Port Nolloth na Sendelingsdrift
-
- Low Range 4WD
- Posts: 183
- Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bester
Port Nolloth na Sendelingsdrift
Ek wil graag bietjie raad he - ons beplan n besoek aan Namibie en oorweeg een of twee opsies vir die reis tot by Sendelingsdrift (van hier gaan ons na Aus).
Die eerste opsie is om van die Kaap te ry in een dag tot by Sendelinsgdrift en dan hier in die huisies te slaap - nie lus om na soveel uur op die pad kamp op te slaan nie. Is dit skaflik (maw sal my vrou dit aanvaar as haar "luxury" aand vir die trip )? Weet iemand of hier dalk kamp plek is?
Die tweede opsie is om te ry tot by Port Nolloth en hier te oornag (nie seker waar nie) en dan die volgende dag te ry tot by Aus, of as daar erens tussen Port Nolloth en Aus lekker kamp plek is nog n nag daar oor te slaap. Wat sal die beste / mooiste roete hier wees?
Ek sal enige aanbevelings waardeer!

Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Imagine Trailvan
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
Sendelingsdrif se huisies is lekker. Nie Sun City 5-ster nice nie, maar gemaklik, alles is daar en alles is skoon... Dis doenbaar in een dag, jy kan selfs PN deur ry om te kyk hoe dit daar lyk. Ons eerste aand as ons daai kant toe gaan is altyd in die huisies op Sendelingsdrif.
As jy wil teerpad ry is dit al die pad teer tot by Alexanderbaai as jy oor PN ry. As jy iets meer "rof" soek is daar altyd Lekkersing/Eksteensfontein of jy kan via Vioolsdrift se kant ook kom. Maar dit gaan langer vat.

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Raino001
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Sat Aug 30, 2014 11:52 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: "D-Rod -- Thomb Raider" Hilux Raider D4D 4X4, 33" Muds, Body lift , 76 Free flow
- Real Name: Raino
- Location: Durbanville
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
Hi Bester
EK stel voor jy eerder jou vrou luxury wil gee , slaap oor in Porrt Nolloth ( Mc Dougals Baai )
Daar is baie huisies te huur en baie plek om in te bly.
Jy kan lekker Piza gaan een by Vispetti restaurant daar , baie lekker.
Ons gaan gereeld ( 6 - 10 keer per jaar ) soontoe , Het skoon ouers daar. Kuier lekker daar.
Dis al --- Cel no 081371 6258
http://www.portnollothinfo.co.za/Dis_Al.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Soutpan kamp -----Kittie - 0826426356
http://www.portnollothinfo.co.za/SoutpanSafariKamp.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
082 535 9411 // 027 851 8064 Jennepher , sy het baie plekke te huur
Hoop dit help

- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
eksteenfontein deur is n lekker grondpad, natturlik is daar dele wat lekker corrugated is, maar lekker. was laasjaar Junie daar deur.
Ons het net so voor Springbok gebly op n gaste plasie ding. Baie nice. Vandaar is ons deur eksteen fontein, deur Sendelingsdrif tot by Luderitz.
Ons het net so voor Springbok gebly op n gaste plasie ding. Baie nice. Vandaar is ons deur eksteen fontein, deur Sendelingsdrif tot by Luderitz.
Last edited by Hilux 1 on Thu Jun 04, 2015 9:09 am, edited 2 times in total.
- Raino001
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Sat Aug 30, 2014 11:52 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: "D-Rod -- Thomb Raider" Hilux Raider D4D 4X4, 33" Muds, Body lift , 76 Free flow
- Real Name: Raino
- Location: Durbanville
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
ThysdJ wrote:Sendelingsdrif se huisies is lekker. Nie Sun City 5-ster nice nie, maar gemaklik, alles is daar en alles is skoon... Dis doenbaar in een dag, jy kan selfs PN deur ry om te kyk hoe dit daar lyk. Ons eerste aand as ons daai kant toe gaan is altyd in die huisies op Sendelingsdrif.
As jy wil teerpad ry is dit al die pad teer tot by Alexanderbaai as jy oor PN ry. As jy iets meer "rof" soek is daar altyd Lekkersing/Eksteensfontein of jy kan via Vioolsdrift se kant ook kom. Maar dit gaan langer vat.
Thys het ook n baie goeie plan!!!
- Raino001
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Sat Aug 30, 2014 11:52 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: "D-Rod -- Thomb Raider" Hilux Raider D4D 4X4, 33" Muds, Body lift , 76 Free flow
- Real Name: Raino
- Location: Durbanville
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
As jy lus is vir n lekker adventure rit kan jy tusen Port Nolloth en Alexanderbaai , by Holgat revier afklim -28.931007, 16.773947 , die rivier is meeste van die tyd droog en dan kan in die rivier ( Sand ) opry tot by -28.691868, 16.986220 , Dis baie baie lekker , ons gaan braai gewoontlik en ry daar op en af saam die locals
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
viewtopic.php?f=4&t=36337" onclick="window.open(this.href);return false;
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
skielik wil ek sommer weer toer
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
Ek het ook oppad soontoe en terug by McDougals Bay oorgeslaap.
Eers in my tent naby die beach, maar dit was vrek koud daai aand. Oppad terug in 'n huisie.
Ek kan dit aanbeveel.
ek het die Eksteensfontein pad terug gery. Baie corrugated gewees, maar 'n nice omgewing.

MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Raino001
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Sat Aug 30, 2014 11:52 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: "D-Rod -- Thomb Raider" Hilux Raider D4D 4X4, 33" Muds, Body lift , 76 Free flow
- Real Name: Raino
- Location: Durbanville
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
Ja vat my saam!!Hilux 1 wrote:skielik wil ek sommer weer toer
-
- Low Range 4WD
- Posts: 183
- Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bester
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
Dankie vir al die terugvoering - ek sien daar is konstruksie werk aan die gang by Sendelingsdrift, was iemand onlangs daar?
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Imagine Trailvan
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
Moet Self weer daar uitkom! Groot geword in Oranjemund en huisie in Mc Doodels baai (soos ek hom is kind ken). In 1980's was daar niks, hope kreef met die asbestos huisie op die groot duin!
Geniet hom en geen terugvoer. Suidewind, kan pla as jy kamp!
Geniet hom en geen terugvoer. Suidewind, kan pla as jy kamp!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
Ek gaan die 2de week in Julie daai rigting. Sal last weet wat die stand van sake is.