Page 1 of 1

Newbie

Posted: Tue Aug 31, 2010 8:49 pm
by Smurf
Hi almal,
het al so baie na die webwerf kom kyk vir antwoorde op my hilux, maar nooit gedink om eintlik aan te sluit nie. Ek kan vir ure lees oor hoe die ouens gesels en debateer oor wat,wie en hoe. Hoop om self nou bietjie te kan gesels oor dit waarvoor ek n passie het. Nou al vir 4 jaar die trotse eienaar van die hilux aka "smurf". Het hom gekoop by my vriend wat nou n 2.7 2000 model ry. Kry baie komplimente oor my hilux en selfs die vorige eienaar wil hom terug he, maar soos ek vir hom gese het. . . Jy't nie genoeg geld nie. :tongue: probeer nog paar fotos "scale" en sal opsit sodra ek kan. Ek is nie iemand wat elke dag by my rekenaar is nie, maar weet ook hoe verslawend die forum kan raak so sal maar sien. Groete Pieter (smurf). :thumbup:

Re: Newbie

Posted: Tue Aug 31, 2010 8:55 pm
by Traveler
Hi Pieter, welkom vir jou en Smurf.
Bly dat jy begin deelneem, volgende kan jy kom aansluit wanneer ons bymekaar kom. Dit is 'n great groep gesinne, en kom besonders goed oor die weg.

Re: Newbie

Posted: Tue Aug 31, 2010 8:59 pm
by Odin
welkom hier
as jy sukkel om fotos te scale dan moet jy vir jou adobe photoshop kry

Re: Newbie

Posted: Tue Aug 31, 2010 9:07 pm
by Family_Dog
Howzit Pieter! Welcome to the 'Malhuis'! :)


-F_D

Re: Newbie

Posted: Tue Aug 31, 2010 9:17 pm
by OOOOMS
Baie welkom Pieter :thumbup: :thumbup: :thumbup: Dis nie so erg soos FD beweer nie..... :lol: :lol: :lol: Verskoon hom, hy is van Klerkies, en ons laat hom so een keer per maand op die Forum..... :shh: :shh: :shh: as hy homself gedra.... :lol: :lol: :lol:

Praat nou sommer nonsies....dis 'n baie 'nice' Forum :thumbup:

:welcome2:

Re: Newbie

Posted: Tue Aug 31, 2010 9:32 pm
by JohanM
Welkom hierso PIeter!!!

Ons sien uit na jou foto's van jou Hilux!! Jy gaan dit nog geniet hierso!! :thumbup: :thumbup:

Re: Newbie

Posted: Tue Aug 31, 2010 9:34 pm
by 000MSS
:veryhappy: :veryhappy: :veryhappy: WELCOME :dance1: :dance1: :dance1:

Re: Newbie

Posted: Tue Aug 31, 2010 11:16 pm
by Smurf
Baie dankie vir die verwelkoming! probeer nog my voete vind met hoe als werk.

Re: Newbie

Posted: Tue Aug 31, 2010 11:19 pm
by OOOOMS
Moet nie warry nie, jy doen heel OK :thumbup: :lol: :lol: :lol:

Re: Newbie

Posted: Wed Sep 01, 2010 7:13 am
by Bosfebok
Welkom Pieter. Hoop jy gaan dit geniet hier by ons... :thumbup:

Re: Newbie

Posted: Wed Sep 01, 2010 7:54 pm
by Mud Dog
OOOOMS wrote:Moet nie warry nie, jy doen heel OK :thumbup: :lol: :lol: :lol:
Heelwat beter as Mark wat my elke ½ uur gebel het om te vra "hoe doen ek dit of dat" :twisted: :twisted: :lol: :lol:

Weereens welkom! :winkx: