Page 1 of 1
Aircon control
Posted: Tue May 21, 2013 4:25 pm
by Rianc
Nog nie die boekie klaar gelees nie, maar my "automatic" air control spring van buite lug na binne lug sirkulasie. Weet nie wanneer nie, maar as ek sien is dit weer op binnelug? Is dit normaal en wanneer gebeur dit en hoekom?
Dankie
RianC
Re: Aircon control
Posted: Wed May 22, 2013 3:38 pm
by Rianc
Hi Rian, ek weet nie! Sal maar met ons self moet praat?
Groete
RianC
Re: Aircon control
Posted: Wed May 22, 2013 3:43 pm
by ForYota
Re: Aircon control
Posted: Wed May 22, 2013 3:48 pm
by Rianc
Dankie, ek weet hehe! Die Vigo manne kan help, selfde stelsel!
Thanks stokkie!
Re: Aircon control
Posted: Mon Jun 09, 2014 9:19 pm
by gerritmocke
Dis seker die model met die digitale "climate control" selle as my 2010 vigo. Elke keer as die ignition afgesit word, default die ventelasie na kajuit sirkulasie. Dit is `n groot bron van frustrasie. Laat weet my ook as jy `n oplossing vind.
Groete
Re: Aircon control
Posted: Mon Jun 09, 2014 9:31 pm
by Tal
Myne doen nie!
Al wanne hy na sirkulasie gaan is as die kar in die son gestaan het en hy probeer hom vinnig afkoel, annes bly hy vars lug trek
Re: Aircon control
Posted: Thu Jan 28, 2016 6:52 pm
by Riaan99
..ek het dit 1 keer reggekry dat hy nie circulate nie, maar het 'n klomp knoppies gedruik en weet nie hoe ek dit reggekry het nie...dit kan dalk wees soos Tal se dat dit op daai stadium koel was binne die kar toe voel hy dis nie nodig om so vinnig koud te maak nie....sal bietjie oefen en jul op hoogte hou....
Re: Aircon control
Posted: Tue Feb 02, 2016 6:22 am
by Riaan99
viewtopic.php?f=166&t=40728#top" onclick="window.open(this.href);return false;