Namibia - July 2014
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Namibia - July 2014
Sjoe, dis nog ver weg..........................
MAAR al my planne is al opgetrek en Maandag betaal ons deposito's vir al die verblyf.
Het n lekker taai schedule maar doen baar.
So wat se julle is dit bietjie te taai?(dis nou te laat LOL)
Vertek hopenlik Donderdagaand 3 Julie 2014 so 8pm se kant en ry tot ek moeg is(enigste aand wat nie voor beplan is nie)
4 Julie - ry ons deur na Rosh pinah
5 Julie - vertrek na Luderitz vir 2 nagte se bly en rus en rond loer na als en alles
7 Julie - vertrek na Solitaire via Bettas en Sossusvlei
8 Julie - vertrek van Solitaire na Walvis waar ons eintlik wil wees. Bly hier in Walvis/Swakopmund vir 4 nagte.
12 Julie - vetrek ons weer van Walvis na Mariental via Solitaire pad.
13 Julie - vertek ons na Norotshama vir 2 aande.
15 Julie - vertek terug Brackenfell toe.
Lekker lekker,
Gee gerus julle inputs etc en waar mens lekker goed kan sien in die min daggies wat ek het om die trip mee te maak.
Dankie

- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Namibia - July 2014
Dit lyk doenbaar. Ken nie Norotshama nie, of waar dit is nie, maar die ander lyk good. Daai pad tussen Sossus en Walvis, Namib Naukluft, was rerig sleg toe ek dit laas gery het...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Namibia - July 2014
Ja, my broer was nou daar deur en hy se dis so 30km/hr se ry. Norotshama is op die Oranje rivier oewer net 60km van Ai Ais
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Namibia - July 2014
dit klink na n lekker trppie ,hoop net jy hoef nie heeldag te bestuur nie maar nou ja n' ou rus seker maar
wanneer hy weer by die huis aan kom :!:
wanneer hy weer by die huis aan kom :!:
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Namibia - July 2014
So trip changed. Night 1 staying in springbok.
Wie kan my se hoe ry ek na sendelingsdrif se pontoon crossing, nie teerpad.
Wie kan my se hoe ry ek na sendelingsdrif se pontoon crossing, nie teerpad.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Namibia - July 2014
Take me with,and I'll show you
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Namibia - July 2014
Ek dink een opsie is deur die Richtersveld.... dis defnitief nie teerpad nie....Hilux 1 wrote:So trip changed. Night 1 staying in springbok.
Wie kan my se hoe ry ek na sendelingsdrif se pontoon crossing, nie teerpad.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Namibia - July 2014
Jy kan teerpad ry van Springbok tot by Port Nolleth en verder tot by Alexanderbaai en dan die "myn pad"(grondpad) al langs die rivier af ry tot by Sendelings drif. Dis n ompad. Of daar is 2 afdraaie op die Port Nolleth teerpad wat na Sendelingsdrif toe gaan - ek het die name al vergeet maar sal dit soek en post.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Namibia - July 2014
thanx julle, het op T4A ook gekry die paaie.
maar post Niel asb.
maar post Niel asb.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Namibia - July 2014
Daai paaie loop oor Lekkersing of Eksteensfontein... Op hulle sal jou bande lekkersing...Niel wrote:Jy kan teerpad ry van Springbok tot by Port Nolleth en verder tot by Alexanderbaai en dan die "myn pad"(grondpad) al langs die rivier af ry tot by Sendelings drif. Dis n ompad. Of daar is 2 afdraaie op die Port Nolleth teerpad wat na Sendelingsdrif toe gaan - ek het die name al vergeet maar sal dit soek en post.
Die Eksteensfontein pad is bietjie van 'n uitdaging, baie sleg net anderkant die dorpie Eksteensfontein. Ek dink nie die drankwinkel daar het meer KWV brandewyn oor nie, ek het die laaste keer wat ek daar was die hele stock opgekoop.. 1 bottel.. Van daar mooi tot by Sendelingsdrift.
Ons het in September op die Lekkersing pad afgekom van Rosh Pinah af..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Namibia - July 2014
ja daai is die pad wat ek op T4A gesien het. cool. dit het net op Google earth gelyk of jy erg rivier lope ry en was skrikkerig oor dit in die middle van veronderstelde winter is 4Julie mos.
maar in daai case LEKKER MAN LEKKER
maar in daai case LEKKER MAN LEKKER
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Namibia - July 2014
Daai riviere loop nie in die winter nie.... actually is hulle eintlik glad nie lief vir loop nie... Dis somer reenval streek daai so jy is safe.. los maar die swem-armpies by die huis..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Namibia - July 2014
amper het ek n nuwe broek nodig van die lag never mind die swem armpiesThysdJ wrote:Daai riviere loop nie in die winter nie.... actually is hulle eintlik glad nie lief vir loop nie... Dis somer reenval streek daai so jy is safe.. los maar die swem-armpies by die huis..
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Namibia - July 2014
As daar goeie reen is in die area is, dan loop daai rivier dat dit baars. Want dan loop dit af tot by ons en dan is ons vas gekeer. Sal n paar fotos opsit vanaand.
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Namibia - July 2014
Take the road along the Orange River, past Rogers house to the lekkersing Eksteenvallei area, to the Richtersveldt. Nice scenic route. The pont is at the gate to the Richtersveldt, from there you are in Southern Namibia. Onthe Orange River is a short ct to Ai-Ais, which starts off very scenically. After that you can turn off to the lookkout to the Fish River Canyon Lookout point, wthout having to go to Ai-Ais, if you don't want to & then onto the places that you have planned for yor trip, past the Cannon Roadhoue to the Sousasvlei area. Enjoy your trip...
HABOOB means "Dust Storm"
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Namibia - July 2014
Tertius as jy daai Richtersveld pad langs die Oranje ry, dan moet jy liewers by Zak hulle by die Growcery oorslaap in plaas van Springbok. Dan het jy meer tyd om Eksteenfontein se pad te ry, of Lekkersing pad die voldgende dag. Jy sal dit maklik maak tot Growcery in een dag. Ek ry gewoonlik vroeg oggend so dat ek die ergste stads verkeer, mis en kom voregmiddag by hulle aan, as ek nie te veel lands die pad stop nie. Dis n lekker kampplek...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Namibia - July 2014
Thanks Thys daai is die plekke ja.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Namibia - July 2014
The water that comes down from Lekkersing area. Our only way to get in or out is on a tractor and trailer going up stream to the tar road.
- Attachments
-
- photos 326.jpg (134.59 KiB) Viewed 2443 times
-
- photos 325.jpg (140.73 KiB) Viewed 2443 times
-
- photos 324.jpg (148.73 KiB) Viewed 2443 times
-
- photos 321.jpg (173.71 KiB) Viewed 2443 times
-
- photos 299.jpg (196.12 KiB) Viewed 2443 times
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Tue Sep 24, 2013 9:19 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2013 Hilux 4x4 D4D
- Real Name: Johan
Re: Namibia - July 2014
Tertius
Daai lyk na 'n baie lekker roete wat jy uitgewerk het, seker omdat baie dieselfde as myne is vir dieselfde tyd!
Ek is self nog opsoek na meer idees oor Richterveld so almal se insette is baie gaaf.
Daai lyk na 'n baie lekker roete wat jy uitgewerk het, seker omdat baie dieselfde as myne is vir dieselfde tyd!
Ek is self nog opsoek na meer idees oor Richterveld so almal se insette is baie gaaf.