Page 1 of 1

Pellet gun te koop - SOLD

Posted: Wed Apr 09, 2014 11:55 am
by ForYota
Dagse Luxers,

Ek het n pellet gun te koop,

Skiet 1200 voet per sekond,

Dis n Crosman Fure NP

Die outjie is 3 weke oud ek kan bewys van aankoop lewer
Die normale verkoop prys is R2300 vir die geweer aanleenlik,

Ek soek R2100 en dit sluit n sak in en 2 bokse patrone.

Ek het in totaal +- 30 toets patrone en 10 profesioneel geskiet.

Hennie

084 488 four vife two one.

Re: Pellet gun te koop

Posted: Wed Apr 09, 2014 12:02 pm
by Thunder02
Very cool :thumbup:
Pity it is a break neck.

Re: Pellet gun te koop

Posted: Wed Apr 09, 2014 12:17 pm
by Pettycash
Thunder02 wrote:Very cool :thumbup:
Pity it is a break neck.
+1
Im looking for a PCP!
I have a gamo wisper royal!

Im sure you will sell yours no prob!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pellet gun te koop

Posted: Wed Apr 09, 2014 11:32 pm
by Hoppy
Hoekom? Het jou seun n paar vensters uitgehaal met daai 10 profesionele skote?

Re: Pellet gun te koop

Posted: Thu Apr 10, 2014 7:19 am
by ForYota
Hoppy wrote:Hoekom? Het jou seun n paar vensters uitgehaal met daai 10 profesionele skote?

HAHAHa nee darem nie, maar ons bly in die dorp en ekt nie verwag die ding se klap gaan so hard wees nie..

Re: Pellet gun te koop

Posted: Thu Apr 10, 2014 8:08 am
by Hoppy
Ek het van kleins af ketties gemaak en toe later ou windbukse gekry en reg gemaak. Ek was n expert in ruite vervang.

Re: Pellet gun te koop

Posted: Thu Apr 10, 2014 10:39 am
by IhanvanVuuren
Dis `n baie goeie pellet. Ek het self een. Hy raak stiller. Ek sit nou op rondom 1000 skote en hy skiet nog soos `n droom.

Re: Pellet gun te koop

Posted: Wed Apr 16, 2014 1:07 pm
by ForYota
Bump