Page 1 of 1

Groter tenk vir 07 Fortuner

Posted: Wed Oct 20, 2010 10:55 am
by PERS KERS
Ek het n' 2010 V6 se tenk gekry, ek wil hom in my 2007 Fortuner sit, het iemand al so iets gedoen. dit lyk op die oog af dat net die staal bande wat hom vas hou te kort is? enige kometaar asb. Groete

Re: Groter tenk vir 07 Fortuner

Posted: Wed Oct 20, 2010 12:49 pm
by OOOOMS
Hi Alex het gou gekyk na die installasie van OOOODS se LLT 72l
Die tenk is vasgemaak aan x3 plekke. Hier is die pics :thumbup:
Langs die exhaust,
IMG_1947 (Small).JPG
Agter
IMG_1948 (Small).JPG
Kant
IMG_1950 (Small).JPG

Re: Groter tenk vir 07 Fortuner

Posted: Wed Oct 20, 2010 1:58 pm
by PERS KERS
dankie , daai tenk het ek so maar ek verwys na die plastiek hoof tenk, die ou model het 65lt en die nuwe een mos 80lt ek sal pic op laai

Re: Groter tenk vir 07 Fortuner

Posted: Wed Oct 20, 2010 2:09 pm
by OOOOMS
Skuus man, ek dog jy verwys na die LLT... kan jy nie net die straps verleng nie?

Re: Groter tenk vir 07 Fortuner

Posted: Fri Oct 22, 2010 10:37 am
by PERS KERS
Ja ek kan maar ek gaan maar OEM straps bestel, wat ek aflei is dat hy maar verder onder die onderstel gaan uitsteek, die 2010 model steek ook so veel uit, ek gaan maar n plaat op sit vir beskerming .groete

Re: Groter tenk vir 07 Fortuner

Posted: Wed Aug 05, 2020 10:08 am
by psteenkamp
Goeie more Alex. Ek het ook die 07 Fortuner.Ek kyk ook daar na om n grooter tenk in te sit.Sal die ome straps op die selfde plek pas.