Page 1 of 1

Suggestion, Jokes section(Lag om die Kampvuur)

Posted: Fri Dec 31, 2010 10:41 am
by Calbro2
Ek is seker dat daar n paar ordentlike grappies is om te hoor.
Dit kan enige iemand se "blou maandag " in n smile verander of iets om oor te lag by die volgende bymekaarkoms.
Dit is wel ook belangrik om te besef dat hierdie ook n PUBLIEKE forum is en dat dit op n 'Keep it Clean' basis gebruik moet word.

Humor is altyd "lekker" :tease:
Groete
Corne

Re: Suggestion, Jokes section(Lag om die Kampvuur)

Posted: Fri Dec 31, 2010 11:00 am
by CasKru
Hi Corne... ons het 'n humor seksie.... :thumbup: :thumbup:
viewforum.php?f=15" onclick="window.open(this.href);return false;
:beach: :beach: :beach: