Weskus kampplekke... help!

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
Potifar
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Fri Jun 07, 2013 8:36 am
Town: Kleinmond
Vehicle: VW Amarok TDi 4motion (WitWolf) Auto 2018 VW Tiguan Allspace
Real Name: Gerhard
Location: Kleinmond

Weskus kampplekke... help!

Post by Potifar »

Dagsê manne, en al die Swambo's ook. Voorspoedige nuwe jaar aan jul almal, mag die petrol en dielselpryse weer daal en almal hul kruisies op die regte plekke trek later vanjaar, o ja, en die blink kant bo hou!

Ek en Swambo wil volgende week die trokkie se neus bietjie weskus se kant toe stoot :celebrate: , maar ons ken nie daai wêreld nie :dontknow: . Ons wil die tent gaan maak staan op 'n mooi plekkie met visvang waters en 'n mooi braai uitsig.
Enige voorstelle sal regtig waardeer word!
As ons werk, dan werk ons hard. As ons speel, dan speel ons hard. As ons braai, dan speel ons nie!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Weskus kampplekke... help!

Post by pietpetoors »

Hang af hoe rof jy wil kamp
Dit is gewoonlik baie vol die tyd van die jaar, maar volgende week dink ek is party mense al huis toe

As jy van onder vat is die volgende mooi kampplekke langs die see
Yzerfontein
Langebaan - Leentjiesklip
Paternoster - Tietiesbaai
Tussen Vredenburg en Paternoster - Trekoskraal (nie formeel nie)
St Helena - weet nie so lekker nie, hoor nie altyd goeie goed.
Laaplek is 'n lekker kampplek,
Elandsbaai
Lambertsbaai
Groenrivier - enige plek langs die see
Port Nolloth - Mcdougalls Bay

Hoe vêr noord wil jy gaan?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
mossie89
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 299
Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
Town: Paarl
Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
Real Name: Riaan
Location: Paarl

Re: Weskus kampplekke... help!

Post by mossie89 »

Die weskus is baie lank, langebaan tot Kleinzee, hoe ver wil julle die trok se neus stoot, of laat n mens eerder vra hoe ver sal die bank bestuurder julle laat ry :boss:
User avatar
Potifar
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Fri Jun 07, 2013 8:36 am
Town: Kleinmond
Vehicle: VW Amarok TDi 4motion (WitWolf) Auto 2018 VW Tiguan Allspace
Real Name: Gerhard
Location: Kleinmond

Re: Weskus kampplekke... help!

Post by Potifar »

Nie te ver Noord nie, ons moet ongelukkig alweer Donderdag terug ry. Ek het 'n hele paar oulike plekke gesien wat bietjie meer aan die binneland le, maar met 4x4 roetes en staproetes, swembaddens ens. (Marcuskraal, Klein Tafelberg 4x4 ens)

Dankie vir jul hulp, trokkie is al gepak, nou moet Swambo net haar bodybag pak!
As ons werk, dan werk ons hard. As ons speel, dan speel ons hard. As ons braai, dan speel ons nie!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Weskus kampplekke... help!

Post by pietpetoors »

As jy bietjie meer binneland gaan is Boegoeberg my gunsteling, naby Lambertsbaai
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Weskus kampplekke... help!

Post by Niel »

Daar is Ganzekraal en Strandfontein ook - geniet die trippie
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: Weskus kampplekke... help!

Post by ROOFER »

Gerhard , Marcuskraal is beslis n mooi plek en die roete is ook maar lekker rof as jy hom gaan ry ,gawe mense daar Christie die eienaar hy hou van gesels nice ou

Lekker groen grasperke ,groot swem bad vir die warm weer en baie nice ablutions.

Julle sal dit geniet
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”