Wil graag weet wat die beste roete is vanaf Grenspos Mamuno na Tsumkwe.
Baie dankie
Tsumkwe
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Tsumkwe
There is a good gravel road from Epikuro pos 3, M114, via Nexus Village pass Eiseb to Gam and Tsumkwe.
Na Epikure Pos 3 is dit dalk beter om eers Gobabis toe te ry, maar jy kan die gruis paaidjies ook ry , behoort goed te wees., dalk net hier en daar n swaai hek.
Else you can stay in Bots going up to Nokaneng , turn west via Dobe gate into Nam to Tsumkwe.

Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Fri Mar 07, 2014 5:41 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Tinus
Re: Tsumkwe
Baie dankie vir die inligting, sal verseker gebruik maak daarvan. Groete