camping in windhoek

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

camping in windhoek

Post by andrevt »

hallo julle
ons is die middag van 13 julie in windhoek, op pad terug van die etosha af met
offroad trailertjies, voorstelle van waar ons kan kamp asseblief,wil die mense die aand Joes toe vat
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: camping in windhoek

Post by george »

jy kan Arrebush probeer http://www.arebbusch.com/contact-us
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: camping in windhoek

Post by Jaco Versfeld »

Jy kan die volgende ook probeer: http://www.monteironamibia.com/index.php?p=1" onclick="window.open(this.href);return false;

Daan Viljoen Natuurreservaat is dalk 'n bietjie ver uit Windhoek ...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: camping in windhoek

Post by Niel »

george wrote:jy kan Arrebush probeer http://www.arebbusch.com/contact-us
Net so bietjie terugvoer op Arrebush.

Daie netjies en skoon geriewe maar ongelukkig bietjie raserig met die lughawe naby en dn besige pad aan die ander kant. As ek vroeg moes opwees sou die vroeg oggend verkeer en die vliegtuie my nie gepla het nie.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: camping in windhoek

Post by OOOOMS »

Niel wrote:
george wrote:jy kan Arrebush probeer http://www.arebbusch.com/contact-us
Net so bietjie terugvoer op Arrebush.

Daie netjies en skoon geriewe maar ongelukkig bietjie raserig met die lughawe naby en dn besige pad aan die ander kant. As ek vroeg moes opwees sou die vroeg oggend verkeer en die vliegtuie my nie gepla het nie.
Janee...stem saam, dis 'n campsite inni middel van die dorp..... :blackeye:
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: camping in windhoek

Post by HennieO »

Jy kan die volgende ook probeer: http://www.monteironamibia.com/index.php?p=1" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek kan ongelukkig ook nie baie great terugvoer oor Monteiro gee nie.........

Ons het 5 safari-tente bespreek, maar net 3 was beskikbaar toe ons daar kom, ons moes tevrede wees met 2 baie klein dome-tentjies, hulle was beslis nie voorbereid op ons nie, moes skarrel om krag by die 2 domes te kry, geen beddegoed ens. :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:

Die safari-tente is egter baie lekker toegerus en gerieflik, maak net seker jy kry wat jy bespreek. Ongelukkig bespreek ekself volgende keer by 'n ander plek.

Gelukkig was dit die enigste teleurstelling van ons toer.
Image
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”