Page 1 of 1

yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Mon Mar 04, 2013 3:24 pm
by HPDB
hi

raad asseblief

ek dink daaraan om vir my n 90 liter waco ys/vrieskas te koop vir kamp.
vraag 1
moet mens nie liewer 2 x 45liters koop en een vir n yskas en een vir n vrieskas gebruik nie?

vraag 2
is die nuwe wacos betroubaar /waarde vir geld?

Dankie wir almal se raad , maar n moeilike keuse , lyk my dit hang af wat mens wil doen ,jou keuse sal daarvan afhang.

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Mon Mar 04, 2013 4:44 pm
by BenRich
Ek is geen expert nie....maar

1ste Keuse - National Luna
2de Keuse - Engel

Goedkoop koop is meestal duur koop!

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Mon Mar 04, 2013 4:49 pm
by WayneSchalk
Ek sal se koop 2 x 40lt so kan jy net een vat vir die dag trips of 2 as jy lang pad ry, en ook dis makliker om 'n 40lt te dra wat vol bier is daan n 80 lt :thumbup:

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Mon Mar 04, 2013 5:21 pm
by BenRich
Ek sal se koop 2 x 40lt so kan jy net een vat vir die dag trips of 2 as jy lang pad ry, en ook dis makliker om 'n 40lt te dra wat vol bier is daan n 80 lt

Waar, maar mens drink nie altyd net bier nie en dit is lekker om n 2L bottel regop te kan insit! Spaar baie spasie!

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Mon Mar 04, 2013 5:49 pm
by ChrisF
Ons 50 liter National Luna Weekender is een van daai wat twee kompartemente het - 40 liter yskas en 10 liter vrieskas.

Perfekte balans !


Eintlik vries mens NIE so baie goed nie .... tensy dit nou n visvang trippie is .... maar vir die gewone toer het mens nie eintlik so baie vries spasie nodig nie.

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Mon Mar 04, 2013 5:54 pm
by Johan Kriel
Moeilike vraag.

Kombinasie yskas sal swaarder wees op krag veral as jy nie die vries gedeelte se temp apart kan stel nie, maar dalk meer geriefliker omdat jy nie te worry of die biere gaan vries of die vleis gaan ontvries.

Aan die naderkant as jy n yskas op -5 grade stel bly die vleis onder gevries vir 2 tot 3 weke en die biere bo net lekker koud. Moet net rakke he wat dit apart hou.

Twee 40l's is dalk beter , maar hang af van die spasie beskikbaar.

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Mon Mar 04, 2013 7:45 pm
by Haboob
National Luna 95 L Double Door Fridge/Freezer & space is just enough for a three week trip. :yahoo:
Meat for two gets packed in packets in freezer with ice & other frozen goodies while the beer, cheese, salads, mix, garlic, butter, cool drinks for the day & cold water get packed into the fridge. :blushing:
The Fridge/Freezer has it's designated place, whether for a day trip, a week-end or an extended holiday. :clap:
Liewerste 'n emmer te veel as 'n dripple te min. :surrender:

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 7:15 am
by WayneSchalk
BenRich wrote:Ek sal se koop 2 x 40lt so kan jy net een vat vir die dag trips of 2 as jy lang pad ry, en ook dis makliker om 'n 40lt te dra wat vol bier is daan n 80 lt

Waar, maar mens drink nie altyd net bier nie en dit is lekker om n 2L bottel regop te kan insit! Spaar baie spasie!

Ek hoor jou, die engel 40lt vat 'n 2lt regop :thumbup:

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 7:30 am
by ThysdJ
Gaan 2 40l yskaste nie meer krag trek as bv 1 80l yskas nie? :think: :think:

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 7:42 am
by 4x4Maniac
ThysdJ wrote:Gaan 2 40l yskaste nie meer krag trek as bv 1 80l yskas nie? :think: :think:
Wou presies dieselfde se, dink dit is baie meer oneffektief tensy jy n paar sonpanele het.

Plus die Waeco is glad nie sleg nie, is dood gelukkig met myne.

Laastens, 2 47l 50, kos seker R6000 stuk, wat kos n 95l alleen?

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 7:43 am
by WayneSchalk
Campmaster se 80lt is R8000

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 8:27 am
by Johan Kriel
ThysdJ wrote:Gaan 2 40l yskaste nie meer krag trek as bv 1 80l yskas nie? :think: :think:

Ja jys reg, daar is nie veel verskil tussen n 40 en 80 se gebruik nie, dus is daai opsig nie die moeite werd nie, dan sal n kombinasie beter wees.

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 9:49 am
by WESKUSKLONG
Ek gebruik twee 40L Engel , een vir al die drink goed en die ander een vir die kos bloot vir die feit dat as dit kinders en mamma in die yskas was is dit omtrent n gemors
Dan is die bier onder en al die ander goed bo en dit maak my mal :evil: as n yskas deurmekaar is, so op die oomblik is dit pappa se yskas en die ander een mamma s'n.
Ja dit gebruik meer krag want daar is nou twee kompressors waar die kombinasie een net een het maar ek kan leef met dit eerder as om die heel tyd yskas reg te pak :thumbup:

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 9:56 am
by WayneSchalk
Ek reken:

ja 2 40lt vat meer krag, maar elkgeval die Engel vat baie min soos dit is,
ja 2 40lt vat meer spasie as alby gelaai is
ja net seker 40lt kan n 2lt coke regop laat staan

maar

'n 40lt is makliker om deur een persoon gedra te word
as jy in die bos is met 'n 80lt en die sou oppad het jy n probleem, waar sou jy 2 40lt het is die kaanse skraal dat altwee sal oppak,
met 2 40lt as jy nader aan die einde van jou toer is kan jy die een af skakel.

Maar weer eens, 2 x 40lt gaan jou meer uit die sak jaag as 1 80lt

OPTIONS OPTIONS OPTIONS :alvarin:

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 10:10 am
by Cleaner
WayneSchalk wrote:
BenRich wrote:Ek sal se koop 2 x 40lt so kan jy net een vat vir die dag trips of 2 as jy lang pad ry, en ook dis makliker om 'n 40lt te dra wat vol bier is daan n 80 lt

Waar, maar mens drink nie altyd net bier nie en dit is lekker om n 2L bottel regop te kan insit! Spaar baie spasie!

Ek hoor jou, die engel 40lt vat 'n 2lt regop :thumbup:
Die Waeco 55 vat 'n 2lt gemaklik regop - Inteenteen, as jy klomp 2 litres insit, is daar nog plek vir los blikkies bo-op.

Ek stem saam met twee kleiner eerder as een groote. Ek gebruik 'n Waeco 55l en 'n Engel wat about dieselfde size is. Het ook op 'n stadium die effens kleiner Waeco gehad, about 45l en ek verkies die Waeco's bo die Engel.

Die Waeco 55 kan 2l regop vat, die Waeco 45 kan nie!

Maar dan het ek nog noout 'n 90l gehad nie, so ek kan nie regtig judge of dit beter sal werk nie. My preference is 1 yskas vir day of weekend trips en albei vir langer trips.

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 10:19 am
by BenRich
Julle kerels praat waar en maak baie sin :thumbup:

Dis seker maar persoonlike voorkeur maar my volgende yskas sal n 80L National Luna wees!

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 10:37 am
by 4x4Maniac
Ja, miskien soos julle se 2 vir langer trips en dan het jy een as backup, maar sal dan sonpanele saam dra as jy twee het. Altwee op jou alternator is te rof... M2cw

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 12:21 pm
by Mud Dog
Yeah, largely a matter of personal choice, but if you really need all that capacity, I would personally opt for two units. As said one could be used for freezing and the other refrigeration. Then on the occasions where you don't need so much space, you run one only. Also two smaller units would cool down faster than one big one and your produce / beers will also be cold quicker.

Only possible draw-back is the power supply.

The Campmaster range is probably the best value for money ... basically have the same guts as the 'elite' brands, just the cabinets are not as good (but definitely not bad). Campmaster are also available from Game so you can get a lot cheaper when on special (could save over R1k per unit by comparison to some other suppliers). I have a 45lit unit and a Coke bottle stands upright, but the longer shaped 2lit bottles like Pepsi do not. It runs for about 2 days on a single 108ah battery without any charging (has a low power cut-off so it doesn't labour and doesn't drain the battery completely). Can run off 220V AC as well and is biased for 220V, i.e. will choose 220V over 12V if 220 is available. I've seen it go from +26° (warm start) down to -17° on "Freezer" which it achieves within an hour. Obviously temperature details will depend on ambient temp and how much stuff you put in, pre-frozen or not, etc.

Gotta say that I'm quite impressed with the unit.

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 3:18 pm
by Wegbreek
I've also gone the 2 unit route. Just bought a second 40l Engel. :D:
But now the most important question: where and how to install? Has anyone installed 2 x units in a double cab bakkie yet? If so, where did you install them?

Re: yskas/vrieskas kombinasie

Posted: Tue Mar 05, 2013 9:50 pm
by Mud Dog
Wegbreek wrote:I've also gone the 2 unit route. Just bought a second 40l Engel. :D:
But now the most important question: where and how to install? Has anyone installed 2 x units in a double cab bakkie yet? If so, where did you install them?
That of course becomes another issue ..... limited space, especially on a double cab. I would think that the best option for two units is to have one on either side right up at the tail-gate for ease of access, which leaves a small 'passage' between them to get to the back of the load bin. One might have to invest in a RR to pack the lighter stuff up there.