BMW kompresser

Your view on different camping gear, off-road trailers and nice non-electronic gadgets
Post Reply
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

BMW kompresser

Post by Piesang »

Op verlede jaar se Outddoor skou op Bienne Don(as ek die naam reg het) was daar 'n ou by 'n motorfiets stand wat 'n BMW kompresser gedemo het. Die ding is so klein jy kan hom in die paneelkis sit. Hy het 'n gewone 15" band van pap(klep uitgehaal tot al die lug uit is) :shock: tot 2br in 2min :shock: gepomp en die pomp was yskoud :shock: na dit gewerk het. Ken iemand die pomp en waar kry jy hom :?:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Tristan
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 409
Joined: Mon Mar 10, 2008 12:32 am
Town: Kidds Beach
Vehicle: 97 Hilux D/C 2.4l 4x4
Real Name: Tristan

Re: BMW kompresser

Post by Tristan »

I thought it was Mercedes who made the "compressor" :lol: :lol: :mrgreen: :lol: :lol:
ImageImageImage
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: BMW kompresser

Post by Piesang »

As ek reg onhou het die ou gesê die groterpomp kom standaard saam met die porch4x4 en die kleiner een saam met een van die 7reekd bms's :?
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: BMW kompresser

Post by Piesang »

:shock: Skies daar het my tik my in die steek gelaat ek wou sê 7 reeks bmw's :oops:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
hilex08
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
Real Name: Hennie

Re: BMW kompresser

Post by hilex08 »

ek pomp eerder my hilux met 'n hand pomp, voor ek 'n bmw se parte gebruik........... :twisted:
Post Reply

Return to “Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets”