Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by Dowe Koos »

Na baie navrae en ondersoeke het ek besluit om vir twee aande in die park oor te slaap. Eerste aand is op De Hoop en tweede aand op Richtersberg.
Die volgende vraag is nou, hoe is die pad tussen die twee kampe langs die Oranje rivier. Volgens twee kaarte wat ek het, is dit ernstige 4x4 roete. Weereens, dis net ek en my vrou met een Bakkie. Kan ons daar deur ry met min probleme of baie in 4x4.
Of is dit beter om op die hoof roete te bly na Richtersberg.
Alle help en inligting en fotos van daardie roete sal op hoog prys gestel word.

Dankie
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
zepplin
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2099
Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Crooza VX 80 EFI
Real Name: Steve
Club VHF Licence: HC 127

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by zepplin »

The last time I drove it was a few years back and then it was very thick sand and LOTS of fesh-fesh dust. Got through no problem but make sure you are dust proof!
Last edited by zepplin on Tue Oct 21, 2014 9:17 am, edited 1 time in total.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by Dowe Koos »

Thanks Steve
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
subok
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 321
Joined: Sun Jan 03, 2010 12:45 am
Town: Jhb - Somerset West
Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4 D/C - Kitted for overlanding
Real Name: Kobus
Club VHF Licence: HC152
Location: Highlands North - Jhb
Contact:

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by subok »

As julle alleen is, ry dalk die ander pad. Wie weet wat onder die stof skuil en dan sit julle? My opinie. Geniet dit!
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by Dowe Koos »

Dankie Kobus sal maar kyk of daar nog replys is maar sover is die ander pad maar beter na wat Steve gesê het.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by ThysdJ »

Dawie ek het ook al daai pad gery en dit is soos Steve se. Dik sand en plofstof en klipperig op plekke. Dis 'n 2-spoor paadjie. Ek weet nie hoeveel 4x4 ondervinding jy het nie, maar as jy onervare is sal ek dit nie sommer aanraai om dit alleen te doen nie. Sou jy besluit om dit te doen, dan is geduld en versigtigheid die wagwoord.. :thumbup: :thumbup:

Die enigste pluspunt as jy loop staan of vasval is dat jy naby die rivier is en jouself darem kan lawe as dit te warm word... :twisted: :twisted: In 'n noodgeval kan jy 'n tjoepie vat en met die rivier afdryf tot by Sendelingsdrif om hulp te soek.. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by Dowe Koos »

Dankie Thys, ek hou van die tjoep idiee. as ek myself moet "rate" op skaal 1 tot 10, 1 swak en 10 baie ervare. sal ek sê ek staan so op sewe. Is dit goed genoeg vir daardie pad.

Baie dankie.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by ThysdJ »

Jy kan hom maar gaan probeer Hennie as jy gemaklik voel met hom. Die eerste stukkie is nie so erg nie, en as jy begin twyfel kan jy omdraai. Maar om vadersnaam onthou 'n hoed, die son gaan jou stukkend brand daar teen die rivier... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by Dowe Koos »

Groot dankie Thys
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by STAMPIE »

Daars genoeg klippe as jy wil pad bou. Ek sou hom aanvat. Sulke goed maak die lewe interessant en word vir altyd onthou.
Laat weet hoe dit gegaan het.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Pad tussen De Hoop en Richtersberg kampe

Post by Dowe Koos »

Maak so Danie
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”