Atlantis 11/12/2011
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Atlantis 11/12/2011
Ons gaan Sondag 11/12/2011 Atlantis toe..........
Die wat wil saam gaan laat weet maar voor af sodat ons permitte kan reel. Ek het nog nie die dag voor uit beplan nie, maar ons kyk om iets anders vir die dag te beplan.Dalk 'n lekker gps roete of iets.

- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Atlantis 11/12/2011
klink baie lekker sal jou op hoogte hou
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Is reg dit is darm nog twee weke. Ek dink dit "sal weer lekker wees"
Ek wil darm nog een keur gaan voor die groot dae, so laaste dag trip.
Ek wil darm nog een keur gaan voor die groot dae, so laaste dag trip.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Tertius julle moet maar so by Woensdag laat weet of ek vir julle moet permitte reel. Louis gaan Donderdag vir ons die permitte op tel.
As daar nog van die Club manne wil saam gaan laat weet maar net...... Roy, Swartvark?
As daar nog van die Club manne wil saam gaan laat weet maar net...... Roy, Swartvark?
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Atlantis 11/12/2011
Jammer Andre.
Ek sou dit baie graag wil doen, maar ons verhuis die volgende naweek, en het die naweek nodig om te pak.
Maar geniet dit!
Ek sal aan julle dink....
Ek sou dit baie graag wil doen, maar ons verhuis die volgende naweek, en het die naweek nodig om te pak.
Maar geniet dit!
Ek sal aan julle dink....
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Sterkte ...met die Pak....Roy
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Het gedink om maar so...paar foto's op te sit net om die manne wat saam gaan die l....sssss..... te gee
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Kom ons sit gou name op vir die wat saam gaan. Die name gaan nie almal Hilux Club name wees nie maar ek sit hulle maar op on track te hou van almal wat saam gaan.
Louis-Hilux en een Bike
Ben-Nissancolor=
Andre-Hilux en twee Bikes
Diaan-Hilux
Whiggen-Pajero#0000FF][/color]
Louis-Hilux en een Bike
Ben-Nissancolor=
Andre-Hilux en twee Bikes
Diaan-Hilux
Whiggen-Pajero#0000FF][/color]
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Louis-Hilux en een Bike
Ben-Nissancolor=
Andre-Hilux en twee Bikes
Diaan-Hilux
Whiggen-Pajero
Nick-Isuzu E/Cab
Ben-Nissancolor=
Andre-Hilux en twee Bikes
Diaan-Hilux
Whiggen-Pajero
Nick-Isuzu E/Cab
- Stekel
- High Range 2WD
- Posts: 24
- Joined: Wed Jul 27, 2011 11:54 am
- Town: Sunningdale
- Vehicle: Hilux V6 4.0 2008
- Real Name: Estiaan
- Location: Western Cape - Blouberg
Re: Atlantis 11/12/2011
Hi, ek sal graag saam gaan. My naam onder aan die lys. Hoe laat kry ons mekaar?
Louis-Hilux en een Bike
Ben-Nissancolor=
Andre-Hilux en twee Bikes
Diaan-Hilux
Whiggen-Pajero
Nick-Isuzu E/Cab
Estiaan - Hilux
Louis-Hilux en een Bike
Ben-Nissancolor=
Andre-Hilux en twee Bikes
Diaan-Hilux
Whiggen-Pajero
Nick-Isuzu E/Cab
Estiaan - Hilux
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Estiaan
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Estiaan ons sal by Donderdag al die goed in plek he. Ek dink ons moet maar by die hoof hek kry.
Dit sal maar seker so by 08:30 wees. Ons wil vroeg in gaan. Die plan is om 'n dag kamp op te slaan ens.
Dit sal maar seker so by 08:30 wees. Ons wil vroeg in gaan. Die plan is om 'n dag kamp op te slaan ens.
- Stekel
- High Range 2WD
- Posts: 24
- Joined: Wed Jul 27, 2011 11:54 am
- Town: Sunningdale
- Vehicle: Hilux V6 4.0 2008
- Real Name: Estiaan
- Location: Western Cape - Blouberg
Re: Atlantis 11/12/2011
Ok dit klink great! Sien uit! Andre gan jy permitte optel? Kan jy asb vir my ook een kry?
Ek skat ons sal ook sommer bietjie braai ?
Sien julle Sondag!!!
Ek skat ons sal ook sommer bietjie braai ?
Sien julle Sondag!!!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
eSTIAAN.... IS reg ek sal Woensdag, gou reel waar ons die geld moet in betaal. Louis gaan vir ons die permitte op tel.Ek sal vir jou een
kry.
kry.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Help gou hoeveel kos die permitte nou?
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Dankie Thys...vir die info sorry om te hoor jy kan dit nie maak om die naweek te gaan nie.
Big Dune - S33.58505 E18.44272
Landy Gat - S33.59587 E18.42810
Horse Shoe - S33.58424 E18.42892
Braaigat - S33.57686 E18.44351
Breakaway - S33.57660 E18.43334
Dogleg - S33.58976 E18.42962
Half Moon - S33.59758 E18.43291
Main Gate - S33.59840 E18.44881
Main Exit - S33.59855 E18.44585
Second Gate - S33.58844 E18.45857
Second Exit - S33.58195 E18.44646
Trees - S33.58118 E18.45124
Big Dune - S33.58505 E18.44272
Landy Gat - S33.59587 E18.42810
Horse Shoe - S33.58424 E18.42892
Braaigat - S33.57686 E18.44351
Breakaway - S33.57660 E18.43334
Dogleg - S33.58976 E18.42962
Half Moon - S33.59758 E18.43291
Main Gate - S33.59840 E18.44881
Main Exit - S33.59855 E18.44585
Second Gate - S33.58844 E18.45857
Second Exit - S33.58195 E18.44646
Trees - S33.58118 E18.45124
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Atlantis 11/12/2011
[quote="Andre du preez"]Tertius julle moet maar so by Woensdag laat weet of ek vir julle moet permitte reel. Louis gaan Donderdag vir ons die permitte op tel.
As daar nog van die Club manne wil saam gaan laat weet maar net...... Roy, Swartvark?[/quote]
Sorry, maar ek het Sondag 'n Family Braai by my huis aan!!! :evil:
As daar nog van die Club manne wil saam gaan laat weet maar net...... Roy, Swartvark?[/quote]
Sorry, maar ek het Sondag 'n Family Braai by my huis aan!!! :evil:
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Ok, alles reg, ek het net so gevoel met laas naweek ek moes werk.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Atlantis 11/12/2011
sorry ouens ek gaan nie maak nie, duitse masels en dinge
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
iS cool......meer vir my. Ek spot net Tertuis dankie dat jy laat weet het.
Lyk my al die Hilux manne is besig die tyd van die jaar.
Ek het klaar met Chantelle gesels oor die permitte ek sal jou naam net afhaal van die lys. Estiaan jy moet asb. jou Hilux se registrasie nommer op die lys sit.Dankie.....
Lyk my al die Hilux manne is besig die tyd van die jaar.
Ek het klaar met Chantelle gesels oor die permitte ek sal jou naam net afhaal van die lys. Estiaan jy moet asb. jou Hilux se registrasie nommer op die lys sit.Dankie.....
- Stekel
- High Range 2WD
- Posts: 24
- Joined: Wed Jul 27, 2011 11:54 am
- Town: Sunningdale
- Vehicle: Hilux V6 4.0 2008
- Real Name: Estiaan
- Location: Western Cape - Blouberg
Re: Atlantis 11/12/2011
Estiaan - Hilux CA 882 570 Dankie Andre!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Louis-MAZDA-HILUX =CL 12495(MAZDA)
Andre-Hilux en twee Bikes =CEY 27520(HILUX)
Diaan-Hilux
Whiggen-Pajero
Nick-Isuzu E/Cab =CL67200
Estiaan - Hilux =CA882570
Andre-Hilux en twee Bikes =CEY 27520(HILUX)
Diaan-Hilux
Whiggen-Pajero
Nick-Isuzu E/Cab =CL67200
Estiaan - Hilux =CA882570
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Louis-MAZDA CL 12495(MAZDA)
Andre-Hilux en 3 Bikes =CEY 27520(HILUX)
Diaan-Hilux
Wiggens-Pajero
Nick-Isuzu CL67200
Estiaan -Hilux CA882570
Jan-Colt CF182673
Estiaan ons vriend Louis gaan more deur Kaap toe en het geoffer om die permitte te gaan haal. Ek het aan hom al die Reg,ens. gegee. So die permitte is dan betaal. Ons maak weer reg met Louis by Atlantis.

Andre-Hilux en 3 Bikes CEY 27520(HILUX)
Diaan-Hilux CFR2245
Wiggens-Pajero CV8478
Nick-Isuzu CL67200
Estiaan -Hilux CA882570
Jan-Colt CF182673
Andre-Hilux en 3 Bikes CEY 27520(HILUX)
Diaan-Hilux CFR2245
Wiggens-Pajero CV8478
Nick-Isuzu CL67200
Estiaan -Hilux CA882570
Jan-Colt CF182673
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Estiaan ons permitte is betaal. Ek het so gereel met die manne wat nie op die forum is nie dat ons mekaar 08:30 by die hoof hek kry.
Die dag beplanning is as volg. Ons gaan eers die Gazibo Tent op slaan , ens. (nie almal wat saam gaan het 4x4 nie so van die girl sal dalk wil agter by wanneer ons gaan 4x4.) Daarna gaan ons Gps route ry,waarna ons terug na die "HK" sal beweeg. Ek het vir ons iets Lekker gereel om te doen wat ek dink almal sal kan aan deel neem. Vir middag ete bring maar 'n "braai" kossie. ons sal maar die middag afsluit met 'n lekker kuiertjie. Natuurlik alles binne die reels.!!
- Stekel
- High Range 2WD
- Posts: 24
- Joined: Wed Jul 27, 2011 11:54 am
- Town: Sunningdale
- Vehicle: Hilux V6 4.0 2008
- Real Name: Estiaan
- Location: Western Cape - Blouberg
Re: Atlantis 11/12/2011
Hi Andre,
Klink great! Sal reg maak met Louis Sondag.
Sien Sondag.

PS. BAIE Dankie vir die moeite met die permiT!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Alles reg ek dink dit gaan 'n baie lekker dag wees.........................sien julle manne daar.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Alles is reg en in plek vir more, sien julle manne 08:30 by die hoof hek. Ek kan nie nie wag nie.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis 11/12/2011
Gotta love the handbrake!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Atlantis 11/12/2011
julle moet die dag geniet, ek is spyt ek kon nie ook saam gaan nie. Ek lus al self lankal vir die duine.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
jA,NEE................!!!!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Atlantis 11/12/2011
LOL, immediately noticed that too! Guys, a Hilux has an excellent handbrake when set up correctly ... dunno why so many of you battle with it! .....ThysdJ wrote:Gotta love the handbrake!!
P.S. Where's the pics from the outing!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Wat 'n lekker dag. Wil net dankie sy vir almal. Toe ek vanoggend op staan en die reen sien. Het ek nie gedink dit gaan so lekker dag uit draai nie.So het ons dag begin.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
07:00 voor die workshop in die Strand. Reeeeeeennnnnnnnnnn........!!!!!!!!!!!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Ons was almal so 08:30 by die hoof het...Reeeeeeeennnnnnnnnn.......!!!!!!!!!!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Soos julle kan sien het dit maar gereen, maar dit het ons nie gestop nie..........
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
En toe gebeer dit , die son het kom saam speel...........
Ons het toe voort gegaan met wat ons wou doen eerste op die GPS lys was die Laaangg....duin..waar ons maar lekker Gesukkel het. Daarna was ons weer oppad en toe gebeer dit....... :x 'n Lux wat moet gehelp word. Asb moet nie skel nie dit was of die towbar of niks.
Ons het toe voort gegaan met wat ons wou doen eerste op die GPS lys was die Laaangg....duin..waar ons maar lekker Gesukkel het. Daarna was ons weer oppad en toe gebeer dit....... :x 'n Lux wat moet gehelp word. Asb moet nie skel nie dit was of die towbar of niks.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Ons het toe weer aan beweeg......... waar ons 'n lekker "HK" op gesit.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Na middag ete het ons 'n lekker Obsticle op gestel.........Al wat ek gaan sê is dit was lekker.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
En so het ons lekker dag tot 'n einde gekom, was regtig 'n lekker dag, Riaaan wat 'n Colt ry se voorste propshaft het gebreek. Ons het dit gou af gehaal en hom uit die duine gehelp.
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Atlantis 11/12/2011
mooooiiiii
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Atlantis 11/12/2011
looked like a great outing
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Atlantis 11/12/2011
.................................
................ 'n propshaft gebreek!??? Aai! Nie lekker nie. Hoop dis nie te erg met herstel of vervang.
................ 'n propshaft gebreek!??? Aai! Nie lekker nie. Hoop dis nie te erg met herstel of vervang.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Atlantis 11/12/2011
[quote="Mud Dog"] .................................
................ 'n propshaft gebreek!???
of die colt trek sterker as 'n hilux , of dis 'n universal wat gebreek het en wat al lankal moes vervang gewees het.
Andre, help gou uit, wat het presies gebreek op die voorste prop?
................ 'n propshaft gebreek!???
of die colt trek sterker as 'n hilux , of dis 'n universal wat gebreek het en wat al lankal moes vervang gewees het.
Andre, help gou uit, wat het presies gebreek op die voorste prop?
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Gideon die universal op voorste propshaft van die bakkie het gebreek. Dit het gebeer toe hy oor een duin gevlieg het amper soos swarkvark se foto.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Atlantis 11/12/2011
Yip it's a difficult thing to learn, when the wheels go airborn, you need to tap off the gas, else when the spinning wheels get re-aquainted with terrafirm, things tend to break easily!Andre du preez wrote:Gideon die universal op voorste propshaft van die bakkie het gebreek. Dit het gebeer toe hy oor een duin gevlieg het amper soos swarkvark se foto.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Atlantis 11/12/2011
Last edited by Mr_B on Wed Dec 14, 2011 10:04 am, edited 1 time in total.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis 11/12/2011
Even better.. tap off before you take off... It makes for spectacular photographs, and costly repair bills... Ask me, and Stubs
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
LAAT EK NET SO NOEM............en ek dink Estiaan kan my dalk help. Die bakkie het laat opgedaag. Ok geen probleem. Toe op die sand sonder om bande af te blaasssssssssssssss. Ok geen probleem mmmmmmmmaaaaaaaarrrrrrrr toe (Ek is seker nou te erg.) Is net ek het so gevoel "het" "ne" die heel dag oor die bakkie,en toe ek die blou bakkie so mooi oor die duin sien gaan en die coolerbox ens. sien trek duur die lig toe weet ek so,jaaa!!! Daar gaan hy nou..........!!!! Ek wil net so noem die Colt op die foto is Jan se bakkie en nie die Propshaft king nie.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Atlantis 11/12/2011
Or play it safe and have your fun in RWD!!!!Mr_B wrote:Yip it's a difficult thing to learn, when the wheels go airborn, you need to tap off the gas, else when the spinning wheels get re-aquainted with terrafirm, things tend to break easily!Andre du preez wrote:Gideon die universal op voorste propshaft van die bakkie het gebreek. Dit het gebeer toe hy oor een duin gevlieg het amper soos swarkvark se foto.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Atlantis 11/12/2011
Swartvark het hulle dit vir julle by die Amakrok skool geleer. (Ek spot net) Jy is so reg ek het nie eers daaraan gedink nie."Rede ek ry 4y" Ek kyk maar net soos toe ons by die Melkbos dag was, baie goed wat 'n mens elke slag by leer.
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Atlantis 11/12/2011
dankie Andre, ek het darem nog nie self gevlieg nie. Ek ry hom maar liewer 'n 2de keerAndre du preez wrote:Gideon die universal op voorste propshaft van die bakkie het gebreek. Dit het gebeer toe hy oor een duin gevlieg het amper soos swarkvark se foto.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees