Page 1 of 1

Hunting 2012

Posted: Mon Mar 26, 2012 8:19 pm
by Tiger7
Wat het julle al geskiet en wat gaan nog geskiet word?

200m Met .338 Win Mag.

Re: Hunting 2012

Posted: Mon Mar 26, 2012 8:26 pm
by Borntofish
Daar het seker niks oorgebly van daardie arme varkie met daardie 300 nie! :evil: :evil:

Ek gaan die jaar twee blouwildebese oes wat ek nie laasjaer gejag het nie. Is van plan om met die 6.5x55 die jaar te gaan skiet met 105gr Impalas. So bietjie minder vleis skade....

Re: Hunting 2012

Posted: Mon Mar 26, 2012 9:00 pm
by Donkey
Zuma is still out of my range for now :lmao: , anyone got AK rounds, will wait :beach:

Re: Hunting 2012

Posted: Mon Mar 26, 2012 9:16 pm
by Tiger7
Borntofish wrote:Daar het seker niks oorgebly van daardie arme varkie met daardie 300 nie! :evil: :evil:
Ek het nie 'n 300 nie. Jy sal verbaas wees hoe min skade die .338 win mag gemaak het. ( minder as 'n .375)

Re: Hunting 2012

Posted: Mon Mar 26, 2012 9:27 pm
by Borntofish
Askuus gesien en nie gelees nie. Ek stel baie belang om n 338 sabie aanteskaf. Hulle se dit is baie onpar met die ou 318. Ek is net bang vir recoil! My tande het al te veel geklap met n 416 rigby.

Re: Hunting 2012

Posted: Tue Mar 27, 2012 6:26 am
by 3RZ
Tiger7 wrote:
Borntofish wrote:Daar het seker niks oorgebly van daardie arme varkie met daardie 300 nie! :evil: :evil:
Ek het nie 'n 300 nie. Jy sal verbaas wees hoe min skade die .338 win mag gemaak het. ( minder as 'n .375)
Waarop baseer jy dit, het jy 'n 375 ? Ek jag met 'n 375H&H en n 308Win en die verskil in vleis skade tussen die twee is nie eers merkbaar op diere van Rooibok tot Blouwildebees nie. Albei met Rhino punte.

Ek glo ook nie dat daar 'n wesenlike verskil sal wees tussen die 375 en die 338 met dieselfde punte nie. Hoe groter die spoed hoe meer die skade.

My standaard ladings vir beide
375H&H - 300gr Rhino @ 2500fps
308 Win - 180gr Rhino @ 2500 fps

Net my ondervinding en opinie.

Re: Hunting 2012

Posted: Tue Mar 27, 2012 6:49 am
by Hangover
3RZ wrote:
Tiger7 wrote:
Borntofish wrote:Daar het seker niks oorgebly van daardie arme varkie met daardie 300 nie! :evil: :evil:
Ek het nie 'n 300 nie. Jy sal verbaas wees hoe min skade die .338 win mag gemaak het. ( minder as 'n .375)
Waarop baseer jy dit, het jy 'n 375 ? Ek jag met 'n 375H&H en n 308Win en die verskil in vleis skade tussen die twee is nie eers merkbaar op diere van Rooibok tot Blouwildebees nie. Albei met Rhino punte.

Ek glo ook nie dat daar 'n wesenlike verskil sal wees tussen die 375 en die 338 met dieselfde punte nie. Hoe groter die spoed hoe meer die skade.

My standaard ladings vir beide
375H&H 300 gr @ 2500fps
308 Win 180 Rhino @ 2500 fps

Net my ondervinding en opinie.
Stem saam>>> Groter spoed meer skade...

Re: Hunting 2012

Posted: Tue Mar 27, 2012 6:55 am
by Borntofish
Waarop baseer jy dit, het jy 'n 375 ? Ek jag met 'n 375H&H en n 308Win en die verskil in vleis skade tussen die twee is nie eers merkbaar op diere van Rooibok tot Blouwildebees nie. Albei met Rhino punte.
Nee Willem, jy lees verkeerd, ek het gelees 300 Win mag in plaas van 338. :naah: :naah:

Re: Hunting 2012

Posted: Tue Mar 27, 2012 7:03 am
by 3RZ
Werner ek het verwys na die gedeelte

"Ek het nie 'n 300 nie. Jy sal verbaas wees hoe min skade die .338 win mag gemaak het. ( minder as 'n .375)"

Re: Hunting 2012

Posted: Tue Mar 27, 2012 10:38 am
by turbo6906
Nice hog tiger7. I am planing on going up to the Kavango for some tiger fishing just before Easter and on the way back will stop at my uncles farm near grootvont. for a hunt. That's where i will be spending Easter with the fam.

Re: Hunting 2012

Posted: Tue Mar 27, 2012 8:26 pm
by Tiger7
Borntofish wrote:Askuus gesien en nie gelees nie. Ek stel baie belang om n 338 sabie aanteskaf. Hulle se dit is baie onpar met die ou 318. Ek is net bang vir recoil! My tande het al te veel geklap met n 416 rigby.
My .338 het minder recoil as jou .308 , maar jy sal my gun nie lank dra nie. (12kg)

Re: Hunting 2012

Posted: Thu Mar 29, 2012 10:20 am
by Hi-Hilux
Gaan die jaar die 270 (vir die suide) en 30-06 (vir die noorde) by die huis los en met die 303 wat ek by ouma gekry het gebruik. Hy gaan volgende week in vir die drill en tap vir die scope mountings.

Re: Hunting 2012

Posted: Sun Jul 15, 2012 8:26 pm
by Tiger7
Oryx.

Carcass weight 126Kg

Re: Hunting 2012

Posted: Sun Jul 15, 2012 11:21 pm
by OOOOMS
Tiger7 wrote:Oryx.

Carcass weight 126Kg
Daar is meer billies as by ons slagter..... :o:

Re: Hunting 2012

Posted: Sun Jul 15, 2012 11:52 pm
by Mud Dog
Nice, Johnathan! Your rifle looks pretty spiffy ... well done on that too!! :thumbup: :thumbup:

Re: Hunting 2012

Posted: Mon Jul 16, 2012 12:22 am
by Traveler
Well done Jonty!

PS. That does look like an old Oryx.

Agree with Andy on the rifle.

Re: Hunting 2012

Posted: Mon Jul 16, 2012 3:04 pm
by Frederick
mmmm...Onthou maar wie is jou vriende...

Re: Hunting 2012

Posted: Mon Jul 16, 2012 6:05 pm
by wim
Frederick wrote:mmmm...Onthou maar wie is jou vriende...
Vriende is ouens wat saam jag en saam afslag die res is ''costemers''

Re: Hunting 2012

Posted: Sun Aug 12, 2012 8:34 pm
by Tiger7
Ek en ouboet se seun.