
Walvisbaai
Swakopmund
Khan rivier bed
Windhoek

Dan wil ons van Windhoek weer af toer om by Nakop hek uit te gaan. Moet nog die roete af bevestig.

Enige raad, voorstelle advies op roete sover of op die roete af?

BTW: Dankie OOOMS vir die hulp sover!!
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
User avatar
Andre de Jager
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Wed May 04, 2011 10:04 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: Hilux 2011 3.0 D4D 4x4 DC (Auto)
Real Name: Andre

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Andre de Jager »

Hi Alec. My 2cw.
Ek sou die Rightersveld skip vir 'n ander trip en net fokus op Namibia tensy jy baie tyd het.

Hoe lank gaan julle?
1 Upington
2 Norotshama(Noordoewer) - Ausenkher Trails and dunes
3 Visriviercanyon - Canon Roadhouse/Hobas Camping
4 Aus Vista Camp Basis - Doen 'n dagtrip na Luderitz en Kolmanskop
5 Koiimassis Farm op D707 - Van Aus af Noord na Sossus se kant toe.
6 Kamp by Little Sossus Lodge onder groot stoor (14 km van Sossus Gate)
7 Swakopmund - Gaan na Maanlandskap en Welwitchia eco route ens.
8 Spitzkoppe - Kamp daar oppad na Windhoek
9 Ry terug via Kgalagadi (Mata Mata) of Transkalahari hiway.
10 Transkalahari - Kalahari Rest / Kgalagadi - Moet twee dae daar wees om daar deur te gaan terug huistoe. Kamp by Mata Mata en Tweerivieren/Rooiputs.

Besienwaardighede: Ausenkher trails, Visriviercanyon, Canyon Roadhouse, Aus Vista trails, Wilde perde, Kolmanskop, Luderitz eco route lang die see tot by Klein bogenvels, D707 mooiste pad in Namib lang woestyn, Koiimassis Farm, Sossusvlei, Dooievlei, Sesriem Canyon, Kuiseb(permit only), Solitaire, Duin 7, Raft Restaurant in Walvis, Maanlandskap, Welwitchias, Spitzkoppe, Joe's Beerhouse in Windhoek, Kgalagadi.

Alles hang af hoeveel tyd jy het en of die vrou en kinders saam gaan. Mens wil nie Namibia deurjaag nie. Jy moet tyd spandeer anders gaan jy jouself bêre met die geryery. Verwag temprature van tot 48grade in January behalwe as dit dalk al gereen het. Brandstof is regdeur beskikbaar maar 'n range van so 700km is nodig om save te wees. Dis nie nodig vir 'n derde spaarwiel as jy die Rightersveld skip nie.
Namib South.pdf
(190.62 KiB) Downloaded 93 times
"THERE ARE NO SHORTCUTS TO ANY PLACE WORTH GOING, EXCEPT IN A HILUX"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by ChrisF »

Kuseb se wereld is "permit kampe" - ek het tot nou toe nog nie kon uitvind waar om daai permitte te kry nie.

maar as ek n permit kan kry sal ek beslis daar langs die rivier loop kamp - MAAR, neem kennis van die waarskuwings rakend flash-floods in die area in die somer !!
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Modder »

Baie dankie Andre!!

Lyk my jy is ook 'n guru!!
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by OOOOMS »

Het julle nou dinge gefinaliseer?
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Post by Modder »

Sal voor volg vrydag weet...
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”