Page 1 of 1

Intercooler

Posted: Wed May 14, 2014 4:36 pm
by Huismoeles
Weet iemand van iemand of het iemand hier al n intercooler op hulle V6 gesit? kan dit gedoen word? sal petrol verbruik verbeter? net die intercoller sonder Turbo?

Re: Intercoller

Posted: Wed May 14, 2014 4:51 pm
by zepplin
Waste of time. It's going to have no effect whatsoever.

Would be like fitting a dump valve without a turbo.

Re: Intercoller

Posted: Wed May 14, 2014 5:50 pm
by ChrisF
a turbo increases the manifold pressure - pumping more air into the engine. more air = more fuel = more power.


BUT in "pumping" the air into the engine the air is HEATED UP !! Hot air expands and less air can pushed into the engine .....

THIS is where an intercooler comes in - to cool down the air after it was "pumped" ...



as said previously - NO USE for an intercooler if there is no turbo.

Re: Intercoller

Posted: Wed May 14, 2014 7:25 pm
by Huismoeles
Intercooler. Sien my seketaris het verkeerd gespell( nie dat ek beter spel nie) :mrgreen:

Ok net gewonder want ek sien ek kry beter petrol verbruik as ek saans ry as in die dag

So gedink as jy kouer lug in kry dat dit beter sou wees

Re: Intercoller

Posted: Wed May 14, 2014 8:32 pm
by pietpetoors
Ek het ook al agtergekom in die aand of in die winter het die bakkie meer krag en so effe ligte op brandstof. Maak sin as lug kouer is, is dit digter, dus meer suurstof per volume.

Ek weet net nie hoeveel die intercooler dit gaan afkoel nie.

Met turbo word lug baie deur turbo verhit, dit is hoekom dit afgekoel moet word.
Sonder die turbo word die lug nie meer verhit as wat dit reeds is nie, dus is daar nie so baie afkoeling nodig nie.

As mens so iets oorweeg sal ditmoet een wees wat voor in die neus sit en nie op die enjin nie.

Re: Intercooler

Posted: Wed May 14, 2014 8:36 pm
by pietpetoors
Iets oom ook te oorweeg is; As jy intercooler sit maak jy jou pad wat die lug beweeg van luginlaat tot enjin baie langer, met 'n paar draaier en goed. Dit alles veroorsaak meer wrying wat maak dat die lug moeiliker vloei. Met 'n turbo het jy iets wat die lug aanjaag en is dit nie 'n probleem maar met 'n petrol mag die vloeiweerstand dalk die voordeel van die kouer lug uit kanseleer.

Re: Intercoller

Posted: Thu May 15, 2014 6:58 am
by ChrisF
Huismoeles wrote:Intercooler. Sien my seketaris het verkeerd gespell( nie dat ek beter spel nie) :mrgreen:

Ok net gewonder want ek sien ek kry beter petrol verbruik as ek saans ry as in die dag

So gedink as jy kouer lug in kry dat dit beter sou wees
JIP, beter performance en brandstof verbruik met kouer lug in die engin - die oudste skelm truuk in racing - sit n blok droe ys in die air filter ....


maar n intercooler kan nie lug verkoel wat nie deur n intercooler was nie.

Re: Intercooler

Posted: Thu May 15, 2014 9:13 pm
by Huismoeles
:slap:
Wa kry ek die ys
:lmao:

Re: Intercooler

Posted: Mon May 19, 2014 5:23 pm
by ChrisF
Huismoeles wrote::slap:
Wa kry ek die ys
:lmao:
elke Saterdag by Kilarney ..... vra net die vinnige manne ....