Page 1 of 1

Insurance - Polo Vivo vs Fortuner

Posted: Wed Oct 19, 2016 8:59 pm
by Mossienel
Ek het onlang my vrou se platkat (2010 Polo Vivo) verkoop en vir haar 'n 2010 Fortuner gekoop. Ek was baie verbaas om uit te vind dat die versekering op die tuna R400/maand goedkoper as die polo.

Volgens die versekering ou steel hulle baie meer polo's as Fortuners.

Ek neem aan die kriminele voel ook die "Economic Crunsh".




Sent from my SM-T805 using Tapatalk