Goeie More almal
Ons beplan `n trippie na Barra lodge in December. On gaan van Badplaas, na Maputo en dan Barra.
Hoe veilig is dit op die stadium?
Mosambiek December 2013
- IhanvanVuuren
- High Range 4WD
- Posts: 45
- Joined: Fri Jun 29, 2012 10:15 am
- Town: Vereeniging
- Vehicle: 2008 D4D DC 4x4 Hilux
- Real Name: Ihan
- Location: Vereeniging
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Mosambiek December 2013
My pa gaan ook op na Inhambane in December met 'n paar mense. Ek sal nie se daar is iets om oor te bekommer nie, apart van die normale
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Mosambiek December 2013
Maak jou reg om baie deur die polieste gestop te word vir "bribes" Desember is hulle op hele besigste en wag vir die SAFFAS So pak maar baie geduld in en moenie jou "cool" verloor nie.O ja en betaal hulle niks as jy nie skuldig is nie.
As julle 'n bietjie meer tyd het dan kan julle deur die Kruger ry deur Giriyondo en dan mis jy die suide van Moz waar die meeste korrupsie is.
As julle 'n bietjie meer tyd het dan kan julle deur die Kruger ry deur Giriyondo en dan mis jy die suide van Moz waar die meeste korrupsie is.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Mosambiek December 2013
Druk jou lisensie net teen die ruit... As die F@kkers hom eers het sukkel jy om hom we terug te kry...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Mosambiek December 2013
Hangover wrote:Druk jou lisensie net teen die ruit... As die bevange hom eers het sukkel jy om hom we terug te kry...
Ek maak copies, ken daai trick. Bliksems
- Damaruri
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Fri Nov 05, 2010 4:18 pm
- Town: Secunda
- Vehicle: Hilux 4 x 4 D/c
- Real Name: Daan
Re: Mosambiek December 2013
Maak 'n lys met serial nommers van als wat jy saamvat
Toe ons laas maand deur die Kruger was wou hul belating vat op alles
Maak afskrifte van jou voertuig se papiers en lisensie en laat dit sertifiseer
Gee en toon slegs afskrifte
Ons het laas so bietjie aan mekaar begin klinknaels klink
So sterkte en geniet dit
Toe ons laas maand deur die Kruger was wou hul belating vat op alles
Maak afskrifte van jou voertuig se papiers en lisensie en laat dit sertifiseer
Gee en toon slegs afskrifte
Ons het laas so bietjie aan mekaar begin klinknaels klink
So sterkte en geniet dit
2008 Hilux D/C 4 x 4 Diesel + Fero Cab
Front Runner Roofrack and canopy rack
Homemade drawer system
80L NL & 45L Indel NL
NL Dual system
Onca bumper, Warn Tabor Winch.
Frontrunner long range tank
Front Runner Roofrack and canopy rack
Homemade drawer system
80L NL & 45L Indel NL
NL Dual system
Onca bumper, Warn Tabor Winch.
Frontrunner long range tank