Augrabies

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Augrabies

Post by Toppie4x4 »

Weet iemand wanneer al die baie waters by Augrabies sal wees, wil graag gaan kyk. Miskien hierdie naweek???
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Augrabies

Post by grobbepj »

ek weet nie maar sal dophou of iemand weet. Klink na n lekker trippie en daar kom mos nou binnekort n lang naweek aan...
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Augrabies

Post by Toppie4x4 »

ja Pieter en jy sal seker jou Lux he teen die naweek??
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Augrabies

Post by grobbepj »

JiS Andre ek hoop so want nou is daar weer delays want die ouens wil nie die sandblasting en powder coating doen as dit so nat is nie. Vat dit vrydag vir rubberising en dan terug vir bumper en wiele. Hopelik het ek hom net so voor die lang naweek. Maar hy sal weer kortliks moet terug panelbeaters toe want daar is paar goed waaroor ek nie gelukkig is nie.

Raak nou van opgewonde na moedeloos. Weet nie wanneer ek dit weer eendag my bakkie kan noem nie... Maar ja dis naby.

Sal dalk maar die platter kar moet vat vir hierdie trippie as dit realiseer. Moet eers vertroue terugkry in die Lux voor ek te ver pad aanvat. Nog bang vir die duiweltjies wat dalk onder wegkruip en ek nie nou van weet nie.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Augrabies

Post by ThysdJ »

Met al die damme wat nou volloop behoort Augrabies volgende naweek mooi vol te wees. Nog nie soos in 2011 nie, maar nogtans. Augrabies is altyd 'n lekker plek of die waterval vol is of nie.. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Augrabies

Post by ChrisF »

ThysdJ wrote:Met al die damme wat nou volloop behoort Augrabies volgende naweek mooi vol te wees. Nog nie soos in 2011 nie, maar nogtans. Augrabies is altyd 'n lekker plek of die waterval vol is of nie.. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
met n bietjie geluk VOL, sonder die oorstromings .... dan kan mens nog in die park ry en lekker fotos neem ....



en ek gaan droe bek by n troue sit in die Kaap ... :surrender:
KALAHARI SEUN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Tue Dec 13, 2011 7:42 pm
Town: LANGS DIE ORANJE RIVIER
Vehicle: 1994 2.2 Hilux
Real Name: Lehan

Re: Augrabies

Post by KALAHARI SEUN »

Ek het gister 'n sms gekry van Waterwese, wat se die waters sal teen 16Maart hier by ons op Kanoeiland na 4m toe klim. Hulle kan nog nie se vir hoe lank hy so hoog gaan wees nie. Maar dink darm volgende naweek sal daar nog iets te sien wees.
Image
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Augrabies

Post by Toppie4x4 »

Dankie Lehan, ons sal maar kyk of ons die April naweek kan afgaan in daai rigting.
KALAHARI SEUN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Tue Dec 13, 2011 7:42 pm
Town: LANGS DIE ORANJE RIVIER
Vehicle: 1994 2.2 Hilux
Real Name: Lehan

Re: Augrabies

Post by KALAHARI SEUN »

Die van julle wat graag wil sien hoe lyk Augrabies as die Oranje rivier af kom, dit gaan die naweek op sy mooiste wees. Van volgende week voorspel hulle dat hy gaan stabiliseer en dan begin sak. Volgende naweek sal hy ook nog mooi wees, maar nie soos die naweek nie.
Image
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”