Page 1 of 1

MTB cyclists in Durbanville - Cape Town? (photo added)

Posted: Thu Apr 04, 2013 9:41 pm
by Polarbear2008
I recently acquired a Merida Matts-20 and am clocking up some kilometres, but want to know if there are more cyclists in the Durbanville area that I can join.

Would be greatly appreciated.

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town?

Posted: Thu Apr 04, 2013 9:51 pm
by JohanM
Theunis,

Its sounds like a nice ride, but maybe the other ppl in slaapstad can only understand pictures...So plak a pic for us to see what you acquired!! :thumbup: :thumbup:

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town?

Posted: Fri Apr 05, 2013 6:53 am
by Thunder02
When i was still down there,used to belong to a club called Lost Amigos,not sure if they are still on the go.

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town?

Posted: Fri Apr 05, 2013 8:23 am
by pietpetoors
Its sounds like a nice ride, but maybe the other ppl in slaapstad can only understand pictures...So plak a pic for us to see what you acquired!! :thumbup: :thumbup:
Yes please because I have no clue what you talking about, does not sound like something you can eat, but maybe it is a Yoga Matt or something.

Picture would explain it all.

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town?

Posted: Fri Apr 05, 2013 8:31 am
by george
As jy mooi rondsoek kan jy dalk die ou kry.Maar hy is baie skaars
179090_3848785157496_881375584_n.jpg
(62.47 KiB) Downloaded 780 times

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town?

Posted: Fri Apr 05, 2013 8:39 am
by Niel
Georgi, FB gee al my geheime weg :lol:

Ek het besluit om van die pad af te bly want selfs 05:30 (in die somer) in die oggende is daar dom wetters wat jou van jou bike af probeer ry - ek ken te veel mense wat gelukkig was om net iets te breek na n skermutseling met n voertuig. Dan is daar die minder gelukkiges wat dit nie gemaak het nie. :(

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town?

Posted: Fri Apr 05, 2013 8:47 am
by Hilux 1
Thunder02 wrote:When i was still down there,used to belong to a club called Lost Amigos,not sure if they are still on the go.
i pressume they are still lost

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town?

Posted: Fri Apr 05, 2013 8:49 am
by pietpetoors
pad af te bly want selfs 05:30 (in die somer) in die oggende is daar dom wetters wat jou van jou bike af probeer ry
en randstene wat voor jou inspring

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town?

Posted: Fri Apr 05, 2013 9:05 am
by george
Ek is meer geworry oor die motor.my fiets se enjin se ringe is klaar en hy rook 'n bietjie.dan over heat hy ook verskriklik gou :lol:

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town?

Posted: Fri Apr 05, 2013 1:00 pm
by ThysdJ
george wrote:Ek is meer geworry oor die motor.my fiets se enjin se ringe is klaar en hy rook 'n bietjie.dan over heat hy ook verskriklik gou :lol:
Solank jou exhors nie rook nie is jy nog okay... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town? (photo added)

Posted: Tue Apr 16, 2013 8:50 am
by tersmit
Ek ry nou al ernstig vir die afgelope 6 maande.
Ek het al 14Kg verloor
EK ry meestal die Meerendal roete, maar ek trap hom van die huis af, dis dan so 40km
Ek het onlangs(saterdag) vir my 'n nuwe Titan Elite 29er gekoop, en dit maak 'n helse verkil !!

Hier issi pic van my nuwe fiets en, van my Sondagoggend vroeg bo op Meerendal

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town? (photo added)

Posted: Tue Apr 16, 2013 11:35 am
by Niel
Nice Ters, is daai die blou roete (lyk my so) of aan die einde van Stairway to Heaven?

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town? (photo added)

Posted: Tue Apr 16, 2013 11:58 am
by tersmit
Dit is die blou roete, ons was oppad af net voor Craig's Conundrum

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town? (photo added)

Posted: Sun May 12, 2013 8:26 pm
by Hoppy
Het vandag saam met my seun die Jonkershoek roetes gedoen, die scenery is baie mooi en daar kom mooi rygoed verby.

O ja wat die trappery betref, gaan dit maar stadig, die ratio is 3 tot een, Werner doen die downhill drie keer en ek een keer in dieselfde tyd.

Maar volgende week sal ek beter voel, ek hoor Gysie en Willie en Willie trap dan saam.

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town? (photo added)

Posted: Sun May 12, 2013 9:58 pm
by Niel
Nice man ten minste doen jy dit. Persoonlik like ek die single track downhills die meeste.

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town? (photo added)

Posted: Mon May 13, 2013 8:46 am
by Hoppy
Niel wrote:Persoonlik like ek die single track downhills die meeste.
Ek ook, stap op en vlieg af, Werner trap op en kom twee keer vinniger af, maar sy bene is nog "flexible"

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town? (photo added)

Posted: Mon May 13, 2013 9:02 pm
by Gideonvanzyl
Ek trap so 2 keer 'n week van die Kaap af Parklands toe, dis so 18 km. Neem my so tussen 40 en 45 min al met die fietsbaan langs. Ek ry deur die hawe en klim dan op marine drive. Dis lekker om die motors wat so in die verkeer sit verby te gaan. Ek ry gouer met die fiets huistoe middae as met die kar. Ongelooflik.

Re: MTB cyclists in Durbanville - Cape Town? (photo added)

Posted: Mon Mar 10, 2014 12:58 pm
by Polarbear2008
Gideonvanzyl wrote:Ek trap so 2 keer 'n week van die Kaap af Parklands toe, dis so 18 km. Neem my so tussen 40 en 45 min al met die fietsbaan langs. Ek ry deur die hawe en klim dan op marine drive. Dis lekker om die motors wat so in die verkeer sit verby te gaan. Ek ry gouer met die fiets huistoe middae as met die kar. Ongelooflik.
Lekker man! Voel dieselfde as ek tussen hulle kan deurry huistoe of werktoe!

Sent from my GT-P7500 using Tapatalk