Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Tue Mar 06, 2012 2:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Fortuner D4D
- Real Name: Werner
- Location: Brackenfell
Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Ek gaan 'n Bietjie Baviaanskloof toe die eerste week in April. Ek het nou al baie trip reports gelees en sal dit waardeer indien julle ook eerste handse kennis kan deel. Beplanning soos volg vanaf Kaapstad.
31 Maart: Kaap tot Oudtshoorn
1 April: Oudtshoorn tot Duiwekloof, slaap 1 en 2 April oor.
3 April: Duiwekloof tot Bruintjieskraal en slaap 4 en 4 April oor.
5 April: Terug huistoe via Oudtshoorn (Bietjie KKNK ook inwerk)
Is daar genoeg tyd toegelaat vanaf Duiwekloof tot by Bruintjieskraal om nog ordentik kamp op te slaan ens.(Dit geld eintlik vir die hele roete) Ek verstaan daar is GEO points ook, en sal dit ook wil inwerk enroute.
Sien uit om te hoor wat julle se.

- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Baviaans is a 'walk in the park' at this time of the year. The whole route can easily be done in a day even with a 'rustig' drive. You have more than enough time.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
it is true what Steve says, but do allow yourself some time for "sight seeing"... it is a very beautiful part of the country that!! Most of all enjoy it..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Werner, we are in the same area at the times indicated.
Entering from Willowmore side
31/04 and 01/04 Uitspan
02/04 and 03/04 Doringkloof
04/04 and 05/04 Kudu Kaya
06/04 Steytlerville
07/04 giving Oudsthoorn a big mis due to the KKNK - no accommodation
08/04 back in CT
As mentioned the kloof is approximately 160 km long. The hiking routes apparently is a must do.
Hope to see you there

- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Dit is definitief genoeg tyd om die baviaans te doen, ek sal even (die hel) gamkaskloof daar in sqeeze om dit nog meer die moeite werd te maak.
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Tue Mar 06, 2012 2:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Fortuner D4D
- Real Name: Werner
- Location: Brackenfell
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Niel wrote:Werner, we are in the same area at the times indicated.
Entering from Willowmore side
31/04 and 01/04 Uitspan
02/04 and 03/04 Doringkloof
04/04 and 05/04 Kudu Kaya
06/04 Steytlerville
07/04 giving Oudsthoorn a big mis due to the KKNK - no accommodation
08/04 back in CT
As mentioned the kloof is approximately 160 km long. The hiking routes apparently is a must do.
Hope to see you there
I'll keep my eyes open in the kloof. Luckily I have friend that stays in Oudsthoorn, so no problem with accomodation.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
ReMiskien sien ek jou daar
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
mmmmm ..... ons is EINDE April daar. :)
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Tue Mar 06, 2012 2:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Fortuner D4D
- Real Name: Werner
- Location: Brackenfell
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Tuna is gepak. Net gou vannaand nog kyk hoe die bulls gatskop en vroeg in die pad val more oggend.
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Tue Mar 06, 2012 2:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Fortuner D4D
- Real Name: Werner
- Location: Brackenfell
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Wat 'n wonderlike ervaring!!!! Sal beslis weer daardeur wil gaan, want soos almal se, neem tyd saam. Eerste 2 nagte by Duiwekloof deurgebring en heerlik gaan stap. Dag 3 10:00 vertrek om deur die bewarings area te gaan tot by ons volgende bestemming, Bruintjieskraal - kamoering teen die rivier, dis ;n moet vir almal. Tog vanaf Duiwekloof tot by Bruintjies kraal het 6 ure geduur met 'n redelike paar stoppe vir fotos en speel in riviertjies ens. Totale roundtrip was so 1500km en tuna se average verbruik was so 10.2km/lt, swaar gelaai met stuff op roofrack. Baie in my skik. Ons het darem maar 'n mooi land. Sal later kyk of ek fotos gelaai kan kry....... previously disadvantaged blikbrein operator.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Klink asof jy 'n lekker trippie gehad het, Werner. Sien uit na daai pics!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Tue Mar 06, 2012 2:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Fortuner D4D
- Real Name: Werner
- Location: Brackenfell
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Paar fotos
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Mooi! Baviaans is 'n interesante plek en sal graag weer wil soontoe om meer tyd daar deur te bring in pleks van in twee dae deur te jaag .... is sommer lus en ry nou!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
lus is ek nou vir ons trippie einde April.
lyk of julle n lekker trip gehad het.
lyk of julle n lekker trip gehad het.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Werner, jammer ek het jou nie daar gekry nie maar daai is n lieflike plek waarheen jy weer en weer sal kan terug gaan na.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Mooi foto's
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Mooi foto's. Die plek lyk lekker groen vir die tyd van die jaar.
HABOOB means "Dust Storm"
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Ek het nou so bietjie gekrap op forum en op die Baviaanskloof trip af gekom.
Sal mens dit hierdie tyd van die jaar kan doen of nie, indien wel waar kan ek dan
die gps koordinate kry vir plekke oor te bly ens
Sal mens dit hierdie tyd van die jaar kan doen of nie, indien wel waar kan ek dan
die gps koordinate kry vir plekke oor te bly ens
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Riaan, die beste advies oor die omstandighede wat ek jou kan gee is om of die inligtingskantoor op Willowmore te bel (hulle is baie vriendelik en behulpsaam) of om die eienaars van die verskillende oorde te kontak en hulle te vra oor die gps punte - mag dit selfs op die wesite he sowel as die huidige omstandighede.
Sal my trip report soek en hier bysit.
Sal my trip report soek en hier bysit.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
sien hier
viewtopic.php?f=4&t=24858&hilit=baviaans" onclick="window.open(this.href);return false;
ek het n vermoede dat die stroompies relatief baie water sal in he op die oomlik na die reen

het hier die gister raak gelees - kyk veral na post 19 en 22. Hoop dit help.
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... t=baviaans" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... t=baviaans" onclick="window.open(this.href);return false;
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Dankie Niel
As ek Vryoggend ry wat sal die beste plekke wees om oor te bly?
Kan mens die trip doen in n naweek?

Niel weereens dankie vir al jou moeite.
Ek sien dit gaan nie werk vir hierdie naweek nie.
Ek sien dit gaan nie werk vir hierdie naweek nie.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
Dit is doenbaar in n naweek maar dan gaan jy baie mis. Ek sou net eers uitvind hoe vol die stroompies is want hulle mag dalk die kloof sluit. Die Baviaans inlighting kantoor sal kan help.
Dit sal afhang van hoe jy gaan ry Willowmore kant af Patensie kant af gaan inkom?
Dit sal afhang van hoe jy gaan ry Willowmore kant af Patensie kant af gaan inkom?
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Baviaanskloof 1 - 5 April 2012
het hierdie raakgeloop- dis glo geneem in die laaste week
http://www.facebook.com/l.php?u=http%3A ... HhJsBq&s=1" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.facebook.com/l.php?u=http%3A ... HhJsBq&s=1" onclick="window.open(this.href);return false;