Page 1 of 1

Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Sat Oct 14, 2017 9:55 pm
by Thabogrobler
My neef trou Desember in Mariental, dus is daar 'n gedwonge Namibie trip op die kaarte :dance1:

My navorsing wys dat verblyf erg duur is. Hier rondom R2500 per nag vir my, mevrou en junior is bietjie styf vir my. Enige raad en verwysings is welkom.

Ons is ongelukkig nie goed toegerus vir kamp nie.

Ek beplan om die volgende plekke aan te doen: Jan Kempdorp, Mariental, Sossusvlei, dalk Kolmanskop, Windhoek, Walvis, Henties, Gobabis en dan terug deur Botswana.

Vertel asb. van jou gunsteling bekostigbare plekke?

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Sun Oct 15, 2017 5:01 pm
by Johan Kriel
Ek gee net opsies wat jy kan kyk na.

Matrintal: Lapa lange n lodge naby Mariental . Ek was al daar, maar nie self betaal so nie seker wat die kostes is. Is goed

Harpap dam chalets, nie seker hoe lyk dit nou daar . ek dink dit was onlangs opgradeur. https://www.nwr.com.na/resorts/hardap-resort

https://www.tripadvisor.com/SmartDeals- ... Deals.html

In die dorp is daar n paar B&B's ook.

Google "bed en breakfast mariental namibia" Rest Nest is ook n lekker B&B

Sossuvlei; , Hamerstein lodge is seker die meest bekostigste een.

In Gobabis; Goba Lodge

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Sun Oct 15, 2017 9:49 pm
by Thabogrobler
Johan Kriel wrote: Sun Oct 15, 2017 5:01 pm Ek gee net opsies wat jy kan kyk na.

Matrintal: Lapa lange n lodge naby Mariental . Ek was al daar, maar nie self betaal so nie seker wat die kostes is. Is goed

Harpap dam chalets, nie seker hoe lyk dit nou daar . ek dink dit was onlangs opgradeur. https://www.nwr.com.na/resorts/hardap-resort

https://www.tripadvisor.com/SmartDeals- ... Deals.html

In die dorp is daar n paar B&B's ook.

Google "bed en breakfast mariental namibia" Rest Nest is ook n lekker B&B

Sossuvlei; , Hamerstein lodge is seker die meest bekostigste een.

In Gobabis; Goba Lodge
Baie dankie!

Lapa Lange lyk lekker - maar teen R2500 per nag gaan ek maar verby hou. Hardap dam is glo nou 'n nes. Ek sal verseker die B&B opsies bekyk. net vir interresantheid, ek het 'n plek daar gemail en hulle het nogals flink geantwoord met " Ons Desember besprekeing open eers op 1 November..." :think: :think:

Hang af met watse voetuig ek ry, wil ek BAIE graag sand/duine gaan ry - dalk in Mariental se omgewing? Waar is dit moontlik, sonder om weer R15000 per persoon te betaal soos van die operateurs soek?

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Mon Oct 16, 2017 10:34 am
by smokintyres
More,

Thabo, het jy na Gondwana se opsies gekyk? Dit is dalk die moeite werd om 'n Gondwana kard te kry. Die kard kos R200 per persoon, maar jy kry 40% afslag op akkomodasie. Daar is die Kalahari Anib lodge naby Mariental, die Namib Desert Lodge naby Sossusvlei en "The Delight" by Swakopmund. Het so vinnig na pryse gekyk en dit lyk asof dit dalk goedkoper uitwerk as R2500 per nag. Kyk bietjie op https://store.gondwana-collection.com/

Ons kampeer altyd omdat die pryse vir B&B vreeslik duur is, dus weet ek nie van dalk goedkoper opsies nie.

Hoop jy kom reg!

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Mon Oct 16, 2017 3:27 pm
by Thabogrobler
smokintyres wrote: Mon Oct 16, 2017 10:34 am More,

Thabo, het jy na Gondwana se opsies gekyk? Dit is dalk die moeite werd om 'n Gondwana kard te kry. Die kard kos R200 per persoon, maar jy kry 40% afslag op akkomodasie. Daar is die Kalahari Anib lodge naby Mariental, die Namib Desert Lodge naby Sossusvlei en "The Delight" by Swakopmund. Het so vinnig na pryse gekyk en dit lyk asof dit dalk goedkoper uitwerk as R2500 per nag. Kyk bietjie op https://store.gondwana-collection.com/

Ons kampeer altyd omdat die pryse vir B&B vreeslik duur is, dus weet ek nie van dalk goedkoper opsies nie.

Hoop jy kom reg!
Baie dankie!

Ek gaan verseker hierna kyk!!

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Tue Oct 17, 2017 5:54 am
by Toerboer
More Thabo,

Dit klink na n lekker trippie.Ons het jare terug al die som gemaak en dit is net heeltemal onbekostigbaar vir ons gewone werkende mense.

Ek sal eerder n paar nodige kamp toerusting aanskaf en dit net gerieflik maak vir Mamma ,dan kan jy oorals gaan en jy kan weer jou kamp toerusting gebruik vir die volgende trippie,want jy gaan weer wil gaan as jy die mooi plekke besoek het.

Gemiddelde kamp koste beloop R130-R160 p.p.nag en soms is kinders nog half prys.(Dis wat ons Des 2016 betaal het)Daar is regtig baie mooi kamp plekke.Ek kan n paar vir jou aanstuur.

Lekker beplan.

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Thu Oct 19, 2017 9:03 am
by Hilux 1
Thabo, ons slaap nou wel net een aand daar, maar nie gedink dis duur vir n B&B nie
Anandi Mariental 21 Dec 1 182.50/persoon x 4 = 730.00

en ons het bespreek al. lekker eet plekke daar ook. Thaiti's, hulle het ook verblyf by hulle.

My broer het ook skoonfamilie wat trou daai tyd :think:

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Thu Oct 19, 2017 9:04 am
by Hilux 1
Venter is sy skoonfamilie se van, nie seker van die lot in Mariental nie. Toevllig ook van Pretoria omgewing.

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Thu Oct 19, 2017 9:12 pm
by Thabogrobler
Hilux 1 wrote: Thu Oct 19, 2017 9:04 am Venter is sy skoonfamilie se van, nie seker van die lot in Mariental nie. Toevllig ook van Pretoria omgewing.
Lyk of ons op dieselfde partjie gaan dans!

My een nig het by Anandi bespreek maar vir my vertel hulle die besprekings maak eers 1 November oop....

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Fri Oct 20, 2017 5:53 am
by Thabogrobler
Hilux 1 wrote: Thu Oct 19, 2017 9:04 am Venter is sy skoonfamilie se van, nie seker van die lot in Mariental nie. Toevllig ook van Pretoria omgewing.
BTW,

Wie is jou broer en skoonsus?

Re: Namibia: Please help with advice and recommendations!

Posted: Fri Oct 20, 2017 8:01 am
by Hilux 1
Wynand En Cherese
Die oom hulle is Johny Lynette