Route to Kgalagadi

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
Mervin
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 25
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:29 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: X168

Route to Kgalagadi

Post by Mervin »

Hallo julle

Ek hoop nie daar is al so topic nie maar verskoon as ek weer vra.

Wat is die beste roete na die Kgalagadi vannaf PTA?

Ons oorweeg om van Kuruman af noord/wes te draai en oor Van Zylsrus te ry? Dalk by die hotel oor te slaap? Ek weet nie hoe lyk die pad nie dis hoekom ek vra. Alternatiewelik sal ons Upington oor moet ry? Hierdie pad ken ek en was onlangs Namibie toe. Maar was baie lanklaas op Van Zylsrus en Hotazel.

Enige voorstelle sal waardeer word.
Zandyl
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 316
Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
Town: Mokopane
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
Real Name: Jaco

Re: Route to Kgalagadi

Post by Zandyl »

Ek het Van Zylsrus / Askham pad Desember gery.

Bly weg van daai pad.

Het gelukkig gesien toe my waentjie se modderskerm afval, het hom opgetel en op Twee Trivieren weer terug gesit.

Moes ook stop om ander pop rivets op die deksel se skarniere te sit.
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Route to Kgalagadi

Post by Toppie4x4 »

Ja nee die beste pad is Upington om stem saam met Jaco.
KALAHARI SEUN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Tue Dec 13, 2011 7:42 pm
Town: LANGS DIE ORANJE RIVIER
Vehicle: 1994 2.2 Hilux
Real Name: Lehan

Re: Route to Kgalagadi

Post by KALAHARI SEUN »

Daai pad is maar baie sleg. Het lekker reën gehad so stuk stuk en as jy nie oplet nie kan jy dalk plek plek n verrassing kry. Het self lanklaas daar gery, maar het vriende wat daar rond bly. Kom nog steeds die Kuruman pad en dan slaap oor op Witsand.
Image
Mervin
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 25
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:29 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: X168

Re: Route to Kgalagadi

Post by Mervin »

Dankie julle dit help my baie. Dan sal dit Upington oor wees. Het gedink Witsand lyk mooi. Sal definitief oorweeg.
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”