Page 1 of 1

Revo snorkel

Posted: Thu Jun 09, 2016 7:09 pm
by Renierwolf
Naand manne.
Is daar al iemand wat n snorkel op hulle revo gesit het en na watse maak kan ek kyk.
Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Revo snorkel

Posted: Sat Jun 11, 2016 11:32 am
by Thunder02
Hi Renier, hold on for a little while, they are on there way.

Re: Revo snorkel

Posted: Sat Jun 25, 2016 2:28 pm
by Renierwolf
Gister n safari snorkel opgesit.Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Revo snorkel

Posted: Sat Jun 25, 2016 2:31 pm
by Renierwolf
ImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Revo snorkel

Posted: Sat Jun 25, 2016 7:06 pm
by Parabat
Dit lyk goed, het jy dit self opgesit?

Re: Revo snorkel

Posted: Sun Jun 26, 2016 10:51 am
by ChrisF
Renier MOOI canopy wat jy daar het !! Vertel asseblief bietjie van dit.


Snorkel lyk self netjie.

Re: Revo snorkel

Posted: Sun Jun 26, 2016 8:49 pm
by Renierwolf
Dankie manne.
Die canopy is n rhino cab. http://rhinoman.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false; . Is beindruk met hulle kwaliteit werk.
Die Snorkel is opgesit deur LT 4x4 fitment & outdoor centre in Lydenburg.
Hulle sit maandag die rhinobar op. Kan nie meer wag nie.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Revo snorkel

Posted: Tue Jun 28, 2016 6:17 am
by Renierwolf
ImageImage

Besig met die bumper assembly


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Revo snorkel

Posted: Tue Jun 28, 2016 6:20 am
by Parabat
Mooi man

Re: Revo snorkel

Posted: Wed Jun 29, 2016 6:35 am
by Renierwolf
Image
Bumper is klaar


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Revo snorkel

Posted: Sat Aug 06, 2016 3:22 pm
by Cobus Pelser
Very nice

Re: Revo snorkel

Posted: Tue Oct 09, 2018 8:58 am
by pietdevs
Hoeveel was die safari snorkel? Het jy self ge-installeer?

Re: Revo snorkel

Posted: Mon Nov 05, 2018 9:07 am
by pietdevs
Ek het die naweek my snorkel op gesit en was weereens verbaas oor Toyota se swak ontwerp op die inlaat van die lugfilter. Die inlaat is 90mm diam en dan sit Toyota 'n "reducer" in van 60mm diam met sg vinne voor die 60mm diam om die stof dmv sentrifugale krag uit te haal. Probleem is dat die gedeelte waar die stof uitgehaal moet word geblok is dus kan die sisteem nie werk nie. Ek het alles uitgehaal en my inlaat is nou 90mm diam tot onder die filter. Vir die manne wat belang stel, die inlaat temp onder die filter het met 3 grade verminder met die snorkel en die mod van die pype. (Temp terwyl die bakkie luier) Daar is ook definitief 'n verskil in die bakkie se performance. Ek het jare gelede my KZTE se inlaat lugvloei verbeter en almal het kommentaar gelewer oor hoe goed hy trek.

Ek is deeglik bewus daarvan die die inlaatvloei beheer moet word maar dit word gedoen na die filter.

Re: Revo snorkel

Posted: Thu Jun 11, 2020 7:43 am
by Rinus
pietdevs wrote:Ek het die naweek my snorkel op gesit en was weereens verbaas oor Toyota se swak ontwerp op die inlaat van die lugfilter. Die inlaat is 90mm diam en dan sit Toyota 'n "reducer" in van 60mm diam met sg vinne voor die 60mm diam om die stof dmv sentrifugale krag uit te haal. Probleem is dat die gedeelte waar die stof uitgehaal moet word geblok is dus kan die sisteem nie werk nie. Ek het alles uitgehaal en my inlaat is nou 90mm diam tot onder die filter. Vir die manne wat belang stel, die inlaat temp onder die filter het met 3 grade verminder met die snorkel en die mod van die pype. (Temp terwyl die bakkie luier) Daar is ook definitief 'n verskil in die bakkie se performance. Ek het jare gelede my KZTE se inlaat lugvloei verbeter en almal het kommentaar gelewer oor hoe goed hy trek.

Ek is deeglik bewus daarvan die die inlaatvloei beheer moet word maar dit word gedoen na die filter.
Hi Piet

Hoe het jy die mods gedoen. Ek gaan die naweek n snorkel op my 2.8 GD6 Hilux sit. Het ek aditioneele pype nodig as wat met die Snorkel kit gekom het.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk


Re: Revo snorkel

Posted: Sat Oct 03, 2020 10:26 pm
by Grail
Image Link Broken


Sent from my iPhone using Tapatalk