Jerry cans
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Jerry cans
Ek week nie of ek by die regte plek is nie. Maar ek sien checkers het jerry cans vir R130. Wat sal die kwaliteit wees want yster is wel yster, dalk die dukte?
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Jerry cans
Ek het gekyk na hulle en dink dis n swak kwaliteit. Almal op die rak het probleme gehad en nie een kon behoorlik toemaak nie. Ek het maar by Marko een gaan koop so 'n ruk terug, dink ek het R239 of R249 betaal vir een en R99 vir die tuit wat jy op die kan moet sit om die brandstof in die tenk te kry.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Jerry cans
Ek het so gedink maar was nie seker nie.
Re: Jerry cans
Die genuine 'jerry can' het 'n serial tiepe nommer op die middelste handvatsel
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Jerry cans
So dis die nommer wat R120 wert is!
Thanks Mark, ek het dit nie geweet nie.
Maar behalve die nommer en prys, wat is die verskil? Is dit net die kwaliteit?
Thanks Mark, ek het dit nie geweet nie.
Maar behalve die nommer en prys, wat is die verskil? Is dit net die kwaliteit?
Re: Jerry cans
Ja dis 'no name' is beslis swakker, seel nie goed nie, roes maklik en materiaal is dun!Royco wrote:So dis die nommer wat R120 wert is!
Thanks Mark, ek het dit nie geweet nie.
Maar behalve die nommer en prys, wat is die verskil? Is dit net die kwaliteit?
- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: Jerry cans
Ek het van die Jerry kanne so 3jaar terug gekoop en het nog geen probleme met hulle gehad nie.Ek het net seker gemaak hulle seel mooi in die winkel en 3jaar later vervoer ek my petrol en diesel sonder moelikheid of lekasies.Ek het net die kanne in die winkel oopgemaak,hulle is half onder druk en skiet as jy dit oopmaak,daardie een sal nie lek nie.
Ek het verstaan daar is net 2 fabrieke in die Werld wat jerry kanne maak en die kom van een van hulle af.Ja hulle staal is dunner,maar die dukker een roes maar net so gou,pas hulle net op en jy gaan goeie waarde uit hulle kry.
Ek het verstaan daar is net 2 fabrieke in die Werld wat jerry kanne maak en die kom van een van hulle af.Ja hulle staal is dunner,maar die dukker een roes maar net so gou,pas hulle net op en jy gaan goeie waarde uit hulle kry.