Page 2 of 2

Re: Fishing stories and pics

Posted: Fri Dec 17, 2010 8:32 pm
by Johannes van die See
andrevt wrote:hi ouens
eks nou glad nie n visserman nie maar die photie is van ons trippie angols toe by die kunene die groot kabeljoue is trug gesit ,blykbaar is hulle nie so lekker soos
P1050183%20(Medium)[1] (Small).JPG
die size

Kyk so klomp kabeljou, dis mos n paar canfruit bottels kerie vis daai!
Mooi vangs! moes seker n paar jaar terug gewees het want vandag se dae word
mens sommer toe gesluit vir so bossie vis.

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Dec 20, 2010 11:15 am
by dalkill
Nee wat andre...
daai pic van daai bakkie vol vis maak nogal 'n mens se hart seer.

Ek stem met Johannes, "back in the day" het MCM nie bestaan nie, en die manne het gedink daars klomp vis in die see. Well vandag sit ons met klomp species op die endangered list.

Johannes, paar van daai kobbies, was dit gevan by spreeuwalle?
Wat is die beste tyd om hom van wal / boot te vang, en sommer paar bloukoppe ook. Ek glo stompe groeie groot daar in die hoek by portnet by die spreeuwalle?

Hier is my grootste vis nog - 8kg by strandfontein van die wal af

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Dec 20, 2010 12:34 pm
by andrevt
dit was jan 2009 ons het alles gefillet en terug gebring so was dit nou in 2010 ook gewees 2011 se trip gaan meer in die binneland van angols wees
gemeng 1219 (Small).jpg
gemeng 1219 (Small).jpg (19.62 KiB) Viewed 10738 times
gemeng 1389 (Small).jpg
gemeng 1418 (Small).jpg

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Dec 20, 2010 1:33 pm
by Traveler
Johan, jy moes nou nie gepraat het van kerrievis nie, nou is daar sulke spoegkolle op my lessenaar en sleutelbord.

Maggies, ek was so 6 jaar gelede in Waenshuiskrans, daar het ons by die vissers van Kassiesbaai so 5 bottels kerrievis gekoop, maggies-maggies, was dit nou koningskos gewees.

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Dec 20, 2010 1:56 pm
by ThysdJ
Elandsbaai Hotel... kerrievis 12 uit 10... Beste in die weste... :thumbup: :clap: :clap: :thumbup: :thumbup:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Dec 20, 2010 2:10 pm
by Traveler
ThysdJ wrote:Elandsbaai Hotel... kerrievis 12 uit 10... Beste in die weste... :thumbup: :clap: :clap: :thumbup: :thumbup:
Nou water my bek.
:shock3:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Dec 20, 2010 2:14 pm
by ThysdJ
Myne ook... kry jou daar... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Dec 20, 2010 2:43 pm
by Traveler
ThysdJ wrote:Myne ook... kry jou daar... :twisted: :twisted: :twisted:
Dit is amper al rede wat ek nodig het om Kaap toe te ry. :shh:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 12:26 am
by Johannes van die See
dalkill wrote: Johannes, paar van daai kobbies, was dit gevan by spreeuwalle?
Wat is die beste tyd om hom van wal / boot te vang, en sommer paar bloukoppe ook. Ek glo stompe groeie groot daar in die hoek by portnet by die spreeuwalle?
Hoe is die vir blou koope, grootste aan die regter kant was 3.2kg en hulle is gevang by Cob Rock in Langebaan.

Image

Ma baie van my kabeljou is gevang by spreeuwalle van die wal en boot.
Die beste tyd vir kabeljou op die weskus is begin Oktober tot einde Februarie.

Die jaar was daar so baie kabeljou dat die manne op n streep boetes gekry het vir te veel vis.

In die hoek by portnet het ek al mooi stompe gevang maar nog nie so groot soos by die dam in die hoek die yster erts kaai en natuurlik in die lagoon self.

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 12:29 am
by Johannes van die See
Traveler wrote:Johan, jy moes nou nie gepraat het van kerrievis nie, nou is daar sulke spoegkolle op my lessenaar en sleutelbord.

Maggies, ek was so 6 jaar gelede in Waenshuiskrans, daar het ons by die vissers van Kassiesbaai so 5 bottels kerrievis gekoop, maggies-maggies, was dit nou koningskos gewees.
Damit man, hoe lus is ek nou self vir n lekke kerie vis, ma hie wa ek nou is ka ek ma gegiet!

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 12:35 am
by Johannes van die See
Piere moord! ek voel nou nog sleg hieroor!
Ek en my laitie van 8 het die klomp vis in minder as n uur gevang by spreeuwalle.

kabeljou en Wit Stompneus.

Image

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 12:39 am
by Johannes van die See
Ma wag daas nog, ek smaak va snoek vang broe!

Image

Image

Image

Die bloubul bait box is nie myne nie!!! ek het met n swaar hart daai ding op my skuit gevat!

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 8:49 am
by Traveler
Johan, ek begin 'n idee kry dat jy dalk weet van viste vang?

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 9:11 am
by dalkill
yislike Johan , ek moet daar by die spreeuwalle uitkom.
my buddy het nou net duck gekoop
hoopelik is ons binnekort an met daai kob en bloukoppe.

hier is my onlangse vangs by langebaan... 3 grootes verloor op die mosselbanke ook.
julle manne op die boot het dit soveel makliker

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 9:23 am
by Johannes van die See
Niel wrote:Vertel bietjie meer oor die tag en release sessies asb
Niel

Met "Tag & Release" word daar nie net die studie van spesies gedoen nie maar die bewaring word ook promote.
Al die hengel klubs in Suid Afrika het oor geslaan na meet in plaas van weeg vir punte toekenning, dit beteken dat vis onder minder stress geplaas word in plaas van wanneer dit moet haak of in n net moet hang, die vis word altyd vol sand wat nie goed is vir die beskermende slym lagie oor die skubbe nie, die selfde met n net.

Met meet kan die vis, afhangende van die grote, nog in die water gemeet word.

Die "Natal Sharks Board" het al n jare lange studie van vis se groei patrone en "migration patterns", om so n studie te doen moet jy oor n lang tydperk vis meet en al die info log en lewendig vrylaat. Met verloop van tyd word vis per geluk weer gevang en so word die tag nommer met die nuwe mates vergelyk met wat op die data basis is en volgens die tyd wat verloop het word bepaal hoeveel sekere spesies groei, hoeveel dit weeg op n sekere lengte en ook wat die verskil is in groei patrone tussen mannetjies en wyvies.

Om die bewarings en studie stelsel te promote word daar ook ekstra punte op alle nasionale en profinsiale hengel kompetisies toe geken vir vis wat "ge-tag" is en vrygelaat is.

Met die "tag" van n vis word alle nodige mates geneem en saam met die spesifieke "tag code" gelog op n tag card dan word die vis vrygelaat en seker gemaak dit dit wel lewindig swem. Die tag card met alle info word dan na "Natal Sharks Board" gepos om op hul databasis gelog te word.
Volgende keer as die selfde vis gevang word, word al die mates weer geneem en gelog saam met die oorspronklike tag nommer wat op die vis is, en weer gepos, en dit is hoe die informasie gedokumenteer word.

Dit hou nou al so lank aan dat daar al n hele "catelog" beskukbaar is met meeste van die geteikende vis spesies in Suid Afrikaanse waters, met verskillende gewigte volgens maat, so nou kan jy net die vis se lenge neem en dit weer vinnig vrylaat en in die catelog gaan kyk wat jou vis geweeg het, en dit is baie akuraat.

hier is n foto van n koei haai wat ons tag.....

Image

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 9:25 am
by Johannes van die See
dalkill wrote:
hier is my onlangse vangs by langebaan...
Mooi Stompe tjom, en hulle eet so lekker!

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 9:30 am
by Johannes van die See
Traveler wrote:Johan, ek begin 'n idee kry dat jy dalk weet van viste vang?
Heinrich

Die dag as ek my 100 ponder kabeljou gevang het sal ek se "Ek Kan"
Die dag as ek n 200 ponder Geelfin Tuna geskiet het sal ek se "Ek Kan"
Of die dag as ek n 1000 ponder marlyn gevang sal ek se "Ek Kan"

In tussentyd se ek maarnet, "Ek probeer nog"

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Dec 21, 2010 11:17 am
by Blaps
:thumbup: Julle manne is bevoorreg, ek is sommer jaloers en mis dit vreeslik, verskriklik, flippen baie :(

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed Dec 22, 2010 3:29 pm
by Niel
Nice Johan en dankie vir die info.

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed Dec 22, 2010 3:51 pm
by Traveler
Johannes van die See wrote:"Ek probeer nog"
Mag ek byvoeg, jy probeer darem baie mooi. :thumbup: :thumbup:

Dit lyk sommer lekker. :yahoo:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Thu Dec 23, 2010 2:55 pm
by Doctor V
Ek probeer ook so dan en wan - oor 4 maande is ek in die woestyn en daarna het ek vir SWAMBO gesĂȘ spandeer ek 5 dae in Henties!!!!

Re: Fishing stories and pics

Posted: Thu Dec 23, 2010 3:12 pm
by george
Dit is lekker daar by die Skubbe bar :yahoo:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Thu Dec 23, 2010 3:21 pm
by Doctor V
Ek love plekke waar my Jagermeister koeldrank koud bedien word!!!!!

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed May 25, 2011 2:47 pm
by dustbuster
EISH those are some lekker fish :thumbup: :thumbup:

Got a nice cuta last Wednesday at Cape Vidal about 12Kgs off my fishing ski

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed May 25, 2011 3:26 pm
by WayneSchalk
Op die trip het ek net my nuwe Abu Garcia baitcaster en single piece 2.4m IM8 graphite stok gekry en was die eerste keer wat ek daarme sou vang.

Na 'n paar dae se probeer het ek die stock weg gepak, my kamp stoel gekry en n' Windhoek uit die cooler gekry en myself geplak!!


Dit was seker nie eers 'n uur nie toe 'n jong meisie met een van daardie goedkoop "kiddies rod&reel combo" die perd uit getrek het, reg voor ons kamp, en ons neuk al die pad anderkant toe haha. Heyshope Dam


Toe drink ek maar meer Windhoed, wat kan ek doen.... :eh:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed May 25, 2011 5:00 pm
by mikama
Brandon se 14kg baber (Baberspan
Image0270.jpg
(23.87 KiB) Downloaded 1361 times

Reds wat ek in PE van die kant af gevang het dis eintlik n diep see vis soos ek verstaan
Image0139.jpg
Image0140.jpg
(15.13 KiB) Downloaded 1361 times
Amanda se eerste baber
Image0054.jpg
Baber in die pan
Image0058.jpg
karp by die vaal revier 6,5kg
Image0098.jpg

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed May 25, 2011 7:41 pm
by merwn
Ek en 'n friend het by 'n plaasdam gaan vis vang.Dit was baie koue en baie winderige dag ek het 8 visse gevang en 8 verloor het die koek lyne gebreek en twee grotes wat die hoek gebuig het.Die gtotes was as volg.
2kg
6kg
8kg
2 van 9kg
9.5kg
12.5kg
16.3kg

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed May 25, 2011 7:55 pm
by merwn
Het weer 'n week later gegaan maar die dag was nog erger baie koud en reen
Ek het toe net 5 gevang.En ek laat al die vis weer terug in die water.
1.5kg
8,5kg
10.6kg
12.8kg
13.3kg

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Nov 01, 2011 11:12 pm
by SYRON CONVERSIONS
Very nice fish indeed, have a few pic's of fish as well, will ask Mad Dog to post them for me, I have limited gig each month, in fact only one.

".................. the first two
pic's show my friend Ben and the fish that he caught and the last pic shows
you the mermaid that I caught.....please post them all on for me."


ben%20and%20his%20lost%20cob.jpg
ben%20and%20his%20lost%20cob.jpg (9.46 KiB) Viewed 10397 times
ben%20and%20his%20small%20fish.jpg
ben%20and%20his%20small%20fish.jpg (22.94 KiB) Viewed 10397 times
no%203.jpg
no%203.jpg (19.65 KiB) Viewed 10397 times

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed Nov 02, 2011 9:01 am
by Die$eL
Those are Huge carp Nick!! Loads of other good fish as well. Congrats to all the fishermen

here is my catch from the past weekend
2.7kg and 1.5kg

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed Nov 02, 2011 10:47 am
by Hangover
Heeeeyyy hie kan ook biki n fotoq of 2 opsit
Moord pleeg te zongoene Mozam...

Re: Fishing stories and pics

Posted: Sun Nov 06, 2011 8:34 pm
by SYRON CONVERSIONS
ha ha ha Thank's Mad Dog

Re: Fishing stories and pics

Posted: Sun Nov 06, 2011 9:25 pm
by jacques kotze
Daai Johannes vang ook al die blerrie vis :thumbup:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Thu Mar 01, 2012 3:48 pm
by oom dan
dean good news, work has started to divert the umfolozi into the stlucia estuary at the mouth like it used to be must try and get hold of musselcracker cheers

Re: Fishing stories and pics

Posted: Thu Mar 01, 2012 4:19 pm
by Kaspaas
Johan, trek 'n bietjie Nicky Louwrens en sit so paar fotos van jou aas voorberreidings op asseblief man. Veral jou aas indien jy van die strand af vang. Nog beter sal wees as jy die verskillende aanbiedinge vir n spesifieke specie kan wys.

:beg:

Eks nou al vir 'n jaar erenstig aan die probeer, maar die grootte ontduik my heeltyd.
Ek spits my toe op Mosselkraker en Kabeljou!
Sal baie waardeer! :thumbup:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Thu Mar 01, 2012 4:29 pm
by Musselcracker
Just gonna post one for now!

BLACK RAY !!!!

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Apr 03, 2012 2:14 pm
by BaasDean
some fishies...
P1040010.JPG
P1030873.JPG

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Apr 03, 2012 2:29 pm
by BaasDean
and some more...
K30D454A3CC341C_345.jpg
SANY0335.JPG

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Apr 03, 2012 3:43 pm
by Witblits
So, going to stay in a kliphuisie next to the Breede River this weekend. Decided to try my hand at some carp fishing, seems the least strenous! The salesman gave me a quick course. Hope to catch something!

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Apr 03, 2012 3:49 pm
by BaasDean
tight lines andre

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Jan 01, 2013 9:42 am
by hilex08
Kersweek 2012 by Buffelspoortdam. Lekker groot en baie karpe!

12.8.JPG

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Jan 01, 2013 6:51 pm
by KALAHARI SEUN
Baie mooi Karp Hennie. Hier by ons in die Oranje Rivier swem n paar van hulle. Dis net n probleem om hulle gevang te kry.

Re: Fishing stories and pics

Posted: Thu Jul 07, 2016 2:04 pm
by Stef
Dag ek maak 'n las....eerste Bass in baaaie jare. So 2 weke terug 'n Abu Garcia quantum 7' stok en Black Max baitcaster gekry.

Dag 1 meer probeer om die baitcaster ding te maak werk.

Dag 2 rekening oopgemaak met hierdie "bielie"
20160625_135255.jpg

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Jul 11, 2016 9:36 am
by Lomies
Ek kan seker ook maar n paar fotos opsit van wat ons in Mozambique gevang het. Die seilie kom ons ongelukkig nie weer laat gaan het nie wat die hoek was te diep ingesluk.

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Jul 11, 2016 11:45 am
by Obelix and Dogmatix
Toe ek jou die naweek gesien et, het jy niks van 'n vis braai genoem nie sies Arne!!

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Jul 11, 2016 12:25 pm
by Rianc
Kosi Baai

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Jul 11, 2016 12:26 pm
by Rianc
Sorry, my dogter, verkeerde fotos!

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Jul 11, 2016 12:34 pm
by Rianc
Hiers hy nou, lekker Grunter

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Jul 11, 2016 1:46 pm
by Obelix and Dogmatix
Rianc wrote:Sorry, my dogter, verkeerde fotos!
Riaan, Die ou wat haar vang gaan baie gelukkig wees. :cooldude:

Volgende keer doen 'n preview voordat jy post :lmao:

Re: Fishing stories and pics

Posted: Mon Jul 11, 2016 3:21 pm
by Hilux 1
het ongeukkig nog ne soveel luck gehad soos van julle nie :drool: :drool: :drool:
maar ek poog baie hard.

Re: Fishing stories and pics

Posted: Tue Jul 12, 2016 10:41 am
by Lomies
Obelix and Dogmatix wrote:Toe ek jou die naweek gesien et, het jy niks van 'n vis braai genoem nie sies Arne!!

Nee wat geen vis het saam terug gekom nie. Daar is seker niks so lekker as n vis op die braai wat die selfde dag gevang was nie.

Re: Fishing stories and pics

Posted: Wed Jul 13, 2016 12:50 pm
by Hilux 1
Dis weer sulke tyd die naweek, so hopenlik kom daar n paar lekker mr uit. Hengel kompetiesie Pearly Beach.