National luna

Your view on different camping gear, off-road trailers and nice non-electronic gadgets
Post Reply
Kolie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 50
Joined: Fri Oct 15, 2010 8:41 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 d4 4x4 D/C
Real Name: Kolie
Location: Kathu

Fri Jan 25, 2013 4:23 pm

Goeie middag Vriende

Ons het gekamp by 'n lekker visvang plek en die eerste aand van ons kamp kry ons 'n verrasing wat nie lekker was om te beleef.Die kampeer area se elektristeits toevoer het gevaal met vonke en abnormale goeters wat my 80 l National luna en my power supply in my kampwa se sekerings laat gaan het.
Die volgende oggend is die neutrale toevoerdraad van die kampeer area herstel ,ek het die sekering op by vrieskas en die power supply geruil maar die vrieskas het weer die sekering geblaas.Ek het egter uitgevind dat die vrieskas 'n 3.15 amp time delay vat wat ek nie gehad het op intesit nie,kan dit die probleem wees of het ek moonlik groter probleme? :think: :thumbdown:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12793
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Sat Jan 26, 2013 4:54 pm

Bigger problems, I would guess. If the Camp Site neutral fell away, there would be 380v between phases.

Sekering=? Fuse? Most fuses are slow-blow, you need to spec the fast blow fuses.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Post Reply

Return to “Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets”