Bloedrivier Geloftefees 2011

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Bloedrivier Geloftefees 2011

Post by Tjokkie »

Adam het my uitgevra na Bloedrivier en die Gelofte...

Nou soek ek raad oor lekker en skoon kamplek in Dundee/Vryheid etc omgewing vanaf 15-18 Desember.

Ek't gedink met die karavaan as basis, kan ons sommer ander slagvelde in die omgewing besigtig, net rustig op reservaat na bokkies kyk, of dalk so bietjie 4x4....

Enige voorstelle en/of kontak besonderhede sal waardeer word

Enigiemand wat dalk wil saamkom is natuurlik ook welkom
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”