Hi everybody.
I'm looking for a nice reasonably priced place to sleepover 1 night in Hartebeespootdam/De Wildt area.
Any suggestions/pointers please?
Tks
Place to stay: Hartebeespoort/De Wildt
Re: Place to stay: Hartebeespoort/De Wildt
Hennie, DeWild self het akkommadasie
http://www.dewildt4x4.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Anders kom kip sommer hier by ons mahalla Hoeveel slaapplek soek jy/julle? Osn is so 35 -40km van Harties

- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Place to stay: Hartebeespoort/De Wildt
De Wildt het kamp plek & hout huisies; pryse is nie te hoog nie.
Anders kan jy by Morula Casino oorslaap; letterlik in die pad af van De Wildt se hek en 30 km van Harties, praat maar as ek kan help met bookings.
Ons bly so 40km van De Wildt af as jy by ons wil oorslaap; nou nie 5 ster geriewe nie, maar daar is darem warm water...

- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: Place to stay: Hartebeespoort/De Wildt
Dankie Stef en Mark vir julle hulp en ook dat julle slaapplek aangebied het, ek waardeer kwaai.
Swambs het egter op 'n plek naby Harties afgekom... en sy en dieandereeninmyhuiswatsporeloopsoos'nmens het besluit ons gaan soontoe.
Swambs het egter op 'n plek naby Harties afgekom... en sy en dieandereeninmyhuiswatsporeloopsoos'nmens het besluit ons gaan soontoe.
Re: Place to stay: Hartebeespoort/De Wildt
Woman.......warthog wrote:Dankie Stef en Mark vir julle hulp en ook dat julle slaapplek aangebied het, ek waardeer kwaai.