Page 1 of 1

Jag 2013---nog n paar bygesit

Posted: Mon Jul 08, 2013 8:32 pm
by Frederick
Ek het darem die vooreg gehad om al paar keer te gaan jag het die jaar.
2 van my hoogtepunte

Re: Jag 2013

Posted: Mon Jul 08, 2013 8:35 pm
by ink
Waar is die biltong ?

Re: Jag 2013

Posted: Mon Jul 08, 2013 8:38 pm
by Frederick
ink wrote:Waar is die biltong ?
In die vrieskas :lol: :lol: :lol:

Re: Jag 2013

Posted: Mon Jul 08, 2013 9:01 pm
by ink
Seker in joune want myne is EMPTY :laugh2:

Re: Jag 2013

Posted: Tue Jul 09, 2013 7:27 am
by Traveler
Geluk Frederick. Netjies diere daarso.

Re: Jag 2013

Posted: Tue Jul 09, 2013 7:30 am
by JEEPIE
baie netjies
mooi judu

Re: Jag 2013 ---nog 'n paar

Posted: Sun Jul 14, 2013 2:59 pm
by Frederick
Ek was die naweek by Tolwe omgewing. Wat n mooi plek..

Re: Jag 2013---nog n paar bygesit

Posted: Sun Jul 14, 2013 4:30 pm
by Thabogrobler
Netjies!

Lyk na goeie skoot plasings?

Watter kaliber(s) en afstande?

Re: Jag 2013---nog n paar bygesit

Posted: Sun Jul 14, 2013 8:43 pm
by Frederick
Rooibok .308
140m
Gemsbok .375
75m
beide in die nek geskiet

die jalals was 1 van 2 wat n rooibokkie gejaag het.

Re: Jag 2013---nog n paar bygesit

Posted: Mon Jul 15, 2013 7:27 am
by JEEPIE
baie netjies

Re: Jag 2013---nog n paar bygesit

Posted: Mon Jul 15, 2013 1:26 pm
by Frederick
Dankie vir die komplimente