Ons volgende trippie
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Ons volgende trippie
Naand se, sal oor so paar weke vir julle terug voer gee, maar vat groepie op die trip kan nie wag nie!
Elephant sands eerste aand, 2 aande by Overland Missions in Zambia, Kasane 1 aand, af deur Chobe tot by Mankwe 3 aande, South Gate een aand, Jump Street Chalets 3 aande met Makoro trip op Delta, 2 aande in Kubu dan terug

Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"

- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Ons volgende trippie
Sounds great, have a safe trip and bring back lots of pics.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Ons volgende trippie
Grootste fout wat ek kon maak was om te vra om die Ford Ranger te toets op die trip! Sit nou gestrand in Maun met agterste veer wat ge snap het!!!! Dis die 2.2 4x4 maar genade dis nie eers 'n patch teen die 2.5 Hilux nie!
Ek is verseker genees van die vraag of die volgende bos wa dalk die ranger kon wees!!!!!!!
Die ding het maar 60,000km op die klok en val al reeds uit mekaar!
Britz 4x4 huur se dien en kwaliteit suig en gaan verseker bietjie met investors gesels en ons eie ding begin, gedink hulle sal na soveel jare in diens al weet wat dit beteken om so trip te doen en wat nodig is, maar ek dink hulle het einde verlede jaar eers begin met uitverhuuring vir Afrika trips
Sien my nooit weer nie!!!!
Ek is verseker genees van die vraag of die volgende bos wa dalk die ranger kon wees!!!!!!!
Die ding het maar 60,000km op die klok en val al reeds uit mekaar!
Britz 4x4 huur se dien en kwaliteit suig en gaan verseker bietjie met investors gesels en ons eie ding begin, gedink hulle sal na soveel jare in diens al weet wat dit beteken om so trip te doen en wat nodig is, maar ek dink hulle het einde verlede jaar eers begin met uitverhuuring vir Afrika trips
Sien my nooit weer nie!!!!
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Ons volgende trippie
Ok, meskien was my opmerkings bietjie sterk met al die probleme van die Ford Maar shoe die voertuig is nog splinternuut met 60,000 km's op die klok!
Dit was 'n ongelooflike trip en as jy nog nie die Kwaai roete gedoen het nie, is dit 'n moet vir jou volgende bos trip beplanning, ongelooflik mooi daar!
So bietjie vas sit, so bietjie pap wiel, blat veer wat snap en sommer net 'n lekker tipiese bos.
"Dooie" seekoi wat vas sit in modder dam, laat die Germans hardloop en skree "Start the car" toe hy besluit om wakker te word en die klomp se kameras hom wakker maak Dit was skreey snaaks om te sien!
21 Jump Street in Maun is 'n lodge wat ek enige tyd sal voorstel, hulle diens was ongelooflik en dit was 'n blessing na 'n week ini bos om sagte skoon bed en warm stort te kan geniet!
Ek sal ook vir Andrew in Maun voorstel as jy ooit 'n mechanic daar nodig het, baie goeie werk gedoen op die veer vervang en 'n 3de van die koste wat die ander plekke wou vra.
Ek kon maklik nog 'n week of ses daar rond ge ry het!
Dit was 'n ongelooflike trip en as jy nog nie die Kwaai roete gedoen het nie, is dit 'n moet vir jou volgende bos trip beplanning, ongelooflik mooi daar!
So bietjie vas sit, so bietjie pap wiel, blat veer wat snap en sommer net 'n lekker tipiese bos.
"Dooie" seekoi wat vas sit in modder dam, laat die Germans hardloop en skree "Start the car" toe hy besluit om wakker te word en die klomp se kameras hom wakker maak Dit was skreey snaaks om te sien!
21 Jump Street in Maun is 'n lodge wat ek enige tyd sal voorstel, hulle diens was ongelooflik en dit was 'n blessing na 'n week ini bos om sagte skoon bed en warm stort te kan geniet!
Ek sal ook vir Andrew in Maun voorstel as jy ooit 'n mechanic daar nodig het, baie goeie werk gedoen op die veer vervang en 'n 3de van die koste wat die ander plekke wou vra.
Ek kon maklik nog 'n week of ses daar rond ge ry het!
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Ons volgende trippie
Watter gedeelte is die Kwaai roete Dewald?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Ons volgende trippie
Ag skuus man bedoel KwhaiBulletjie-3 wrote:Watter gedeelte is die Kwaai roete Dewald?
Dis bo in die Moremi net links van die Savuti. Hulle het regtig baie mooi kamp plekke net daar voor die rivier, so jy hoef nie eers rond te ry vir wild soek nie hulle loop reg voor jou verby!
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Ons volgende trippie
Dit klink na my soort plekAdventures4Christ wrote:Hulle het regtig baie mooi kamp plekke net daar voor die rivier, so jy hoef nie eers rond te ry vir wild soek nie hulle loop reg voor jou verby!
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Ons volgende trippie
Klink na n lekker trip en n plek om te gaan besoek.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."