Page 1 of 1

Hunting Debate - SAGA Alert

Posted: Mon May 23, 2011 2:17 pm
by Traveler
An insert regarding hunting in South Africa, followed by a debate will be broadcast on 50/50 tonight on SABC2 at 19h30.

Re: Hunting Debate - SAGA Alert

Posted: Mon May 23, 2011 2:30 pm
by Borntofish
The greenies are most probably going to debate the usual drivel about cruelty, anti - conservation, bad for the environment etc.....

Re: Hunting Debate - SAGA Alert

Posted: Mon May 23, 2011 4:41 pm
by Mud Dog
No large scale game management project can work without a balanced culling programme in place! Even smaller projects, dependant on the type of game, require it. ;-)

Re: Hunting Debate - SAGA Alert

Posted: Mon May 23, 2011 7:44 pm
by Borntofish
As I predicted, the whole argument is in Favour of the Greenies putting the debate forward that it is unethical and inhumane to shoot free roaming animals. They never mention the stress that his piece of steak/chicken wing went through before he eats it at the Spur! They are contract killers paying other people to do the killing for them.

Re: Hunting Debate - SAGA Alert

Posted: Mon May 23, 2011 8:29 pm
by swartvark
Ek stem saam dat diere uitgedun moet word en dat dit seker 'n ervaring moet wees om vir jou eie vleis op die tafel te sorg. Solank dit 'n ervaring is wat jou naby aan die natuur bring en jy waardering het vir die dier wat jy jag.

Wanneer dit 'n sport genoem word klink dit nie vir my reg nie. :eh:

Ek het egter nog nooit gejag nie... en is nie so seker of ek dit as 'n sport sal kan geniet nie.

Re: Hunting Debate - SAGA Alert

Posted: Tue May 24, 2011 9:02 am
by Traveler
Tiaan, ek jag en ek jag baie en gereeld en al vir jare. En ek sal aanhou jag.

Ek kon nog nooit verstaan hoe dit 'n naam van sport toegedig kan word nie. Dit is nie sport in my opinie nie; sport is om te hardloop as niks jou jaag nie.

Anyhoo, in ons huis word slegs wildsvleis geeet, so as iemand by my kom kuier moet hy beslis nie 'n skaaptjoppie verwag nie.

Werner, ek was verras deur die balans van die program alhoewel die aanbieder Maurice duidelik teen jag is. En daai greenie wat probeer vertel dat diere die kapasiteit van mense het en daarom moet ons almal Vegan word is van sy trollie af, hy moet ophou om daai snaakse blare te pruim.

Re: Hunting Debate - SAGA Alert

Posted: Tue May 24, 2011 9:18 am
by swartvark
Traveler wrote:Tiaan, ek jag en ek jag baie en gereeld en al vir jare. En ek sal aanhou jag.

Ek kon nog nooit verstaan hoe dit 'n naam van sport toegedig kan word nie. Dit is nie sport in my opinie nie; sport is om te hardloop as niks jou jaag nie.

Anyhoo, in ons huis word slegs wildsvleis geeet, so as iemand by my kom kuier moet hy beslis nie 'n skaaptjoppie verwag nie.
Ek's bly jy stem saam. :thumbup:
As jy wil skiet vir sport, dan skiet jy teiken of iets.
Jag vir vleis en om troppe uit te dun is goed en nodig. :thumbup:

Re: Hunting Debate - SAGA Alert

Posted: Tue May 24, 2011 9:35 am
by Mud Dog
Yeah, it's sometimes difficult to get one's mind around it being called a sport .... but at least one gets a lot more exercise than some of the other 'sports' like golf, or sitting on your bum and slot car racing or watching horse races etc., etc.