Kamp naweek
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Kamp naweek
Ek wil graag my boot gaan toets en het gedink om by bulshoekdam te gaan kamp. Kan iemand vir my se of die plek darem ok is of miskien n voorstel kan gee van n ander plek.
- Stubs
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1006
- Joined: Tue Jan 19, 2010 1:00 pm
- Town: Onrusrivier Hermanus
- Vehicle: 89, Hilux D/cab 3.0L V6 Ford !!
- Real Name: Stuart
Re: Kamp naweek
http://www.bulshoekdamresort.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Kamp naweek
Rondeberg is ook 'n baie lekker plek om te kamp. Party van die kamp sites het hulle eie kombuis en badkamers en hulle pryse is baie billik. Groot groen grasperke en 'n sement launch plek, hulle is ook reg by die lekkerste deel van die dam.
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: Kamp naweek
Johan baie dankie ek sal so bietjie gaan kyk op hulle website
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Kamp naweek
Worcester Yacht klub(dit by Nekkies)